Kommentaar

Persverklaring: LitNet-rubriekskrywer op Woordfees TV

Rinda 2022-07-14 Dis voorwaar 'n opregte verhaal, kan nie wag om dit onder oë te kry nie. Elise, baie voorspoed met jou boek.

Wie was Recht Malan?

Usiris 2022-07-13 Was Recht sy naam, bynaam of 'n afkorting van sy naam? Baie interessante naam, moet sê.

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Angus 2022-07-13 Beste Raed-na-Gael, Jou inligting sal dan aan allerhande toetse en ondersoeke onderwerp word om die egtheid en waarheid daarvan te bepaal. Indien dit egter ontoetsbaar en onondersoekbaar is, sal dit geklassifiseer word as stories, soos Aspoestertjie se p

Die vertreksaal

Wim Heese 2022-07-13 Dana kruip diep in 'n mens se hart. As mens en as skrywer. Baie dankie, Dana, jy het die vermoë om mens te laar besef hoe dankbaar jy moet wees vir al die genade wat jy ontvang.

Die vertreksaal

Valerie Nielsen 2022-07-13 Baie goed gedoen, Chris van Niekerk, Wessel. Dana Snyman, jy kan maar.

Die vertreksaal

Serena Roux 2022-07-13 Ongelooflike patos! Ons het die beste akteurs en skrywers ... My hart is stukkend ... Hoe maklik vergeet ons nie die hel wat was ...

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Raed-na-Gael 2022-07-13 Angus Aitsa! En wat gaan jy daarmee maak indien ek jou inlig en jy tot 'n besef kom?

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

Barend 2022-07-13 Francois, dankie vir jou kommentaar. Ek voel 100% soos jy. Elke mens het op die einde 'n keuse: of jy aanvaar die Here Jesus as jou Verlosser, of nie. Daarna sal jy met die gevolg van jou keuse moet saamleef tot in ewigheid.

Uys Krige (1910–1987)

David Willers 2022-07-12 The most moving account of a gifted poet and writer I've read this year. Thank you.

Kommadagga-kortverhaal: "We breathed"

Jodie Groener 2022-07-12 Baie dankie🌼

Persverklaring: L’art Poétique-digkompetisie se poësiepryse bekend

Elmari Botha 2022-07-12 Hoe skryf ek in vir 2022 se kompetisie?

Persverklaring: L’art Poétique-digkompetisie se poësiepryse bekend

Elmari Botha 2022-07-12 Wanneer sal die kompetisiebundel verskyn en waar kan ek dit koop?

Inwoonskrywer: Loit Sōls

First Klaas 2022-07-12 Dangkie Marietjie, virrie mooi gebaar

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Angus 2022-07-12 Beste Raed-na-Gael, Na al die jare loop ek ’n Christen-gelowige raak wat nie sê hy glo nie, maar dat hy weet. Nou kyk, dis heeltemal ’n perd van ’n ander kleur. Dit beteken jy het jarelange studie en ondersoek gedoen, en het bewyse oor wie die g

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Angus 2022-07-12 Beste FC, Nou kom jy so stadigaan reg. In Darwin se Origin of Species (hoop jy het dit al bestudeer) word dit nog hipoteties gestel dat daar ’n gemeenskaplike voorouer vir alle spesies is. Met die Genetika het dit teorie geword. (Hoop jy ken die vers

Seen elsewhere: It shows what can happen when an institution is uncaptured

Marianne de Jong 2022-07-12 Welgedaan Andries, en julle departement.

’n Krities-narratiewe begripsverheldering van biologiese aspekte van die transgenderverskynsel

Gerrit Boonstra 2022-07-11 Ek "sleep" nie Jesus in om my argument te "bewys" nie. Maar om nie die beste teologiese, filosofiese denke te raadpleeg en te inkorporeer nie, sal huidige standpunte se oorsprong en toepaslikheid en waarde nie werklik kan bepaal nie. Wysheid is kennis van

Somerset East and the Walter Battiss Museum: an interview with Ros Turner

Willene Botha 2022-07-11 Lieflike Somerset-Oos se Battiss kunsgalery gee altyd inspirasie.

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

F C 2022-07-11 Beste Angus Onnodig. Wat Darwin beweer het is dat daar 'n gemeenskaplike voorouer was waaruit ons ook onstaan het. Lyk my jy het 'n bietjie hulp nodig.

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Raed-na-Gael 2022-07-11 Angus, en die skakel bly nog steeds vermis! Nou ja. Ons is by luca, 'n bakterie wat se "gemeenskaplike voorouer" in die "extremeophiles" gevind kan word, wat op hul beurt weer onstaan het uit die "promordial soup" wat se oorsprong weer in die "panspermia

’n Krities-narratiewe begripsverheldering van biologiese aspekte van die transgenderverskynsel

Barend van der Merwe 2022-07-11 Om die bybel by enige debat in te sleep, is 'n totale mors van tyd. En dit is gewaarborg om niks te bereik nie. Daar is altyd nog 'n interpretasie en nog een en nog een. Hoekom moet die bybel nog gekonsulteer word in 2022? Net vir nog sinnelose sirkelrede

Martjie Bosman (1954–)

Hennie Smith 2022-07-11 Geluk, Martjie, met hierdie insiggewende artikel oor jou loopbaan en digkuns. Dis 'n voorreg om jou te ken.

