Prent: https://pixabay.com/photos/blue-glass-marbles-kids-games-199261/
As jy in graad ses is, speel jy nie meer met albasters nie. Tensy jy dalk moet voorberei vir ’n toets. Die ses albasters op hierdie foto wys jou daarop dat jou voorbereiding vir ’n toets wel kinderspeletjies kan wees. Gebruik Eugene van der Westhuizen se vraestel om speel-speel vir jou Afrikaans Huistaal-eksamen te leer.
Klik hier om die vraestel en memo gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Graad 6: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums
Kommentaar
Baie dankie vir die Afrikaans- en Wiskunde-vraestelle. Is daar nog enige Graad 6-vraestelle of opsommings beskikbaar? Byvoorbaat dankie.
Monique
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. As jy hierdie skakel volg - https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad6 - spring dit direk na die inhoud vir graad 6-leerders. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek is op soek na vraestelle vir Graad 6.