Kommentaar
Ek is ready
Alicesandra 2022-06-01 Uitstekend! Jy het my met elke woord. Werklikwaar 'n talentvolle skrywer.💯
IEB-Afrikaansvraestel, graad 9: hersiening van die tweede kwartaal se werk
Naomi Meyer 2022-06-01 Hallo! Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te soek wat jy benodig. Klik telkens op die skakels om die inho
Meer bek as binnegoed het baie om die lyf: ’n onderhoud oor die ATKV se idiome-bordspeletjie
Ansofie Booyens 2022-06-01 Ek wil graag die bordspeletjie bestel.
Meer bek as binnegoed het baie om die lyf: ’n onderhoud oor die ATKV se idiome-bordspeletjie
Ronell Smit 2022-06-01 Ek wil asb bestel.
IEB-Afrikaansvraestel, graad 9: hersiening van die tweede kwartaal se werk
Eldine Salies 2022-06-01 Graad 9-leerder.
Meer bek as binnegoed het baie om die lyf: ’n onderhoud oor die ATKV se idiome-bordspeletjie
Bosjan 2022-06-01 Dit kos R280. Kliek op die skakel.
As die katjiepiering blom deur Audrey Jantjies: ’n lesersindruk
Trisa Hugo 2022-06-01 Netjies, Barend! Ek het die boek baie "geniet". Dit laat telkens jou maag draai.
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Raed-na-Gael 2022-06-01 'Morale' moet lees moral. Dankie.
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Angus 2022-06-01 Beste FC, Sjoe! Jy sukkel rêrig verskriklik wat die logika betref. Ek twyfel of jy self verstaan wat jy skryf, en wat jy so uit die Engels aanhaal. In jou eerste paragraaf wil dit voorkom of die sogenaamde ateïs-historici ewe skielik gelowige Chr
Die Taalmonument: ’n simbool van die stryd tussen politici en skrywers
Gert 2022-06-01 Ek glo die minister probeer die taalmonument red deur die woordjie Afrikaans te verwyder. Hoekom nie. Vir Afrikaners sal dit die Taalmonument bly.
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Raed-na-Gael 2022-06-01 FC, Jy slaan die spyker op sy kop met hierdie aanhaling van jou: "The proponents of the Jesus Myth hypothesis are almost exclusively amateurs with an ideological axe to grind and their position is and will almost certainly remain on the outer fringe of
Drie vroue en 'n meisie deur Hans du Plessis: ’n resensie
Fanie Booysen 2022-06-01 'n Puik verhaal, dit voel of 'n mens in die storie kan klim en die arme Cathy net kan help! Luister tans op RSG, maar sal die boek aanskaf.
Wiskunde: graad 9, tweede kwartaal-vraestel en -memo
Naomi Meyer 2022-06-01 Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet kan help met jou studies, want hier is oefenvraestelle gratis beskikbaar. Hier is 'n skakel na die indeks van inhoud wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daar
Graad 9: Ken jy die reëls van faktorisering?
Naomi Meyer 2022-06-01 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van inhoud wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons v
Wiskunde: graad 9, tweede kwartaal-vraestel en -memo
Naomi Meyer 2022-06-01 Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet kan help, want hier is gratis oefenvraestelle. Hier is 'n skakel na die indeks van inhoud wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikb
Graad 1: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal
Naomi Meyer 2022-06-01 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van inhoud wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons v
Die Taalmonument: ’n simbool van die stryd tussen politici en skrywers
Albert du Plessis 2022-06-01 Politici van destyds en vandag maak van Afrikaans 'n konsep waaraan hulle hul eie suksesse en mislukkings kan meet. Met die lewendige taal het dit weinig te doen.
Meer bek as binnegoed het baie om die lyf: ’n onderhoud oor die ATKV se idiome-bordspeletjie
Naomi Meyer 2022-06-01 Baie dankie vir jou navraag! Ek stuur dit vir die ATKV aan. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek wil
Andre Smith 2022-06-01 Neo Neo.....eks so geweldig trots op jou! Gaan voort om ander te inspireer met jou talent! Ek sien uit na jou eerste digbundel!!🤗✍❤🏆🔥🌱
Die Taalmonument: ’n simbool van die stryd tussen politici en skrywers
Charl Adams 2022-06-01 'n Broodnodige uiteensetting van die geskiedenis en die aanloop tot die debat oor hierdie saak vandag. Waar ek met Kerneels verskil is wanneer hy skryf, "Dit sal hom [Mthethwa]betaam om nie te konsentreer op oppervlakkige, kosmetiese dinge soos naamsveran
Meer bek as binnegoed het baie om die lyf: ’n onderhoud oor die ATKV se idiome-bordspeletjie
Linda 2022-06-01 Prys asb
Elders gesien: RIV Abraham Viljoen
Annemie Bosch 2022-05-31 Abraham! So dankbaar vir hierdie woorde van Breyten wat soveel beter dit wat ek probeer sê het, omskryf!! Dankie, Breyten!
Elders gesien: RIV Abraham Viljoen
Martli Slabber 2022-05-31 Stil reuse wat verbygaan. Soos bome wat die hemel opgehou het, en val. Dankie vir u saluut
Elders gesien: RIV Abraham Viljoen
Jacobus Boers 2022-05-31 Dankie, vir die mooi huldeblyk. Sy niggie Lettie sou dit baie waardeer het as sy nog by on was.
Meer bek as binnegoed het baie om die lyf: ’n onderhoud oor die ATKV se idiome-bordspeletjie
Naomi Meyer 2022-05-31 Goeiedag! Dankie vir jou boodskap. Ek het dit vir die ATKV aangestuur. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Meer bek as binnegoed het baie om die lyf: ’n onderhoud oor die ATKV se idiome-bordspeletjie
Naomi Meyer 2022-05-31 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Ek het dit vir die ATKV aangestuur. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Meer bek as binnegoed het baie om die lyf: ’n onderhoud oor die ATKV se idiome-bordspeletjie
Hanlie 2022-05-31 Bestel bordspel
Wiskunde: graad 9, tweede kwartaal-vraestel en -memo
Lakeesha 2022-05-31 Ek wil graag beter word in wiskunde.
Genadedood is ’n demokratiese reg
Louise Van der Linde 2022-05-31 Bystanddood of genadedood moet elke individu se persoonlike keuse wees. Moreel of eties moet nie ter sprake wees nie. Wat ek graag wil weet, is waar begin mens met sulke reëlings, wie kontak jy en teen watter koste?