Leon Schreiber oor US en Afrikaans

  • 4

Leon Schreiber, DA-LP, is onlangs tot die Universiteit Stellenbosch (US) se raad verkies.

Freek Robinson gesels met hom oor die debat wat nie wil gaan lê nie.

Lees ook:

  • 4

Kommentaar

  • Baie dankie, mnr Schreiber, vir jou werk vir die handhawing van ons Taal Afrikaans. Ek is nie 'n DA-ondersteuner nie, maar het groot waardering vir u wat veg vir ons taal.

  • Ena Blackbeard

    Dit was nou 'n baie insiggewende gesprek. Baie dankie, my hart huil al van die dag wat die land net weggegee is sonder verduidelikings waar alle onderhandelings agter die skerms plaasgevind het. Ek is 'n afstammeling van Andries Pretorius, maar is getroud met 'n Engelsman. Ons het 'n goeie balans gehou met die twee tale. Die mensereg teenoor die Afrikaanse kinders word geskend. Ons is bevoorreg om twee tale magtig te wees, dit maak jou komunikasievlak baie beter. 'n Derde taal kan liewer ingebring word, as wat 'n taal uitgeneem word. Engels is meer van 'n uitlandse taal. Afrikaans is hier ontwikkel.

  • Sylvia Thomas

    Ek stem volmondig saam as dit by tweetaligheid kom. Wat my betref, is Afrikaans die enigste taal wat aan die suidpunt van Afrika gebore is ... 'n afstammeling ... nes ek .. mixed .. bietjie Holland ... Frans ... Khoe ... ongelukkig het Mamma en Pappa nie die stamme neergeskryf nie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top