Kommentaar
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
F C 2022-05-31 Beste Angus Met al die beurtkrag en nog gewone kragonderbrekings het ek gewonder of dit enigsins die moeite werd is om jou te antwoord. Laat ek begin met jou laaste sin. Daar is soveel getuienis buite die Bybel oor Christus se bestaan, dat ’n ateïs-h
Swerfjaar vir seniors: Dinge van die kind wat ek was
Marita 2022-05-31 Welgeluksaligheid is inderdaad ’n wonder van ’n woord.
Meer bek as binnegoed het baie om die lyf: ’n onderhoud oor die ATKV se idiome-bordspeletjie
Louise du Preez 2022-05-31 Die prys asb?
Skrywersonderhoud: Willem Krog oor Alleen onder die maan
Thea Scheepers. 2022-05-31 Jy beweer in jou onderhoud, dat toe jy van julle plaas praat, dat onreg reggestel moet word en dat dié wat onreg gepleeg of veroorsaak het, oorwin moet word. Wat bedoel jy hiermee?
kykNET & kie se oorgeklankte Turkse telenovelas: ’n onderhoud met Waldimar Pelser
Babs Luttig 2022-05-31 Ai, so bly dankie kykNET.
’n Tomahawk van ’n les
Raed-na-Gael 2022-05-31 Kom mos nou daarvan wanneer jy jou bedrewendheid met die vreemde kossies in die openbaar tentoonstel. "Tomahawk"-steak; verbeel jou! – wat kos die been? Wat van die lekker 't-bone' met sy dik pens, mieliepap en tjips. Jare gelede daar in die restaurant
Wit en bruin staan saam oor Afrikaans by ATM (Afrikaanse Taalmonument- en museum)
Barend van der Merwe 2022-05-31 Dit was ’n aangename geleentheid ter viering van Internasionale Museumdag. Kom ons vergeet nie dat dit nie net oor ’n monument gaan nie, maar ook ’n museum. Oor die stommiteit dat monumente slegs vir dooie mense gebou word, hoef mens jou amper nie e
Elders gesien: RIV Abraham Viljoen
Willem van Zyl 2022-05-31 Verstommende vermoë met die omgang van die soetste taal! Breyten, jy is enig!
Elders gesien: RIV Abraham Viljoen
Erney Breytenbach 2022-05-30 Wat ’n gerespekteerde saluut aan ’n Afrikaner-comrade.
Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum
Naomi Meyer 2022-05-30 Hallo! Die skakel na die memo is daarby; is dit waarna jy op soek was? https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2021/06/Gr_10_WG_V2b_Memo_2018opgestel.pdf Laat weet asseblief of jy regkom. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)
Naomi Meyer 2022-05-30 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na 'n graad 3 tweede kwartaal-vraestel: https://www.litnet.co.za/graad-3-wiskundevraestel-en-memo-tweede-kwartaal/. Hier is ook 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet gepubliseer is: https://www.litn
Graad 8-wiskundevraestel: Junie-eksamen
Naomi Meyer 2022-05-30 Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet kan jou help! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om die vraestell
Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 2
Naomi Meyer 2022-05-30 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om die vraestelle te soek wat jy kan
Theuns Eloff: Aftakeling van Afrikaans as akademiese taal universiteite se eie skuld
Petrus Pieters 2022-05-30 "Volgens hom (Eloff) was daar as’t ware ’n sameswering by universiteite se magshebbers om te verengels omdat dit makliker is vir ’n universiteit om net Engels te wees as wat dit is om meertalig te wees. " Eloff ignoreer die rol van die Afrikaansspr
Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum
brent van neel 2022-05-30 Ek soek die memo.
Elders gesien: Groot skrik teen Tafelberg
Marko van der Colff 2022-05-30 Ek ken daai grotjie! Ek en twee maats en ons honde het in die laat vyftigs en vroëe sestigs ‘n hele paar keer daar gaan oorslaap. Destyds was ons altyd "alleen" …
Elders gesien: Die ikoniese Afrikaanse Taalmonument is onder beleg
Anthony "Speedo" Wilson 2022-05-29 Sou ons hieroor gepraat of gestry het as daar nie 'n verkiesing in 1994 was nie.
Oor plek, inheemsheid en mag
Anthony "Speedo" Wilson 2022-05-29 Dankie Professor Hein Willemse! Iemand moet die artikel vertaal in Engels en dit aan Minster Blade Nzimande stuur. Dié is ons grootste probleem. Wanneer jy in Afrikaans skep, praat of skryf, preek vir die bekeerdes en jy bereik nie die's wie eint'ik bere
Wit en bruin staan saam oor Afrikaans by ATM (Afrikaanse Taalmonument- en museum)
Hendrik Scheepers 2022-05-29 Slaan die monument plat en bou met die rommel 'n reuse grafsteen vir Afrikaans. Die huidige sprekers/gebruikers verwoes die taal.
