Kommentaar

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika

Tienie 2022-04-28 Kennis gevind en vol waarheid!

Ek wens ek kan jou nog een keer sien

Jason 2022-04-28 Dis was great, well done, Kenan!

Ek wens ek kan jou nog een keer sien

Monica 2022-04-28 Wow Kenan, super trots op jou!!! Baie mooi 🧡

Ek wens ek kan jou nog een keer sien

Najan Van Deventer 2022-04-28 Baie awesome gedoen Kenan!!! Well done, wag some’ nou vir nog ...

Op soek na "Die piramiede" van Hennie Aucamp

FA vd Straaten 2022-04-28 Ek is ook op soek na die kortverhaal – indien iemand weet waar om dit te kry, laat weet asb.

Testamentnalating

hv 2022-04-28 Myself and my wife are married out of community of property, but the property is registered in her name and will go to her son as per her will. I will have life-rights on the property. Question 1: must the life right be registered as part of the title de

Before the Sabbath

Marietjie 2022-04-28 Ferdi, goeie beskrywing van ’n oorwinningsdag vir alle gelowiges in Christus. Aasvoëls kan draai maar die dood is gefnuik. Goed gedoen.

Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun

Johanna 2022-04-28 Barend van der Merwe, mense sal nooit oor hierdie onderwerp saamstem nie! Vir my is die woord van God wet en nie net in die antieke tyd nie, dan kan ander sondes ook mos gesien word as reg want dis vir die antieke tyd geskryf???? Maar, ja die wêreld het

Rachel’s Angels on VIA: Be inspired

Monigail Zimri 2022-04-28 Hi, Ek wil baie graag hê my dogter moet in aanraking met Rachel's Angels kom. Sy is nou Graad 7. Volgende jaar is sy op pad hoërskool toe. Ek wil baie graag hê sy moet enigiets wat haar hart begeer kan doen. Ek wil hê sy moet met die "mentors" praat

Gedigte, daar by die brul van ’n brander

estelleke 2022-04-28 Sjoe. Dit is wonderbaarlik slim en ja, vir my selfs mooi. Geluk met hierdie innovering!

Oupa en Ouma se kombuis

Jeanne Fouche 2022-04-28 What a wonderful story you remembered so well from your childhood days. The kitchen was always so warm, with the lovely smell of food, and freshly baked breads. Brentwood chairs are very scarce today. Your writing talent is absolutely awesome. Well done.

Luister

Ilse van vuuren 2022-04-28 Fantasties!!

Die laaste karretjiegraf deur Athol Fugard

Vanessa 2022-04-28 Why was Pienkies angry with Koot,his dad?

Oupa en Ouma se kombuis

Philip Laubscher 2022-04-27 Kan nie wag vir die boek nie. Fantastic.

Oupa en Ouma se kombuis

Ansie Malherbe 2022-04-27 Dit kon nou net sowel my ouma se kombuis/huis gewees het!, Baie dankie, dit maak my skoon weemoedig oor jare lank gelede.

British-born South African author Mary Renault

Suzette Myburgh 2022-04-27 As Prof Piet haar romans goedgekeur het, sê dit baie! Ek is self 'n groot aanhanger van haar werk.

Boeke om weg te gee

Frederik Van Den Berg 2022-04-27 Ek stel graag belang as dit nog beskikbaar is.

Oupa en Ouma se kombuis

Santie Dold-Chapman 2022-04-26 Ek onthou alles, net soos jy daar sê. My pa was baie gesteld op die twee messe - nou nog 'n maatstaf van n ôrdentlik gedekte tafel. Ons het veral Sondae of met kuiergaste die 'regte ding' gedoen ... tot ons op Sondae begin braai het ... Ek wonder wie do

Eilandaantekeninge

Karin de Bruyn 2022-04-26 Meegevoer deur die vertelling.

Oupa en Ouma se kombuis

Dr René M Odendaal 2022-04-26 Wat 'n inspirerende stukkie werk, Elise. Ek is sommer nou honger gelees! Jy skryf so bindend en interrssant van alles. Ek sien weekliks uit na jou nuutste skrywe en as daar nie is nie, sien ek gretig uit na die nuutste episode!

