Kommentaar
Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke
Mayhys Lübbe 2022-06-12 Luk 10:21 anv By daardie selfde geleentheid het Jesus deur die Heilige Gees dit uitgejubel: “Ek prys U, Vader, Here van hemel en aarde, dat U hierdie dinge vir slim en geleerde mense verberg het en dit aan eenvoudiges bekend gemaak het. Ja, Vader, so wa
Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke
Andre du Plessis 2022-06-12 Is die boek op kindle beskikbaar?
Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke
Charl Adams 2022-06-12 Dankie Sakkie. Ek het jou en Johan se Rubicon in '96 oorgesteek. Ek verstout my, maar ek dink daar is 'n addisionele dimensie wat dit moeilik maak vir, veral Afrikaners, om afstand te doen van dit wat histories as Die Waarheid aan hulle verkondig was. Afr
Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke
Marianna Whitenburgh 2022-06-12 'God' die woord beteken 'Goed'. Wat van die Pinksterkerke? Hulle laat jou mooi verstaan as jy nie bekeer nie, gaan jy nie die hemel haal nie. Hulle glo aan die wegraping, praat in tale en duiweluitdrywing. Ek wil graag die videos van Paul Wallis aanbeveel
The AKO Caine Prize for African writing
Hedj Hotep 2022-06-11 Why are there no white or Asian minorities amongst the writers or do they not classify as African?
KI en stamselle of Karoo-skaaptjoppies? Enkele opmerkings oor kunsmatige vleisproduksie
Charl Cilliers 2022-06-11 Nogmaals het die skrywer 'n insiggewende onderwerp gekies wat duidelik nog baie navorsing vereis.
Competition: You could win the collector’s edition of Harry Potter and the philosopher’s stone
Illse 2022-06-11 Fantasties. So pas ingeskryf.
Scindapsus en sunfilters
Riaan van Zyl 2022-06-11 Elise Bishop neem mens terug na die tyd toe ek met kinderverwondering sintuiglik kennis geneem het van elke kleur, geur en wyse van doen en dink. Ek hoop om nog baie van haar essays op LitNet te lees!
Persverklaring: Skryf in vir kykNET se Wie word ’n miljoenêr?
Paulo Kallis 2022-06-11 Hi waar en hoe skryf 'n mens in? Sal baie graag wil deelneem. Baie dankie
Herinneringe aan my onderwysloopbaan – ’n afdraaipad na interkulturele onderwys
Theuns Oosthuizen 2022-06-11 Dit is 'n baie netjiese en indrukwekkende samevatting van jou loopbaan van die pad wat jy oor die jare gestap het met baie soet en suur oor 'n lang tyd … Ek dink dit is welgedaan en iets waarop jy kan trots voel.
Herinneringe aan my onderwysloopbaan – ’n afdraaipad na interkulturele onderwys
Francois Verster 2022-06-11 Ek wens meer mense in opvoedkunde was so vernuwend en kreatief soos jy, Estelle. Dit sou alles anders gemaak het, alles. Jong mense moet eerder geleer word om te dink as om te leer.
Desimale breuke: Graad 6-wiskundevraestel en -memo
Nicki 2022-06-11 Hi hoe gaan dit? Kan julle dalk die graad 6 wiskundenotas en -memos, selfs die -toetse, e-pos? Sal waardeer word.
Athol Fugard is 90: A portrait of the artist as a man who jumped at opportunities
Naomi Morgan 2022-06-11 Pragtig geskryf, en 'n voorbeeld vir kreatiewe skrywers van wat gedoen kan word wanneer jy die inligting moet skep, en dit doen op 'n manier wat absoluut in pas is met die visie en styl van die onderwerp.
Love in a time of burning: Remembering Winnie Mandela
Relebohile Mahlaba 2022-06-11 27 years of loneliness ... It breaks my heart. To think I couldn't endure a few years of loneliness when the father of my child was going through the terrible realities of being a black man in South Africa, postaapartheid in 2020 in the midst of COVID-19.
