Ek is ready

  • 7

Foto: Canva.com

Ek is ready
Ek is ready vir wat ook al die lewe op my pad gooi:
Stress ek is ready
Anxiety ek is ready
Depression ek is ready
Want my God hou my steady.

Ek is ready vir wat ook al my community op my pad gooi:
Racism ek is ready
Crime ek is ready
Discrimination ek is ready
Want sonder my God is alles te heavy.

Ek is ready vir wat ook al my God op my pad gooi:
Sy blessings ek is ready
Sy goedheid ek is ready
Want was dit nie vir my God nie, dan was ek nie geken nie.

  • 7

Kommentaar

  • Najan Van Deventer

    Well done, Kenan. Jy het talent wat min het. Kan nie wag vir die volgende een nie! Uitstekend.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top