Kommentaar

Wiskundehulp: Faktorisering vir graad 10-leerders

LitNet 2022-04-25 Goeiedag. Dankie vir jou navraag. Dalk kan LitNet se vraestelle help? Hier is 'n indeks op LitNet waar jy al die skoleinhoud kan vind wat beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebie

Graad 6-wiskundevraestel: kwartaal 1 en 2

LitNet 2022-04-25 Goeiedag. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks op LitNet waar jy al die skoleinhoud kan vind wat beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te sien wat hier

Graad 11: Trigonometrietoets en –memo

Graad 4: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums

Graad 8 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books

LitNet 2022-04-25 Goeiedag. Dankie vir jou navraag. Miskien kan dit jou help om LitNet-vraestelle uit te werk. Hier is 'n indeks op LitNet waar jy al die skoleinhoud kan vind wat beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel vo

Matriekvraestelle: Afrikaans Eerste Addisionele Taal (2018)

LitNet 2022-04-25 Goeiedag. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks op LitNet waar jy al die skoleinhoud kan vind wat beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te sien wat hier

Afrikaanse skrywers kraai koning in Engelse niefiksie

Heleen grobler 2022-04-25 Stel baie belang om hierdie boeke te lees.

Matriekvraestelle: Afrikaans Eerste Addisionele Taal (2018)

Joyce 2022-04-25 Hi. Ek soek Afrikaans EAT Vraestel 2 Junie Vraestelle

Wat doen ons wanneer ons bid?: ’n Resensie

Pieter Jacobs 2022-04-25 Wil graag lees!!

Elders gesien: Dankie, dankie vir ure se leesgenot

Magda Jansen 2022-04-25 Gee my enige tyd Romanzas om te lees. Liefde is tog positief ... misdaad meer negatief!

Nuutskepping: "memory foam" in Afrikaans?

Estelle 2022-04-25 Onthouspons dalk?

Elders gesien: Dankie, dankie vir ure se leesgenot

Cecilia Slykhuis 2022-04-25 Give that man a bells! Of 'n stapel Romanzas. Slim man.

Elders gesien: Dankie, dankie vir ure se leesgenot

Elsa Winckler 2022-04-25 Dankie, Louis!

Elders gesien: Dankie, dankie vir ure se leesgenot

Madelie Human 2022-04-25 Misdaadfiksie is ook resepmatig: Bad guy does something very bad. Chaos breaks loose. Good guy decides to fix it and investigates. Ups and downs, just like in the romance. Bad guy gets caught, THE END.

Elders gesien: Dankie, dankie vir ure se leesgenot

Alta (Marilé) Cloete 2022-04-25 Dankie, Louis - jy maak my dag!

Skepties oor Kaapse Forum

Hans Richardt 2022-04-25 Ek wonder soms oor buin mense se uiteenlopende kulture. Die Kaapse Forum kan uiteenlopende sienings tog as kollektief saamsnoer en 'n geheel is tog beter as brokstukke?

Nuutskepping: "memory foam" in Afrikaans?

Angus 2022-04-25 Die herinneringskuim op my glas bier laat my nogal terugverlang na die ou dae, die jong dae, die dag toe Mannetjies Roux daai drie gedruk het.

Eilandaantekeninge

Deborah Steinmair 2022-04-25 Lieflike woordskildery of -film, baie dankie!

Nuutskepping: "memory foam" in Afrikaans?

Tiens Pretorius 2022-04-25 Ek stem saam met "geheuespons".

Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun

Barend van der Merwe 2022-04-25 Johanna, die antwoord is nee, die bybel is nie verhewe bo gesonde verstand nie. Die bybel is geskryf in en deur en vir die antieke wereld, en jy sal natuurlik van my verskil, maar die bybel is verkeerd as dit wel homoseksualiteit verbied. Daar is wel ook

Skoolleierskap en die skep van produktiewe leerruimtes in skole deur Johan Burger en Aslam Fataar: ’n resensie

Aslam Fataar 2022-04-25 Hello Clarence, Dis Aslam Fataar hier. Dit sal goed wees as jy self die boek lees om jou te vergewis van die teoretiese toepassing op die orderwerp.