’n Krities-narratiewe begripsverheldering van biologiese aspekte van die transgenderverskynsel

Gerrit Boonstra 2022-07-11 Enige persoon wat beweer hy is 'n Christen en sy medemens verwerp, moet net Jesus se woorde lees soos opgeteken in Matteus 25 en dan self besluit of hulle nog voldoen aan die definisie van 'n Christen. Want wie liefde, deernis en medelye betoon aan die ge

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Angus 2022-07-11 Beste FC, Miskien is die Engelse taal nie heeltemal verstaanbaar nie. Lees weer, vra iemand om jou daarmee te help. Darwin se werk is verkeerd verstaan as sou hy gesê het dat die mens 'n afstammeling van die aap is. Die mens is nie 'n afstammeling van d

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Angus 2022-07-10 Beste Raed-na-Gael, Wat ek dink, maak eintlik nie saak nie. Wat wetenskaplikes wat lewe op aarde bestudeer, sê, is meer van belang. In hulle ondersoek is daar baie dinge wat hulle nog nie weet nie. Ook maar goed, want sou hulle alles weet, is die onder

Musiek in die tyd van COVID-19: ’n onderhoud met Etienne Viviers

Etienne Viviers 2022-07-10 In antwoord op Ian van Zyl: Baie dankie vir jou prikkelende insette, Ian. My skrywe handel beslis nie oor transliterasie nie. Ek soek hoegenaamd nie na maniere om musiek akkuraat en outentiek vanaf een alfabet/skryfsisteem akkuraat oor te skryf in Å

Persverklaring: LitNet-rubriekskrywer op Woordfees TV

Santie Dold-Chapman 2022-07-10 Wag in spanning om jou weergawe van die "lewe waarna ek strewe" weer te gee en jou fyn aanvoeling van jouself te deel met ons almal .... jouself "verstaanbaar" te maak ... sien baie uit na ons Karoobossie se groeijare, Elize!!

Mara deur Marida Fitzpatrick: ’n onderhoud met die skrywer

Mariëtte Hartley 2022-07-10 Dankie Marida, ek het die boek regtig geniet, ek was baie vies vir Salomé dat sy hierdie gewig op haar arme klein dogtertjie kon laat rus. Maar die einde!! Wat ‘n verrassing, ek het nooit die idee van ‘n skynsuster gekry nie. Uitstekend!

Inwoonskrywer: Loit Sōls

Marietjie Warrington 2022-07-10 'n Meer as heerlike onderhoud in eiesoortige liplekker gladdetong loslitidioom sonder kruisbande of brieke! Hou asseblief aan met skryf Loit Sols - dit werk vir my. Welgedaan, Izak.

Persverklaring: LitNet-rubriekskrywer op Woordfees TV

Eugenie Gagiano 2022-07-09 Absoluut 'n fantastiese mens. Sy is 'n ware dame met die beste humorsin wat ek nòg ontmoet het. Sy kruip baie diep in harte in so ver sy gaan. Ek wens haar net die beste toe met haar boeke.

Gendertemas in Topsy Smith se Trompie-boeke

Mary Sadler 2022-07-09 Aangesien die Trompie-boeke 'n afgewaterde weergawe van Richmal Crompton se (uitstekende) "William" is, sien ek nie die nut daarvan in om soveel woorde aan 'n uitgediende ideologie te bestee nie. Bespreek liewer huidige skrywers se benadering tot die gesi

Gedagtes van ’n beroerte-oorlewende

vincent keller 2022-07-09 Ek sien myself in baie van jou beskrywings, jy is in die kol met wat jy beskyf en die nagevolge. Dankie vir 'n eerlike artikel oor jou ervarings.

Bargain Books competition: You could win a hamper full of books by James Patterson!

Pulane Mogoshane 2022-07-08 Wow, what an awesome, amazing giveaway for my grandsons. We're loving it.

So long Boris and thanks for nothing

Marc 2022-07-08 Extemporaneous, bluster and invective. Two words as you sail away are not bon voyage.

As jy die klok hoor lui en wonder waar die bel hang …

Willie 2022-07-08 Baie snaaks en stylvol! Ek het dit soooo geniet.

Peet Venter (1940–)

Janneke Erasmus 2022-07-08 Ek lees nou Soos 'n diep waterkuil. Geniet die ontknoping, die karakters. Die skryfstyl en die humor. Ook die filosofiese aanslag met ouers se vrede oor hulle kinders se toekoms en veiligheid. Goeie boek. Hou van Peet Venter se skrywes.

Waar sal my hulp vandaan kom?

Mientie Kroukamp 2022-07-08 Bettina, jy laat my nou dink aan The Great Orange River Adventure (op die skaal van gesinsvermaak). Die 1ste stroomversnelling is Dead Man’s Rapid, gevolg deur Entrance Exam en voor die 2de dag se roei verby is, moet jy deur Sjambok, 'n lastige stroomve

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Raed-na-Gael 2022-07-08 Wat sou jy dink is hierdie 'gemeenskaplike voorouer'?

Bargain Books competition: You could win a hamper full of books by James Patterson!

Maritsa Van Rooyen 2022-07-08 Wow! Watter fantastiese prys!
Top