Oupa en Ouma se kombuis

Estelle 2022-04-26 Elise, ek het jou skrywe so geniet! Onthou alles so goed! Van die soppers (in die aand) en dinnertyd (in die middel van die dag). Baie dankie! Ook die reuke en geure, soos jy vertel! Uit jou pen vloei "die onthou"!

Nuutskepping: "memory foam" in Afrikaans?

Tiens Pretorius 2022-04-26 Die naam moet kort wees en gemaklik sê ...

Lekkerkunde saam met Koos

Barend van der Merwe 2022-04-26 Ek het daardie boek van Brink gelees toe dit uitgekom het. Ook daarvan gehou.

Lekkerkunde saam met Koos

Barend van der Merwe 2022-04-26 Dankie. So leer mens van wonderlike nuwe boeke.

Hoort daar ’n sunset clause op apartheidskuld te wees?

Vra net jy weet 2022-04-26 Gaan jy hierdie in Engels vertaal en aan jou president stuur?

Wiskunde: graad 9, tweede kwartaal-vraestel en -memo

LitNet 2022-04-26 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat julle wil gebruik en

’n Boodskap oor Dawie de Villiers se heengaan

Martin Lombaard 2022-04-26 Ja, so kom ’n geslag stadig maar seker tot ’n einde. Vir my ’n interessante spulletjie. Almal begin as vurige ondersteuners van die apartheidsidee, almal binneboudbroeders. Kry dan ook op die wa hulle mooi vergoeding, status en mag. Stuur my en dui

Oupa en Ouma se kombuis

Anziske Kayster 2022-04-26 Elise, elke dingetjie, van die duwwele broopanne tot by die Sasko-meelsakkie en knie-emmer, selfs die reuk, is vandag nog tussen die mure van die museums van Graaff-Reinet vasgevang. Jy sê dit soveel beter in woorde!

’n Boodskap oor Dawie de Villiers se heengaan

Barend van der Merwe 2022-04-26 Mens kry die idee dat De Villiers baie beskeie was oor sy rugbyloopbaan. Dit is hoe dit voorkom in sy boek. Ook in ander opsigte ’n nederige en opregte karakter. Toegewy aan nasiebou en versoening. Dit is vir my tog jammer dat die Nasionale Party se pol

Lekkerkunde saam met Koos

Charms 2022-04-26 Dankie Koos. Ek het darem al twee van die drie gelees. Ek stem saam oor die opera. Lidi is natuurlik een van my gunsteling mense en ek glo almal moet 'n Lidi hê, want dis mos Lekkerkunde.

Wiskunde: graad 9, tweede kwartaal-vraestel en -memo

Elaine Burger 2022-04-26 Gr 9- en Gr 11-vraestelle, memo en video?

Hoort daar ’n sunset clause op apartheidskuld te wees?

Barend van der Merwe 2022-04-26 Jy verwys skynbaar na die Coligny-hofsaak. Die twee mans wat in die saak beskuldig was, is deur die hof vrygespreek, sover ek weet. Dit is nie waar dat hulle moord gepleeg het nie. Mens kan seker redeneer oor of hulle reg of verkeerd opgetree het, maar so

Lekkerkunde saam met Koos

Zirk van den Berg 2022-04-26 Ek's met jou oor lekkerkunde.

Al is hulle nie soos die Bybel hulle wou hê nie

Marie 2022-04-26 My hart huil. Het dit al so baie gesien, ook in my beroep. Loop eers 'n paar treë in 'n ander persoon se skoene voor jy sommer 'n oordeel vel. Diep storie, en dit spreek tot 'n mens.

Graad 5: Afrikaans Huistaal-oefenvraestel en memo vir die derde kwartaal

LitNet 2022-04-25 Goeiedag. Dankie vir jou navraag. Ons het nie noodwendig daardie werkstukke waarna jy op soek is nie, maar kyk wat hier wel is. Dalk kan dit op ander maniere en met ander vakke help. Hier is 'n indeks op LitNet waar jy al die skoleinhoud kan vind wat besk

Wiskunde, graad 2: eerste kwartaal – vraestel en memo

LitNet 2022-04-25 Goeiedag. Dankie vir jou navraag. Die meeste van ons vraestelle is in Afrikaans. Hier is 'n indeks op LitNet waar jy al die skoleinhoud kan vind wat beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad
Top