Kommentaar
Graad 11: Wiskunde, vraestel 2 en memorandum
LitNet 2022-05-09 Dankie vir jou navraag! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik te
Persverklaring: Afskaling van aktualiteitsdekking op RSG wek kommer
Marianne de Jong 2022-05-09 Ek stem ook saam met PEN-Afrikaans.
Fresh off the press: A century of South African naval history
Barend van der Merwe 2022-05-09 Lyk lekker.
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Raed-na-Gael 2022-05-08 Angus, Jy soek voorbeelde oor jou deurmekaargeit. Die eerste Engelse vertaling is deur William Tyndale (1494-1536), uit Grieks en Hebreeus gedoen en nie uit Latyn nie. Hiervoor is hy deur die Katolieke van destyds op die brandstapel vermoor. Jou King Jame
Persverklaring: Afskaling van aktualiteitsdekking op RSG wek kommer
A G H van der Walt 2022-05-08 Dit is duidelik as mens luister na beide SAFM en RSG dat veranderinge wat beide radiostasies ondergaan het of steeds ondergaan, hulle laat wegbeweeg van hulle tradisionele luisteraarmark. Dit geld ook veral wat die gebruik van omroepers betref. Die prob
Leon Schreiber oor US en Afrikaans
Sylvia Thomas 2022-05-08 Ek stem volmondig saam as dit by tweetaligheid kom. Wat my betref, is Afrikaans die enigste taal wat aan die suidpunt van Afrika gebore is ... 'n afstammeling ... nes ek .. mixed .. bietjie Holland ... Frans ... Khoe ... ongelukkig het Mamma en Pappa nie
Graad 4: Afrikaans Huistaal, tweedekwartaalvraestel en -memo
Ellen 2022-05-08 Ek soek aab Afrikaanse Taal-vraestelle vir graad 4, kwartaal 2.
Herinneringe aan my onderwysloopbaan – en my pad met die onderrig van Afrikaans
Una Seyffert 2022-05-08 Estelle, Wat 'n besonderse leesstuk/cv hierbo. Ek kan jou aanvoeling en passie vir die taal, sowel as die oordra daarvan, op jou unieke manier aanvoel. Ek glo jy het groot baanbrekerswerk gedoen en het merkwaardige kwaliteite; jy het jou merk asook st
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Angus 2022-05-08 Raed-na-Gael, wakker skrik, my ou vriend. James was maar net die koning van Engeland toe die vertaling van die Bybel gedoen is. Hy het dit gemagtig, en daarom staan dit bekend as die King James Bybel. Dit word beskou as die beste vertaling en so na as moo
Refentse se Wandel in my woning: ’n onderhoud
Sidney Meyer 2022-05-08 Hi Refentse! Jong, wat kan ek as 'n 72-jarige Afrikaner vir jou sê? Dis seker 'n natuurwet dat al jou, Suid Afrika-wye, diverse invloede 'n wonderwerk soos jy sou "synthesize". Jy is een van die beste dinge wat met SA kon gebeur het, 'n nasionale skat. A
Leon Schreiber oor US en Afrikaans
Ena Blackbeard 2022-05-08 Dit was nou 'n baie insiggewende gesprek. Baie dankie, my hart huil al van die dag wat die land net weggegee is sonder verduidelikings waar alle onderhandelings agter die skerms plaasgevind het. Ek is 'n afstammeling van Andries Pretorius, maar is getroud
Leon Schreiber oor US en Afrikaans
Frans Pieterse 2022-05-07 Leon, baie dankie vir wat jy vir Afrikaans doen.
Persverklaring: Afskaling van aktualiteitsdekking op RSG wek kommer
Helene 2022-05-07 Robbie Cruze se Afrikaans krap my. Anglisistiese klem op woorde, alles eerste lettergreep. Ek hou van die "as jy vandag iets kan wees, wees dan...". RSG is regtig nie meer 'n slim radiostasie nie
Persverklaring: Afskaling van aktualiteitsdekking op RSG wek kommer
Nico Geldenhuys 2022-05-07 As literêre opvoeder het RSG hul kruin bereik êrens tussen 1998 (toe Spookstasie begin het) en 2006 (toe Daniel Hugo Leeskring verlaat het). Daarna was dit stadig afdraandepad.
A century of South African naval history: ’n onderhoud met André Wessels
Wessel Vosloo 2022-05-07 Waar is die boek beskikbaar? Of watter boekwinkel? Ek stel belang in die interessante uitgawe.
Ramadaan on Dorp Street
Kulsum Effendi 2022-05-07 I thoroughly enjoyed reading this article. It took me back to my childhood, growing up in district 6. What a wonderful childhood it was. Alghumdulillah.
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Raed-na-Gael 2022-05-07 Angus, Die King James is deur EEN ou geskryf - soos hy gedink het dit moet lees/wees, want hy is mos die Engelse koning - sy woord is wet. Blykbaar is dit hoekom jy so deurmekaar met die Bybel is.
