Kommentaar

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

Angus 2022-06-21 Beste Francois Die voortbestaansdrang en evolusie word dikwels met mekaar verwar, maar dis nie dieselfde nie. Eersgenoemde kan eerder gesien word as een van die dryfvere van evolusie. Darwinistiese evolusie het dit gehad met “survival of the fittest”

Swerfjaar vir seniors: ’n Vreemde, bekende wonderland

Elsabe Streicher 2022-06-21 Pragtig geskryf soos net Marita kan. Hoop ons kry binnekort weer 'n boek uit haar pen!

Blommemeisiekind

Charlene 2022-06-21 Hi daar! Ons by Liefde Wen wil graag jou gedig gebruik vir een van ons sosiale media posts. Laat weet gerus of ons mag.

Stemme | Voices | Amazwi

Etienne Viviers 2022-06-21 Fantastiese projek! Dankie hiervoor.

Bystanddood – ’n omstrede saak

Graham Lawrence 2022-06-21 Prof, Given the availability of the "cocktail", has an "antidote" been made available? That is, reversing the process. Would like to hear comment on this.

Die grys mense tussen ons

Barend van der Merwe 2022-06-21 Dit is die ongelykhede wat ten hemele skreeu. En die onversadigbare gierigheid van ons sogenaamde leiers. Daar was ’n tyd, lank voor my geboorte, wat die grootbaas so om en by 20 keer meer as die laags besoldige oukie verdien het. Vandag het daai ratio

Liefdesrituele in my kombuiskatedraal

Liza Louw 2022-06-21 Ek wou mos nou ook sê hoe dol ek is oor daardie mollige knoffeltoontjie – nie een van daardie maeretjies sonder lyf en sonder smaak nie. En wat ’n interessante frikkadelresep! So bly ek het jou by jou stalletjie by The Palms 🌴 ontmoet.

Die energie en die chaos van die lewe treffend vervat in PG du Plessis se Fees van die ongenooides

Malcolm Hacksley 2022-06-20 ’n Uitstekende ewewigtige en begripvolle resensie. Daar sou miskien ook ingegaan kon word op die rolle van die fotograaf Joey Drew en sy uiteenlopende verhoudinge met sy mede-myner, met die Van Wyks, met die vrou in Kimberley, met Majoor Brooks en veral

Persverklaring: Skryf in vir kykNET se Wie word ’n miljoenêr?

Fritz van Blerk 2022-06-20 Ek will graag inskryf vir die volgende kompetisie.

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

Raed-na-Gael 2022-06-20 Ek het jare gelede nagelees oor die 'duimgooier deur die galaksie' en moes weer gaan opsoek. Vir die wat wil, gaan na https://en.wikipedia.org/wiki/The_Hitchhiker%27s_Guide_to_the_Galaxy en kyk na 'n interessantheid onder afdeling 'Background' - die tweed

as mens

Sue-Anne 2022-06-20 Dit is so waar, mens se keuses in die lewe sê baie.

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

Francois 2022-06-20 Beste Angus Wat ek wil weet is waar kom die gedagte vandaan dat ons 'voortbestaansdrang' toegeskryf word aan evolusie? Waarom sou die 'eersgebore lewensvorm' wil voortbestaan? Dit skep net meer kompetisie om te oorkom wat teen die basiese beginsels (of

Die dominium of eiendomsreg van ’n bestorwe boedel op die oomblik van die erflater se dood

Giel Oberholzer 2022-06-20 Is erfgename geregtig op huurgelde van eiendom, al is boedel nog nie afgehandel nie?

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

Angus 2022-06-20 Beste Francois, Om vry te wees, is om tevrede te wees. Vir die ateïs bestaan gode nie; dus sal hy nie gedurig daaraan dink dat god nie bestaan nie. Jou vraag oor die evolusie kan ek egter nie beantwoord nie, want ek het nog nooit gehoor van ’n willekeu

Jeugdag: Ons moet standpunt inneem vir toekoms

Jacobus Swart 2022-06-19 'n Jongman uit veerstaal wat sy saak met onwrikbare taaltrots stel; inspirasie vir elkeen wat in die oggend wakker word met Afrikaans in die mond.

fliekNET 2017/2018: hoogtepunte

Johan Nel 2022-06-19 Sal dit graag ook weer wil sien. My oorlede suster het daarin gespeel en haar seun het dit nog nooit gesien nie, sal dit graag vir hom wil wys!

Die grys mense tussen ons

Chris Botha 2022-06-19 Realis, plaas jouself tog net asseblief in die skoene van grys mense, en dink weer.

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

Francois 2022-06-19 Beste Angus, Dankie vir die antwoord. Met ander woorde, as ek jou reg verstaan is jou insig dat God nie bestaan nie 'n chemiese reaksie wat jou laat goed voel en jou 'bevry'? Vertel my asb. ook hoe die willekeurige 'evolusieproses' ons toebedeel met 'n

The art of saam-mekaar-andersmaak: Breyten Breytenbach in response to Lis Lange's letter

Etienne Viviers 2022-06-19 Ek sien nou weer ses jaar later Jan Rap se kommentaar dat ek my Afrikaanse onderwyser van skooldae moet opspoor en hom moet aanrand. Is dit bloot oor ek enkele Engelse woorde in my atwoord op Marius se versoek gebruik het? Die Engelse woorde wat ek gebrui

Kerk benodig ’n paradigmaskuif oor gays

Pendragon 2022-06-18 Food for thought ... Above all else, God is love. Leef en laat leef.

Kragkapingskos: Jafels

Mich 2022-06-18 Karen, jy het maar net 'n manier van skryf wat enigiemand en almal sal bekoor. Ek het ongelooflike respek vir jou, dat jy so mooi na jou ma omsien. Die heerlike jafelresep is net 'n bonus!