Athol Fugard is 90: A portrait of the artist as a man who jumped at opportunities
Richard Hill 2022-06-10 I attended Fugard plays at the Market Theatre in the 1980s. Recently I saw Blood Knot at the Baxter Theatre in Cape Town. When I read that the play was written in 1961, I wondered whether it had stood the test of time. The themes are universal and timeles
Martina, die sneeukegel van ’n Europese lente lank gelede
Trisa Hugo 2022-06-10 Mag hierdie deel wees van jou lewensverhaal. Ek ken absoluut niemand anders wat so 'n sprokieslewe leef/geleef het nie.
Herinneringe aan my onderwysloopbaan – ’n afdraaipad na interkulturele onderwys
Alta Engelbrecht 2022-06-10 Ek haal al lankal my hoed af vir jou, Estelle, maar nou lig ek my De Bono-hoede nog hoër! Wat 'n pad het jy gestap! Dankie vir die deel!
Reguit met Robinson: Wankel jou munisipaliteit?
Gilbert April 2022-06-10 Wie betaal die graderingsagentskappe?
Herinneringe aan my onderwysloopbaan – ’n afdraaipad na interkulturele onderwys
Juliana Heymans 2022-06-10 Aangrypende pad wat jy gestap het, Estelle. Dit is ’n voorreg om saam met jou net ’n kort deel van jou pad saam te kon stap. Só het ek ook baie van my eie belangstellings (deur jou entoesiasme) uitgebrei. Ek is steeds in die onderwys, waar ek nog ste
Athol Fugard is 90: A portrait of the artist as a man who jumped at opportunities
Engela le Roux 2022-06-10 ’n Lewende legende van formaat. As daar net meer van Athol Fugard was! Maar sou graag wou weet: sou ons in Suid-Afrika anders gedink en reageer het, maar ’n nasie in opstand. Lees die artikel! Wonderlik mooi!!
Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke
Piet vd Watt 2022-06-10 Ek is reeds vir jare ’n andersdenkende oor geloof. Dankie vir die resensie; dit gaan help om die boek te ervaar. Ek is ’n gewone sakeman wat deesdae nie meer kerk toe gaan nie, terwyl ek ’n groot uitgesproke aanhanger was van die evangelie onder ver
Swerfjaar vir seniors, aflewering ses: Ses lesse ná ses maande van swerf
MARITA VAN DER VYVER 2022-06-10 Bonjour Georges, ons is pas terug. Ons het vir Marie gekontak en hoop om julle voor die einde van die somer te sien!
Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke
Derek Botha 2022-06-10 Ek is baie bly dat predikante en pastore nou uiteindelik na die waarheid kom ná soveel jare van leuens en misleiding verkondig is. Godsdiens is bloot net 'n mensgemaakte filosofie en elke godsdiens het maar net sy reëls en wette om mense te beheer, niks
Herinneringe aan my onderwysloopbaan – ’n afdraaipad na interkulturele onderwys
Johannes Slabbert 2022-06-10 Dis eintlik ’n verhaal; nie net van herinneringe nie, maar amper oorweldigend van uitgebreide kennisverwerwing en diepgaande insigkonstruksie in soveel meer as net die veld van onderwys. Hierdie behoort eintlik verpligte voorgeskrewe materiaal vir onder
Ian Wessels (14 April 1960 tot 19 April 2021), in memoriam
Marcel 2022-06-10 Is Ian se Loslipprogramme op klank beskikbaar?
