Highway to hell
2023-11-02"Hy gee my ’n suit,
maar ek is nie by dit nie.
Ek gat somme in my sweetpak."
Afrikaans, die moeder van soveel kinders
2022-08-11"Nei man, djulle wat my so onderskat
Met tegnologie wat heeltyd develop
Gaan ek djulle nog ’n lang pad vat.
Ek is tienertaal
en soos die jare aangaan, gaan ek die grootste wees op die skaal van taal."
Klaskamer: aanlyn
2022-07-07"Nou
sit ek agter ’n skerm en hoor net stemme.
PowerPoint-skyfies word ons nuwe handboeke
en reaksies met ’n knoppie is ons voorland."
Ek is ready
2022-06-01"Ek is ready vir wat ook al die lewe op my pad gooi:
Stress ek is ready
Anxiety ek is ready"
Ek wens ek kan jou nog een keer sien
2022-04-28"Ek wens ek kan jou nog een keer sien,
Maar ons mag nie ons huis verlaat nie.
Mense verloor hul werk en word siek ...
Nou isoleer ek vir 14 dae en hoop ek sien 15 dae."