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

Angus 2022-06-18 Beste Francois, Dis waar! Deeglike, noukeurige navorsing het getoon dat die denke maar net chemiese reaksie is. Eintlik veroorsaak denke chemiese reaksies in die brein, wat in die liggaam opgeneem word. Dink aan iets aangenaams, en jy voel vrolik, optimi

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

F C 2022-06-18 Beste Angus Ja, dit gaan nie help nie, want die skeiding het blykbaar tussen 5 en 7 miljoen jaar gelede plaasgevind. Niks uit die periode is gevind nie. ’n Sketsie sou dus handig gewees het. Intussen was daar ook groot opgewondenheid oor ’n 7 miljoen

Brief antwoord op: 'Help ou TV-reeks: Misdaad"

Johan 2022-06-18 Ek sal ook daarvan hou om Derrick of Baasspeurder Faber in Afrikaans te kan kyk. Die wat ek kon kry is ongelukkig in Duits.

Reguit met Robinson – Die kontant op die plaas: soveel vrae

Rex Bester 2022-06-18 Ramaphosa sal vir eers voortleef as president. Vreemd dat die Zondo-versag vertraag word? Word daar enige wysigings aangebring?

Slabbert: Man on a mission. A biography by Albert Grundlingh: a review

Disillusioned ne? 2022-06-18 Ai ai ai. Disillusioned. Slabbert, Breytenbach, Max du Preez, Roelf Meyer, FW de Klerk en ’n kaboedel ander wit mans wat so kortsigtig en liggelowig was. Hulle het seker nou al agtergekom dat sommige groepe meer gelyk as ander is, nè? In die annale van

Die grys mense tussen ons

Realis 2022-06-18 Ongelukkig het hierdie saak meer kante as net dit, Bettina. Jou strekking is maar dat armoede, rassisme en verlies aan menswaardigheid die gevolge is van ’n wydverspreide sistemiese mislukking. Jy het tot ’n mate reg. Maar staatswelsynstoelaes is eint

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

Francois 2022-06-18 Ai, die mensdom! Dit is vir my baie interressant dat die teoloë nou tot bevryding kom. Bevryding van geloof in God tot geloof in die wetenskap en die mensdom (ons nuwe verlosser). Die ‘wetenskap’ word oënskynlik voorgehou as ’n onwrikbare feit. Ma

Kook & Geniet: ’n onderhoud met Eunice van der Berg

Roelien 2022-06-17 Ek is op soek na die blou-en-wit blokkies-buiteblad klein 'Kook en geniet'. Dit is die 1990-druk, as ek dit reg het. Het al probeer by boekwinkels, maar hulle het nog met niks vorendag gekom nie.

Die Kaapse kerk en die Boereoorlog

Fanie Krige 2022-06-17 Waar kan 'n mens meer te wete kom oor Meyer de Kock se mededeling dat van die predikante in die Kaapprovinsies uit hul dorpe verwyder en as "undesirables" beskou is a.g.v. hul simpatieke houding teenoor die Vrystaatse en Transvaalse burgers tydens die Ang

Liefdesrituele in my kombuiskatedraal

Karen Hart 2022-06-17 Baie dankie, Mich. Jy weet nie hoeveel jou woorde vir my beteken nie.

Cyril Ramaphosa se stryd: Is die buffel besig om te struikel?

Hans Richardt 2022-06-17 Sal moet praat met Louis Bothma as ek weer by hom verbygaan, oor sy boek se titel wat in ANC- politieke konteks gebruik was.

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

Raed-na-Gael 2022-06-17 Daar word ek uitgenooi om ’n ateïstiese geskrif aan te skaf om ’n voorwoord daarin te lees. Die arrogansie van sommiges darem. Baie male teëgekom dat ateïste die ‘Duimgooier van die galaksie’ aanhaal om ’n stelling daaruit te maak, so asof di

Die grys mense tussen ons

Julio Agrella 2022-06-17 Bettina, dis verby hartseer. En die gryse waarheid.

Herinneringe aan my onderwysloopbaan – ’n afdraaipad na interkulturele onderwys

Amanda Le Roux 2022-06-17 Dankie, Estelle. Dankbaar dat ek ook 'n stukkie pad met jou kon stap.

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

Piet vd Watt 2022-06-17 George Claassen, Ek merk dat jy deurgaans na God met ’n hoofletter verwys, terwyl jy sekerlik heeltyd praat van “’n god” wanneer jy “dit” bespreek. Dit kom onbewustelik uit jou diepste opvoeding en jou ervaring van sodanige “wese” vroeër

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

Angus 2022-06-17 Raed-na-Gael, ek “glo” wetenskaplikes wat ’n wesenlike bydrae gelewer het. Waarom? Omdat ’n wetenskaplike wat sy sout werd is, sy onderwerp deeglik sal ondersoek en toets. Daarna sal hy dit publiseer waar ander wetenskaplikes dit kan ondersoek en

Graad 6: Afrikaans Huistaal, September, oefenvraestel 1

Liné Loff 2022-06-17 Hallo Helen, dankie vir jou navraag. As jy op hierdie skakel klik, sal jy ’n lysie sien van al die materiaal wat ons vir graad 5-leerders beskikbaar het: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad5. Vriendelike groete, Liné Loff,

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Angus 2022-06-17 FC, ek verstaan nie waarom ek nou juis 'n skets van 'n “common ancestor” moet maak nie. Om wat te bewys? Wat wil jy daardeur bewys? As jy so belangstel in die onderwerp, waarom gaan studeer jy nie aan bv. die Witwatersrandse Universiteit nie? Daar sal
Top