’n Swerfjaar vir seniors: Aflewering nommer een
MARITA VAN DER VYVER 2022-06-10 Merci pour ce message gentil, André. Ek sien dit nou eers – dalk goed so, want nou kan ek jou sommer ook bedank vir jou vertolking in "Dinge van ’n kind"! (Toe ek dié rubriek geskryf het, was die TV-reeks nog nie eens verfilm nie.) Voorspoed vorento
Joan Hambidge (1956–)
Liné Loff 2022-06-10 Hallo Nadia. Ja, die bundel The Coroner's Wife is ’n versameling vertalings van Joan Hambidge se gedigte. Groete, Liné Loff, Inhoudsbestuurder
Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke
Raed-na-Gael 2022-06-10 "Religieuse depressie onder gereformeerde lidmate en predikante is baie meer algemeen as wat Christina sal wil toegee". Eens het dit onder die (intellektuele) gelowiges weens die NG-Kerk se bieg, in die laat '80-tigs, 'n hoogtepunte bereik - daar was die
Hoe lees ons Van Wyk Louw vandag
Isaac A. Engel 2022-06-10 Ek kan my nie ’n Afrikaans Huistaal matrikulant indink wat nie ten minste een van hierdie formidabele woordkunstenaar se gedigte onder oë gehad het nie, verkieslik "Vroegherfs".
Athol Fugard is 90: A portrait of the artist as a man who jumped at opportunities
Jan Odendaal 2022-06-10 Athol. Jou Potgieter-Ma (moeder) op wie jy so trots is, het jou baie mooi grootgemaak. Ons wêreld pluk al jare jou kosbare pennevrugte. Deur jou oop oë en ore het jy met jou dramas nuwe wêrelde vir ons geopen. Veels geluk en gesondheid!
Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke
George Claassen 2022-06-10 Ja, Sakkie, hierdie religieuse depressie is aansluitend by die mite dat gelowige samelewings dan kwansuis soveel meer moreel is as ongelowige lande. Terwyl die teendeel inderdaad waar is. Lande waar ateïsme floreer en nie fronsend afgekeur word nie, se t
Athol Fugard is 90: A portrait of the artist as a man who jumped at opportunities
Marieta Wessels 2022-06-10 Dankie!
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Angus 2022-06-10 Raed-na-Gael, die klein seuntjie was toe nog aan jou 'duskant'. Dis hoe hy aan jou 'anderkant' beland het.
’n Blik op graad 9- Afrikaans Huistaalleerders se ervaringe rakende formatiewe assessering vir taalontwikkeling
Anton Kritzinger 2022-06-10 Baie dankie vir hierdie kwalitatiewe studie! Ek worstel juis self met die ontologiese, paradigmatiese en metodologiese onderbou van ’n studie. Julle het my gehelp!
Athol Fugard is 90: A portrait of the artist as a man who jumped at opportunities
Estelle Marais 2022-06-10 Fassinerend! May his life hold more good years yet than he ever dreamed of. Veels geluk.
Elders gezien: De broers Louw, canonieke stemmen in het Afrikaans
Gerard Scharn 2022-06-09 taal ontmaskert (eerder gepubliceerd op versindaba.co.za) wat denkt de man aan een tafeltje als hij een glas bier drinkt wanneer hij om zich heen kijkt en het glas op het viltje zet ziet hij stamgasten en passanten hoort hij ze praten interpretee
FMR-resensie: Toy van Carnarvon deur Stephen le Roux
Benita (Bruwer) Freysen 2022-06-09 Ek het nog nie jou boek gelees nie, Stephen, maar ek glo daar sal genoeg groei en kattekwaad en dans in wees, soos ons klasmaats daardie jare darem kon doen. Ons was ’n besonderse klas met baie verwikkelinge ... en ek glo jy bring dit alles na vore in d
Reguit met Robinson: Wankel jou munisipaliteit?
Mary Jooste 2022-06-09 Dis goed om te weet dat die hele land nie in sy glory is nie.
Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke
Sakkie Spangenberg 2022-06-09 Dankie, George. Christina se stuk wys duidelik uit dat sy Johan se boek nie goed gelees het nie. Sy was altyd lief om van "siek maak" en "gesond maak" in haar rubrieke te praat. Maar hierdie keer kon sy dit nie gebruik nie, want Johan wys duidelik uit hoe