Persverklaring: Afskaling van aktualiteitsdekking op RSG wek kommer
Robin 2022-05-07 Ek stem saam. As 'n Engelse luisteraar het ek die gebalanseerde insigte van die aktualiteitsprogramme baie geniet teenoor ander media-afsetpunte se linksgesinde gesprekvoering of fopnuus.
Persverklaring: Afskaling van aktualiteitsdekking op RSG wek kommer
Sarel Kruger 2022-05-07 Alles deel van die “verdomming” van die publiek en veral die Afrikaanssprekende publiek.
Persverklaring: Afskaling van aktualiteitsdekking op RSG wek kommer
Gina 2022-05-07 Dis werklik 'n betreurenswaardige toedrag van sake. 'n Mens kan nie anders as om die politieke swaard oor RSG se kop daaragter raak te wonder nie, of dalk die SAUK-raad se ultimatum om hulle lisensie te behou. Daar's definitief iewers 'n slang in die gras
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Angus 2022-05-06 Raed-na-Gael, Jy het weer die kat aan die stert beet. Die eksegeet is FC hierbo. Volgens hom is 'ribbebeen' in die Afrikaanse Bybel snert; dit moet 'sy' wees. Die vrou is glo van die man se sy gemaak, nie sy ribbebeen nie. 'n Mens hoef egter nie juis 'n
Ramadaan on Dorp Street
Johann Symington 2022-05-06 So, ons het in Leeuwenstraat gebly regoor die moskee. Maar nooit koekies gekry nie. Skoon jaloers na die lees van die baie mooi artikel.
Drie vroue en 'n meisie deur Hans du Plessis: ’n resensie
Christina Kotze 2022-05-06 Ek geniet tans die voorlesing op RSG. Dankie Hans.
Is dit die laaste sien van die blikkantien vir Roe v Wade?
Chris Marnewick SC 2022-05-06 Die probleem met Roe v Wade is dat die regters daar 'n grondwetlike reg binne die raamwerk van die Amerikaanse Grondwet loop soek (en gevind) het, wat nie daar was nie. Die beslissing was van meet af aan, op 'n regstegniese basis, verkeerd, en "egregiousl
Wiskunde, graad 5: Vraestel en memorandum (November)
Waynne nagel 2022-05-06 Ek will dat die kinders slim raak.
Wiskunde, graad 2: eerste kwartaal – vraestel en memo
Isabel Meyer 2022-05-06 Baie dankie vir die vraestelle en memorandums.
Eva, nee, Krotoa se Afrikaans
Heini Odendal 2022-05-06 Livy, ek is vannie Thornton, ma woon al 29 jaar innie Wellington. Ek het nou net jou lang storie gelees oor Afrikaans. Dis uitstekend, maar ander Afrikaners ver op innie land sal dit nie soe kwaai verstaan soes ekke wat nou al 70 jaar 'n Capie issie!
Persverklaring: Afskaling van aktualiteitsdekking op RSG wek kommer
Trix Olivier 2022-05-06 Wat 'n verskraling van RSG. Ek het my verknogtheid aan die stasie verloor. Hopelik vul 'n ander stasie vinnig daardie gaping dat mens kan oorskakel na iets met meer om die lyf.
Persverklaring: Afskaling van aktualiteitsdekking op RSG wek kommer
Elmarie 2022-05-06 Ek betreur ook die verandering.
Persverklaring: Afskaling van aktualiteitsdekking op RSG wek kommer
Soekie Smit 2022-05-06 Ek is dit roerend eens ...
Louis Fourie, Afrikanerpatriarg 1669-1750
Marthinus Christoffel Fourie 2022-05-06 Sou graag die volgende stamboom wou navors: Adam Hendrik Fourie, geb. 6.8.1880 en oorlede, 21.4.1969; as ook Marthinus Christoffel Fourie, geb. 1.8.1883 en oorlede 2.2.1974. Begrawe te Oudshoorn.
Persverklaring: Afskaling van aktualiteitsdekking op RSG wek kommer
Handre Brand 2022-05-06 Uitstekend geformuleer. Ek stem 100% saam.
Persverklaring: Afskaling van aktualiteitsdekking op RSG wek kommer
Marie Ashpole 2022-05-06 Die programme is só verskraal van luisterwaardige inhoud dat ek op soek is na 'n alternatief wat intellektuele stimulasie bied. Soggens op RSG is nou nag!
Persverklaring: Afskaling van aktualiteitsdekking op RSG wek kommer
Gerrit 2022-05-06 Baie mooi raakgevat. Dankie. Ons stem saam. Spektrum ook na 'n tydsgleuf geskuif waar minder mense luister.
Ramadaan on Dorp Street
Bilqees Baker 2022-05-06 I finally got down to reading this beautiful piece. Ramadaan is behind us and for this reason, your story makes me feel happy and sad. Zubayr, please don't stop writing. You have a way of recording events and places with emotion. Your stories are written