Rhoda Kadalie, ’n dapper vrou

Scholtz Maritz 2022-04-24 Ek was weer uiters in my skik met haar ondersteuning van die Republikeinse Party en van Trump. My respek en agting vir haar het ver die hoogtes ingeskiet.

Graad 8 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books

Moosa Mpamba 2022-04-24 Ek wil my werk improve in die skool.

Die mooiste seuns op aarde

Amelia 2022-04-24 Wat ‘n mooi huldeblyk - roerend.

Graad 4: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums

Cecile 2022-04-24 Ek is op soek na Afrikaans Addisionele Taal vraestelle vir gr 5

Graad 11: Trigonometrietoets en –memo

Pietie 2022-04-24 Wil leer.

Graad 6-wiskundevraestel: kwartaal 1 en 2

Lenie Perils 2022-04-24 Ek soek vraestelle vir graad 6, kwartaal 1 en 2, asb.

Rhoda Kadalie, ’n dapper vrou

Wilhelm Fourie 2022-04-24 Rhoda Kadalie se sterfte is 'n verskriklike verlies vir die land, Afrikaans en vryheid van spraak en idees. Ek het ook nie met haar pro-Trump-idees saamgestem nie, maar nou dat 'n mens sien waartoe Biden in staat is (of liewer nie in staat is nie), begin

Eilandaantekeninge

Werner Gilroy 2022-04-24 Dankie vir die dieplees in die laatnag as slaap my ontwyk.

Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun

Andries Harrington 2022-04-23 My naam is Andries. Ek is gay. My pa weet nie dat ek gay is nie. Ek wil vir hom sê dat ek gay is, maar ek is baie bekommerd daaroor. Wie kan my help daarmee, asseblief?

Al is hulle nie soos die Bybel hulle wou hê nie

Carol 2022-04-23 What a heartfelt story ... So well articulated, one is almost right there ... in the writer's place. ☺️

Hannon: ’n onderhoud oor Glam Guru se nuwe seisoen op kykNET

Delia van der merwe 2022-04-23 Sal graag meer wil uitvind aangaande oogskadukleure.

Wiskunde met LitNet-video: Graad 4, vloeidiagramme

Miriam 2022-04-23 Die video van die vloeidiagramme was baie behulpsaam. Baie dankie.

Nuutskepping: "memory foam" in Afrikaans?

Elsabe Broodryk 2022-04-23 Ek hou meer van "herinneringskuim".

Nuutskepping: "memory foam" in Afrikaans?

Johann de Lange 2022-04-23 Ek sou gaan vir geheuespons, wat dadelik duidelik is.

Bokdrolle issie rosyntjies nie, Uncle Cyril

Hannelie Brand 2022-04-23 En daar het jy dit nou! Reguit en op die man af! Bravo!

Tyd brand

Christiaan Becker 2022-04-23 Baie dankie, Barend.

Bokdrolle issie rosyntjies nie, Uncle Cyril

Johanné 2022-04-22 Hiri issie beste ooit! Well done met een amazing skrywe! Ek wens so die politicians in parly kon dit lees, dan kon jy hiri brief vir hulle persoonlik elkeen e-pos. Maybe is da iemand van hulle wat dit kan mimiek, dan sal hulle dit dalk catch.

Waarom is Navo ’n vlieg in Poetin se salf?

Marietjie Warrington 2022-04-22 Baie dankie, Izak! Nou weet ons gewone mense waarom Poetin en NAVO nie om dieselfde vuurtjie kuier nie.

Inferno, vertaal en verklaar deur Cas Vos: ’n lesersindruk

Fanie Swanepoel 2022-04-22 Die vertaling van die Inferno is, afgesien van uitstekende rym en vertaling,'n handleiding in die noodsaaklikheid van morele hervorming van die huidige samelewing.
Top