Kommentaar
Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestel en -memo, tweede kwartaal
Monique Maree 2022-05-19 Baie dankie vir die Afrikaans- en Wiskunde-vraestelle. Is daar nog enige Graad 6-vraestelle of opsommings beskikbaar? Byvoorbaat dankie. Monique
Graad 8: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal
Chriszelda Ockhuis 2022-05-19 Baie dankie. So dankbaar vir julle ondersteuning.
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
F C 2022-05-19 Beste Angus Jy skryf: “Die skeppingsverhale in die Bybel is nie wetenskaplike teorieë nie.” Dit is natuurlik waar, want dit is ’n openbaring. Die Jodendom, Christendom en Islam is openbaringsgodsdienste. In die Christendom het God Hom deur Jesus
Elise Bishop verduidelik Graaffrikaans
Anziske Kayster 2022-05-19 GRAAFRIKAANS is so eie aan Graaff-Reinet en sy kultuurgeskiedenis. Toe die museum die eerste keer die artikel oor Graafrikaans in die nuusbrief gepubliseer het, het 'n dame haar misnoeë in die plaaslike koerant onder 'Briewe' gepubliseer. Nodeloos om te
’n Tomahawk van ’n les
Angus 2022-05-19 The moral of the story is, as jy in Durban kom en jy moet hotel- of restourantkos eet, bestel 'n kerriegereg. As jy lus is vir 'n Tomahawk, braai hom self. Sorg net dat jy nie alleen is om hom op te eet nie, want dis 'n allemintige stukkie vleis.
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Angus 2022-05-19 Raed-na-Gael, Jy moet maar asseblief fyn lees wat ek skryf, nie sommer maar net jou oog daaroor laat dwaal nie. Ek het geskryf dat die term ‘multiverse’ geskep is deur ’n Amerikaanse filosoof en dat hy ’n Christen-gelowige was. William James het
Scindapsus en sunfilters
Dr RM Odendaal 2022-05-19 Wat 'n wonderlike tegniese uitbeelding van die geskiedenis van meubels, toebehore, haarstyle en mense. Dis 'n pragstuk wat alles saamvat, so goed beskryf, en vol ou antiques wat net deur die geskiedenis herroep kan word. Dankie weereens, Elise!
Scindapsus en sunfilters
Estelle Buitendag 2022-05-19 Elise, jy gaan haal uit die verlede en beskryf dit so genotvol dat die leser nie kan ophou lees nie! Lees jy te vinnig, is dit te gou verby. Lees jy te stadig, dan klop jou hart van opgewondenheid om die volgende sin te lees en jouself te verloor in die s
Elise Bishop verduidelik Graaffrikaans
Christa Hahn 2022-05-19 Ek woon 56 jaar op Graaff-Reinet en is baie dankbaar dat ons spesiale taal so wonderlik deur Elise uitgedra is na vele hoeke van ons land. Dink nie ek weet van iemand wat dit voorheen met soveel trots gebruik het nie. My skoonsuster was op Ikeys en sy het
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Raed-na-Gael 2022-05-19 Angus, Jy skryf: "Die term ‘multiverse’ is geskep deur ’n Amerikaanse filosoof en hy was ’n Christen-gelowige". Maar as jy hier (https://www.newscientist.com/article/dn26261-hugh-everett-the-man-who-gave-us-the-multiverse/-) lees, dan wonder ons.
Graad 5: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums
Hermien Drotsky 2022-05-19 Dankie! Die hulp is waardevol. Benodig egter Graad 5 (FAL, of soos ons altyd gesê het, "tweede taal"), om te help met privaatonderrig van twee Engelssprekende Graad 5-leerlinge (seuns).
’n Tomahawk van ’n les
Schalk Roets 2022-05-19 Man ... Dit is darem nou so raak geslaan soos 'n stuk medium rare steak ... In 'n steakhouse! Ware en wyse kennis. Dankbaar, Willem!Du Plessis se Griekwapsalms vol warmte en deernis
Jacobus 2022-05-19 Die Griekwa-toonsettings is vir my soos salf vir die gebeente. 🐳
Persverklaring deur die Afrikaanse Taalmuseum en -monument oor ’n moontlike naamsverandering vir die instelling
Martin Pretorius 2022-05-19 Nee wat, breek hom maar af as dit julle standpunt is. Dit is die AFRIKAANSE TAAL se monument, nie die 12 tale-monument nie. My magtig man!!!
Scindapsus en sunfilters
Rinsie 2022-05-19 Lekker gelees! Dit voel soos 'n fliek wat voor jou afspeel.
Graad 4: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums
LitNet 2022-05-19 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks waar LitNet se vraestelle gestoor word, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur en gebr
’n Tomahawk van ’n les
Tilla Steenkamp 2022-05-19 Ai, hoe waar is hierdie nie? Hoe maklik stel mense wat hulself uitgee vir tomahawks 'n mens nie teleur nie? En eintlik is die lewe vol wonderlike geurige kerries ... Baie goed vertel, Willem de Swyger.
Graad 4: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums
Marinda Van Staden 2022-05-19 Môre, ek wil graag graad 4 Juniemaand Afrikaanse vraestelle ontvang
’n Tomahawk van ’n les
Janna Purdon 2022-05-19 A vivid introspective of almost tangible proportions. Definitely food for thought.
Marlise Joubert (1945–)
Bester Meyer 2022-05-19 Dis 'n grootse loopbaan van skryf! Baie geluk daarmee, Marlise!
’n Tomahawk van ’n les
Kobus Kuyler 2022-05-19 So waar. Ondersteun die plaaslike geregte - fantasties! 👌👌👌
A nightmare
Mich 2022-05-18 Akosile, I don't know you and I might be considered old (en oor die muur), but this poem of yours will touch many hearts. You have the beautiful gift of writing. Never stop writing. Bless us with your writing.
Scindapsus en sunfilters
Philip Laubscher 2022-05-18 Wow. Briljant, soos altyd. Woorde turned into visuals.
’n Tomahawk van ’n les
Ilse du Toit 2022-05-18 Sjoe, dis darem BAIE waar! 'n Les om te onthou. Hemelse Vader, help my om op te dis waarvoor U my geroep het, asook my verwagting van ander mense!
’n Tomahawk van ’n les
Rozelle Blackie 2022-05-18 In die kol. Ek het hierdie skrywe só geniet. Dankie, Willem. Weereens ‘n meesterstuk.
Scindapsus en sunfilters
Christa Hahn 2022-05-18 Gode, jy laat my nou vrééslik verlang, veral na jou ma. Vir my was haar "signature" wysie "Put your arms around me". Sy het dit ongelooflik op die klavier gespeel en waar Elsabé gegaan het, het sy vreugde gesaai. Niemand sou kon raai hóé swaar haar l
Secret
Mich 2022-05-18 Heidi, what a beautiful language only people in love (and perhaps out of love) could ever understand.
Daar is ’n gat in ons koerant en in ons lewens: Fred Mouton is weg
Corlietha Swart 2022-05-18 Mooi woordprent as paslike huldeblyk aan die prentjiesman ... Dankie, Francois Verster! RIV, Fred Mouton ...
’n Tomahawk van ’n les
Hans Richardt 2022-05-18 Blink verwagtinge is 'n probleem waarteen gewaak moet word te alle tye. Gewoonweg moet mens altyd bietjie skepties wees en laat die eindresultaat jou verras.
