Top 15 kortverhale van 2013 op LitNet

  • 18

Top 15 kortverhale van 2013 chronologies geplaas op LitNet:

1. "Op soek na 'n halwe sprokie" van Willem de Vries

2. "Nursery school" by Heidi Henning

3. "Die roep van die naguil" deur Marinus Uys

4. "Daai Paties-kyk" deur Hannes Steyn

5. "Gesprek" deur Joanita Erasmus

6. "Op pad" deur Paula Hartzenberg

7. "Molopo" deur Elsa van der Watt

8. "Kaalvoet deur die Waterberg" van Ilse van Staden

9. "Koffie met Castro" deur Estelle Nagel

10. "Bestendig maar kritiek" deur Jeanne Goosen

11. "Japer Hu" deur Marthinus van Loggerenberg

12. "Die ou-ou sprokie" deur Evgeny Artemov

13. " 'n Anderwêreldse storie" deur Joanita Erasmus

14. " 'n Netelige kwessie" deur Marike van der Watt

15. "Die skrywer, die beeldhouer en die aspirant-digter" deur Celesté Fritze

Geluk aan alle kortverhaal skrywers! Hou asb. aan met skryf.

  • 18

Kommentaar

  • Ek ook! Maar baie uitgewers soek nie kortverhaalbundels nie. Tog is kortkuns wêreldwyd in aanvraag.

  • Philma van Eeden

    Hallo almal

    Ek is opsoek na Tragikomdie opstel wat gratis afgelaai word, want ek moet 'n voorbeeld hê van 'n vol bladsy en dan moet dit 'n breinkaart gedoen word. Ek sal dit hoog waardeer asb.

  • Edwina Solomons

    Ek wil graag weet hoe ek te werk kan gaan om my kortverhaal te laat publiseer, help asb.

  • Ek is opsoek na notas oor die kortverhaal van Marlena Bruwer ‒ "sê hy met 'n glimlag", asseblief as iemand kan help.

  • Ek is op soek na 'n kortverhaal. Kan ongelukkig nie die outeur onthou nie. Weet wel dis 'n vroulike skrywer. Dié verhaal handel oor 'n meisie wat ontvoer is deur 'n man wat in 'n plattelandse dorpie aankom en homself voordoen as 'n kulkunstenaar. Die kortverhaal kom met inhoudsvrae en antwoorde. Ek het dit gebruik vir leerders 16 jaar en ouer.

  • Sonja Cossadianos

    Ek benodig ook notas oor die kortverhaal van Marlena Bruwer ‒ "sê hy met 'n glimlag",

    • Hallo. Hier is 'n indeks van skolevraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud oor die kortverhaal waarna jy op soek is, is dalk nie hier nie - maar moontlik is hier ander vraestelle wat jou kan help. Blaai dus gerus deur die lys en kyk of daar inhoud is wat jou kan help met voorbereiding. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Davinia Williams

    Hi Elsabe de Beer, ek het ook 'n paar goed wat ek al geskryf het. Hoe stuur mens vir julle dat julle kan lees?

  • Ek wil graag my kortverhaal publiseer; ek het al vir die persoon in beheer ge-e-pos maar wag nog vir 'n antwoord.

  • Richard van der Westhuizen

    In die vroeë tagtigs het ons kortverhale op skool gelees. Een het gehandel oor twee vroue wat oor en weer vir mekaar 'n dankie gestuur het. Kan iemand dalk die verhaal se titel en skrywer onthou?

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top