Kommentaar

Wind

Mary Sadler 2022-05-24 Aangrypend! Uitstekende taalgebruik van die skrywer maak dit ’n klein juweeltjie.

Vonnisbespreking: Die strafregtelike vervolging, skuldigbevinding en kwytskelding van ’n verloskundige en ginekoloog

Melodie Labuschaigne 2022-05-24 Dankie, Christa! Waardeer jou belangstelling in ons bespreking. Groetnis en alles van die beste vir jou – ons mis jou!

Windmill

Thelma Keane 2022-05-24 Wow. The windmill is powerful.

Elders gesien: Die ikoniese Afrikaanse Taalmonument is onder beleg

Chris Snyman 2022-05-24 Met wie se fondse is die ATM opgerig, en aan wie behoort die grond waar dit staan? As ek die antwoorde kry wat ek vermoed, dan kan dit dalk die einde van Nathi se plannetjie wees.

Aankondiging van wenverhale: Toegang – ’n kortverhaalkompetisie

Johann Crous 2022-05-23 Baie geluk, Anton. ’n Waarlike windmaker verhaal!

Duine

Johann Crous 2022-05-23 Dis reg, hoe kan ons vergeet?

Wiskunde: graad 9, tweede kwartaal-vraestel en -memo

Chantel 2022-05-23 Wiskunde graad 9

Scindapsus en sunfilters

Lucille 2022-05-23 Agga nee Elise my byna vrek gelag vir jou lekker gesels veral die gordyne-stories en die high polfaais!! Ons het almal daai beehive-hare gehad en toe later die Purdis, baie dankie!! ❤️

Elders gesien: Die ikoniese Afrikaanse Taalmonument is onder beleg

Karen de Wet 2022-05-23 Sal ons liefs dan by een monument hou en neffens die geskiedenis van Afrikaans ander taalgeskiedenisse byvoeg, dan is daar meerdere miljoene waarmee ons kinders kan laat lees en boeke kan bevorder. Werklik, boeke, skrywers, lesers, Afrikaans, tale in Suid

Persverklaring deur die Afrikaanse Taalmuseum en -monument oor ’n moontlike naamsverandering vir die instelling

Barend van der Merwe 2022-05-23 Die kritiek teen die museum se bestuur berus nie op nugtere oorweginge nie. Dit is 'n ideologiese besluit die vanaf regeringskant waaraan die bestuur niks eintlik kan doen nie.

Breuke: Graad 5-oefenvraestel en -memo

LitNet 2022-05-23 Hier is 'n skakel na die indeks van graad 5-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad5. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereidi

Om ’n Malay Muslim-meisie in die 21ste eeu te wees – ’n mengelmoes van identiteite!

Pieta vD 2022-05-23 Jinne! Was dit nou nie 'n plesier om te lees, te ontrafel en te konsentreer om alles te verstaan nie. Dit was heerlik. Dis soos Adam Smallprosa op sy beste - of die heer Philander en andere. Ek meen al lankal dat daar verskillende vorms van Kaaps is. Daa

Persverklaring deur die Afrikaanse Taalmuseum en -monument oor ’n moontlike naamsverandering vir die instelling

Karen de Wet 2022-05-23 Ek het dit nie oor die politieke saak van die minister nie. Wat my opval is dat dit relatief stil is uit literêre - en skryfgeledere oor die saak van 'n naam. Belangstellendes kan gerus Kerneels Breytenbach en Sidney Gilroy se perspektiewe en die komment

Persverklaring deur die Afrikaanse Taalmuseum en -monument oor ’n moontlike naamsverandering vir die instelling

Karen de Wet 2022-05-23 Die span hy die taalmonument werk baie jare baie hard aan inklusiwiteit. Sou mens die klipstruktuur en die bestaande, funksionerende span met die goeie inisiatiewe ondersteun vir die goeie werk? Wil ons tweespalt of verwydering, omstredenheid, veroorsaak

Breuke: Graad 5-oefenvraestel en -memo

Annelique Adams 2022-05-23 Ek is op soek na SW-vraestelle, graad 5.

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Angus 2022-05-23 F C, as ek aangeval word, moet ek my mos verdedig, nie waar nie? As ek die Afrikaanse Bybel woordeliks aanhaal, en vir my dan gesê word ek praat snert, dan slaan ek terug. As ek gedreig word met die hel as ek nie aan 'n onsigbare, stilswyende god glo nie

Duine

Christine Botha 2022-05-23 Wow, ek het ook net asem opgehou. Kan nie help om vreeslik nuuskierig te wees om die res in woorde te kan hoor nie! Briljant ...

Drie vroue en 'n meisie deur Hans du Plessis: ’n resensie

Bettie Venter 2022-05-23 Ek wil dit graag luister op potgooi maar kan dit nie vind nie; ek het 'n paar episodes gemis. Kan u my asb help.

Elders gesien: Die ikoniese Afrikaanse Taalmonument is onder beleg

Johannes Calitz 2022-05-23 Dankie vir die sterk standpunt wat julle inneem. Die minister is van lotjie getik!

