hv2022-04-28Myself and my wife are married out of community of property, but the property is registered in her name and will go to her son as per her will. I will have life-rights on the property.
Question 1: must the life right be registered as part of the title de
Marietjie2022-04-28Ferdi, goeie beskrywing van ’n oorwinningsdag vir alle gelowiges in Christus. Aasvoëls kan draai maar die dood is gefnuik. Goed gedoen.
Johanna2022-04-28Barend van der Merwe, mense sal nooit oor hierdie onderwerp saamstem nie! Vir my is die woord van God wet en nie net in die antieke tyd nie, dan kan ander sondes ook mos gesien word as reg want dis vir die antieke tyd geskryf???? Maar, ja die wêreld het
Monigail Zimri2022-04-28Hi,
Ek wil baie graag hê my dogter moet in aanraking met Rachel's Angels kom. Sy is nou Graad 7. Volgende jaar is sy op pad hoërskool toe. Ek wil baie graag hê sy moet enigiets wat haar hart begeer kan doen. Ek wil hê sy moet met die "mentors" praat
Jeanne Fouche2022-04-28What a wonderful story you remembered so well from your childhood days. The kitchen was always so warm, with the lovely smell of food, and freshly baked breads. Brentwood chairs are very scarce today. Your writing talent is absolutely awesome. Well done.
Santie Dold-Chapman2022-04-26Ek onthou alles, net soos jy daar sê. My pa was baie gesteld op die twee messe - nou nog 'n maatstaf van n ôrdentlik gedekte tafel.
Ons het veral Sondae of met kuiergaste die 'regte ding' gedoen ... tot ons op Sondae begin braai het ... Ek wonder wie do
Dr René M Odendaal2022-04-26Wat 'n inspirerende stukkie werk, Elise. Ek is sommer nou honger gelees! Jy skryf so bindend en interrssant van alles. Ek sien weekliks uit na jou nuutste skrywe en as daar nie is nie, sien ek gretig uit na die nuutste episode!
Estelle2022-04-26Elise, ek het jou skrywe so geniet!
Onthou alles so goed! Van die soppers (in die aand) en dinnertyd (in die middel van die dag). Baie dankie! Ook die reuke en geure, soos jy vertel! Uit jou pen vloei "die onthou"!
LitNet2022-04-26Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat julle wil gebruik en
Martin Lombaard2022-04-26Ja, so kom ’n geslag stadig maar seker tot ’n einde. Vir my ’n interessante spulletjie.
Almal begin as vurige ondersteuners van die apartheidsidee, almal binneboudbroeders. Kry dan ook op die wa hulle mooi vergoeding, status en mag. Stuur my en dui
Anziske Kayster2022-04-26Elise, elke dingetjie, van die duwwele broopanne tot by die Sasko-meelsakkie en knie-emmer, selfs die reuk, is vandag nog tussen die mure van die museums van Graaff-Reinet vasgevang. Jy sê dit soveel beter in woorde!
Barend van der Merwe2022-04-26Mens kry die idee dat De Villiers baie beskeie was oor sy rugbyloopbaan. Dit is hoe dit voorkom in sy boek. Ook in ander opsigte ’n nederige en opregte karakter. Toegewy aan nasiebou en versoening. Dit is vir my tog jammer dat die Nasionale Party se pol
Charms2022-04-26Dankie Koos. Ek het darem al twee van die drie gelees. Ek stem saam oor die opera. Lidi is natuurlik een van my gunsteling mense en ek glo almal moet 'n Lidi hê, want dis mos Lekkerkunde.