Wit en bruin staan saam oor Afrikaans by ATM (Afrikaanse Taalmonument- en museum)
Louw O'Kelly 2022-05-29 Ek stem saam, Charl. Argitektonies ook laat dit veel te wense oor. 'n Kreatiewe Khoisan-naam?
Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)
Leonie 2022-05-29 Is daar enige graad 3 tweede kwartaal-vraestelle, asb.
Wit en bruin staan saam oor Afrikaans by ATM (Afrikaanse Taalmonument- en museum)
Jan Odendaal 2022-05-29 Uitstekende opsomming deur Jean Oosthuizen van die gebeure/menings van Saterdag by die Strooidakkerk. Geeneen van die sprekers was ten gunste van 'n naamsverandering nie. Oor Charl Adams se historiese relaas: Ons het nie meer krag /lus om na sy verbal
Wit en bruin staan saam oor Afrikaans by ATM (Afrikaanse Taalmonument- en museum)
Charl Adams 2022-05-29 Soos die een spreker gesê het, is die Afrikaanse Taalmonument “in sonde gebore”. So ook apartheid, en dié moes gaan en plek maak vir ’n inklusiewe, demokratiese en transformerende bestel wat nie een groep staanmaak teenoor ’n ander nie. Gesien
Elise Bishop verduidelik Graaffrikaans
Pauline Scholtz 2022-05-28 Hoe uiters bly is ek nou op dié smart artikel. My taal is ook deurspek van Engelse woorde. Kon nooit verstaan hoekom dit net so outomaties uitkom nie. Nou't dit 'n naam: Graaffrikaans. Ps. Ek't op Hanover grootgeword. Nou weet ek ek hoef my nie onnod
Verwondering ondanks verwonding. Tussen aftakeling (verganklikheid) en ontkieming (onverganklikheid) ‒ oor die spirituele estetika van ’n “pneumatiese liggaam” binne die knyptang van veroudering, sterwe, graf en dood
Jeanette de Klerk-Luttig 2022-05-28 Dankie, Danie, vir die oorspronklike en aangrypende uiteensetting van aftakeling, sterwe, graf en dood waarby jy soveel verskillende fasette - die digkuns, teologie, filosofie, beeldhoukuns, skilderkuns en letterkunde - ingesluit het. Dit is so 'n sinvoll
Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 2
Meldene Cloete 2022-05-28 Ek soek graag vraestelle vir goeie voorbereiding.
Afrikaans se verklarende woordeboeke: gister, vandag en môre
At the School 2022-05-28 I read your blog. Having very useful information helps me a lot. I will read more.
Die Charter of Compassion 12 jaar later
Mich 2022-05-27 Ai Bettina, jy sê dat al die aggressors in die voorbeelde feitlik wit mans is. Onthou tog asseblief, dis JOU voorbeelde en JOU 'studie-gevalle'. Glad nie op ware, feitelike statistiek gebaseer nie. Moenie nog olie op die vuur gooi deur wit mans te "label
In die sop: ’n Onderhoud met Bertus Basson
Lukas Rautenbach 2022-05-27 Baie baie insiggewend. Sal graag meer inligting wil hê oor hoe dit werk om aan die program deel te neem.
Elders gesien: Groot skrik teen Tafelberg
Selwyn Milborrow 2022-05-27 Mooi, mooi, mooi is jou woorde!
Persverklaring: PEN Afrikaans oor die voorgestelde naamsverandering van die Afrikaanse Taalmonument
Charl Adams 2022-05-27 NAME Daar is al vir geruime tyd 'n openbare diskoers oor standbeelde, monumente en die benaming van openbare strate, parke, geboue en ander gedenkwaardighede. Dit het spoed opgetel met die #Rhodesmustfall beweging en ook in die VSA en Verenigde Koninkryk
Oor plek, inheemsheid en mag
Hans Richardt 2022-05-27 Dan dink ek nou aan eind paragraaf, om ander uit te sluit en te klassifiseer. Deesdae is jy uitgesluit as jy "wit is uit vorige bevoordeelde verlede"? Dink aan regstel aksie, swart ekonomiese bemagtiging, kanseleer kultuur ens ens. Die ideale reënboogna
Die Charter of Compassion 12 jaar later
Barend van der Merwe 2022-05-27 Dit is goed dat daar aangedring word op gelyke regte vir mans en vroue. Dit is gewoon omdat vroue en en mans gelyk behandel behoort te word. Die idee dat vroue beter sal regeer as mans is egter 'n illusie. Of 'n vrou beter sal regeer as 'n man hang van di
Ek wil
Mich 2022-05-27 Neo, ek sê mos nog heeltyd jy het uitsonderlike talent en skryfstyl. Nie almal gaan jou altyd verstaan nie (en soms 'n questionmark gooi...) maar die wat wél die moeite doen om dit weer te lees en dieper verstaan ...sal weet jy is begaafd.