Graad 6-wiskundevraestel: kwartaal 1 en 2

LitNet 2022-05-23 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks op LitNet waar al die skolevraestelle beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Die graad 6-vraestelle is hier: ht

Graad 6-wiskundevraestel: kwartaal 1 en 2

Charmaine Franzsen 2022-05-23 Op soek na vraestelle vir graad 6, al die vakke, asb. Asook verduideliking oor lang deel end breuke, asb.

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

F C 2022-05-23 Beste Angus Waarom dan kommentaar lewer op ‘n onderwerp soos hierdie?

Kaapse Forum ’n aparte AfriForum?

Gerrit Boonstra 2022-05-23 Ek sal graag meer wil weet hoe mnre Van Wyk die en Wyngaard die doelstellings van DAK en van Kaapse Forum as verskillend beskou. En kan en sal hulle saamwerk om die gemeenskaplike sake suksesvol uit te voer? Op 'n persoonlike vlak sal ek graag wil weet

Graad 5: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums

LitNet 2022-05-23 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis i

Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestel en -memo, tweede kwartaal

LitNet 2022-05-23 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis i

Top 15 kortverhale van 2013 op LitNet

LitNet 2022-05-23 Hallo. Hier is 'n indeks van skolevraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud oor die kortverhaal waarna jy op soek is, is dalk nie hier nie - maar moontlik is hier ander vraestelle wat j

Top 15 kortverhale van 2013 op LitNet

Sonja Cossadianos 2022-05-23 Ek benodig ook notas oor die kortverhaal van Marlena Bruwer ‒ "sê hy met 'n glimlag",

Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestel en -memo, tweede kwartaal

LitNet 2022-05-23 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis i

Plak jou artist responsibility pledge vas op jou muur as djy rêrag ’n artist wil wies

Theolla Langenhoven 2022-05-23 Baie dankie vir die herinnering dat ek moet skryf. Ek het kamlaaik 'n vision board laasjaar gemaak en kan byvoeg ek het meeste van my skryfwerk en bietjie meer achieve. As iemand wat nie skryf gestudy het nie, moet ek constantly myself remind om tyd te

Elise Bishop verduidelik Graaffrikaans

Jeanne Fouche 2022-05-23 Ek stem saam. As ek nie vinnig genoeg aan 'n woord kom nie, slaan ek sommer oor in Engels en voltooi my sin. Let's face it. Ons Graaff-Reinetters is unieke mense. Baie goed geskryf, Elise, soos net jy kan.

Elders gesien: Die ikoniese Afrikaanse Taalmonument is onder beleg

Rensie Weimann 2022-05-22 Mens het nie woorde vir sulke geklikheid nie! Ek hoop van harte dat dit van die tafel gevee sal word!

Swerfjaar vir seniors: Dinge van die kind wat ek was

Dinelia (Fourie) Brink 2022-05-22 Goed of sleg, ons kinderjare vorm ons. Bly jy was weer terug in die Laeveld. Altyd interessant om iets van jou te lees! Nelspruit en Witrivier, het hulle in die sewentig gesê, gaan nog een dorp word! Nou is dit so! 1975 nog skool gehou aan NHS.

Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestel en -memo, tweede kwartaal

Charlene 2022-05-22 Ek is op soek na vraestelle vir Graad 6.

Oor die Afrikaanse Taalmonument se voorgestelde naamsverandering: Danie van Wyk se mening

Carol Laurent 2022-05-22 Dis onaanvaarbaar dat die Afrikaanse Taalmonument 'n moontlike naamsverandering moet ondergaan. Waarom word daar nie die nodige respek getoon vir 'n kultuurskat eie aan taal nie?

Eurovision Song Contest 2022: the politics of music

Koos Holtzhausen 2022-05-22 In 2016 was daar ook ’n Eurovision-krisis, soos verduidelik word in: https://www.litnet.co.za/die-eurovision-liedjiekompetisie-oud-maar-nog-nie-koud-na-61-jaar/ “Die eindronde van Eurovision 2016, wat op 14 Mei in Stockholm gehou is, het he

Duine

Millicent Mynhardt 2022-05-22 Johann, so tiperend van ons kinderjare. Vanaf die openingsin het jy my teruggeneem na ons enigsoortige kindwees. Dankie vir 'n heerlike oomblik in jou tydmasjien.

Maud: Moeder Moed

ES Hooghenhout 2022-05-22 Dankie hiervoor! Jou skrywe lig die gemoed en roer die hartsnare. Empatie is 'n rare gawe.

Leeskringe in Suid-Afrika: 2018-jaarprogramme en -inligting

Cielie Osmers 2022-05-22 Ek sien dis 'n ou plasing. Bestaan die groep nog? Ek behoort aan Tzaneen-Leeskring. Nie op die lys nie. Sal graag inligting ontvang. Ons bespreek maandeliks 'n boek. Nie noodwendig altyd nuwe publikasies nie.
Top