Dr RM Odendaal2022-05-19Wat 'n wonderlike tegniese uitbeelding van die geskiedenis van meubels, toebehore, haarstyle en mense. Dis 'n pragstuk wat alles saamvat, so goed beskryf, en vol ou antiques wat net deur die geskiedenis herroep kan word. Dankie weereens, Elise!
Estelle Buitendag2022-05-19Elise, jy gaan haal uit die verlede en beskryf dit so genotvol dat die leser nie kan ophou lees nie! Lees jy te vinnig, is dit te gou verby. Lees jy te stadig, dan klop jou hart van opgewondenheid om die volgende sin te lees en jouself te verloor in die s
Christa Hahn2022-05-19Ek woon 56 jaar op Graaff-Reinet en is baie dankbaar dat ons spesiale taal so wonderlik deur Elise uitgedra is na vele hoeke van ons land. Dink nie ek weet van iemand wat dit voorheen met soveel trots gebruik het nie. My skoonsuster was op Ikeys en sy het
Raed-na-Gael2022-05-19Angus,
Jy skryf: "Die term ‘multiverse’ is geskep deur ’n Amerikaanse filosoof en hy was ’n Christen-gelowige". Maar as jy hier (https://www.newscientist.com/article/dn26261-hugh-everett-the-man-who-gave-us-the-multiverse/-) lees, dan wonder ons.
Hermien Drotsky2022-05-19Dankie! Die hulp is waardevol.
Benodig egter Graad 5 (FAL, of soos ons altyd gesê het, "tweede taal"), om te help met privaatonderrig van twee Engelssprekende Graad 5-leerlinge (seuns).
Schalk Roets2022-05-19Man ... Dit is darem nou so raak geslaan soos 'n stuk medium rare steak ... In 'n steakhouse!
Ware en wyse kennis. Dankbaar, Willem!
Martin Pretorius2022-05-19Nee wat, breek hom maar af as dit julle standpunt is. Dit is die AFRIKAANSE TAAL se monument, nie die 12 tale-monument nie. My magtig man!!!
LitNet2022-05-19Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks waar LitNet se vraestelle gestoor word, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur en gebr
Tilla Steenkamp2022-05-19Ai, hoe waar is hierdie nie? Hoe maklik stel mense wat hulself uitgee vir tomahawks 'n mens nie teleur nie? En eintlik is die lewe vol wonderlike geurige kerries ...
Baie goed vertel, Willem de Swyger.
Mich2022-05-18Akosile, I don't know you and I might be considered old (en oor die muur), but this poem of yours will touch many hearts. You have the beautiful gift of writing. Never stop writing. Bless us with your writing.
Ilse du Toit2022-05-18Sjoe, dis darem BAIE waar! 'n Les om te onthou.
Hemelse Vader, help my om op te dis waarvoor U my geroep het, asook my verwagting van ander mense!
Christa Hahn2022-05-18Gode, jy laat my nou vrééslik verlang, veral na jou ma. Vir my was haar "signature" wysie "Put your arms around me". Sy het dit ongelooflik op die klavier gespeel en waar Elsabé gegaan het, het sy vreugde gesaai. Niemand sou kon raai hóé swaar haar l
Hans Richardt2022-05-18Blink verwagtinge is 'n probleem waarteen gewaak moet word te alle tye. Gewoonweg moet mens altyd bietjie skepties wees en laat die eindresultaat jou verras.
Christa Cromhout2022-05-18Welgedaan, Melodie en Magda! Net weer 'n bewys van watter voorreg dit vir my was om soveel jare saam met julle te kon werk en julle te ken. Baie goeie artikel.
Jeonie Roos2022-05-18Hy was n drukker. Hulle ses kinders gehad.
Hierdie trap het sy tot haar dood gestap.
Die twee sinne tref my.
Hierdie formidable vrou laat my aan my ouma dink.
LitNet2022-05-18Hallo! Jy is hartlik welkom om die vraestelle wat ek hier noem, in die klaskamer te gebruik. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en va
LitNet2022-05-18Dankie vir jou navraag! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat jy benodig. Klik telkens op di
Angus2022-05-18Dis waar! Ateïste is maar net so dom of slim of onkundig of kundig soos enigiemand anders. Die meeste van hulle weet van die evolusieteorie net mooi niks. ‘n Ateïs is iemand wat vere voel vir die bonatuurlike. Hy is nie bang vir gode en ‘n God wat j
Angus2022-05-18Uit eksamenskrifte: As jy weer by my suster kom kuier, skiet ek jou met my rep en roer. Hoe kaler jonker, hoe stouter in die donker. Waar bloed nie kan loop nie, daar maak dit 'n roof.