Kommentaar

Andrew Nash by FilosofieKafee: "Denke wat kan dans: Johan Degenaar se gesprek as filosofiese kunsvorm"

Breyten Breytenbach 2022-05-04 Wonderlike nuus dat Andrew Nash insigte gaan bring in die interaktiewe denke van ons Dansmeester in die estetika en die etos van Filosofie. Dankie!

Ek wil vir jou die hemel gee

Jannie van Niekerk 2022-05-04 Baie dankie, Herma.

Teerpad, eikebome en Good’s Motel

Jen Donkin Rotheray 2022-05-04 Wonderful! Evokative writing, which takes one home to our beloved town, reliving many fond memories. Thank you, Elise!

Ramadaan on Dorp Street

Du Quesne du Plessis 2022-05-04 How beautifully written and captures the true spirit of Bo-Kaap.

Ramadaan on Dorp Street

Du Quesne du Plessis 2022-05-04 I am so very blessed to have become a part of the Bo-Kaap community. The daltjies NaZ sends over every night for Iftar has become a highlight. I love each and every one of my incredible neighbors and the sound of children playing at night at dusk is music

Ek wil vir jou die hemel gee

Herma Jansen van Vuuren 2022-05-04 Pragtig! Jy het maar 'n manier om die hart bloot te lê op papier.

Ek wil vir jou die hemel gee

Jannie van Niekerk 2022-05-04 Baie dankie, Mich. Ek moet erken: hierdie is vir 'n baie spesiale vrou in my lewe geskryf.

Teerpad, eikebome en Good’s Motel

Rita Slabbert 2022-05-04 Pragtige detail. 'n Titsel voor my tyd maar nou verstaan ek onse ou dorp se logistics ... Jy is geseën met 'n wonderlike memory!

Teerpad, eikebome en Good’s Motel

Christa Hahn 2022-05-03 Pragtig gepen en onthou, daar is darem weer bome waar moontlik in Kerkstraat geplant in jaar 1980 en waar 'n boom nie sou pas Bougainvillias vir kleur as ook Hibiscus-bome. Die verlange bly egter met ons vir ewig.

Teerpad, eikebome en Good’s Motel

Philip Laubscher 2022-05-03 Fantasties

Herinneringe aan my onderwysloopbaan – en my pad met die onderrig van Afrikaans

Johannes Slabbert 2022-05-03 Dis so 'n pragtige storie van jou merkwaardige, diepgaande passie vir die onderwys en jou multidissiplinêre gefundeerde kennis van díé veld wat jy so effektief in die praktyk geintegreer het. Hierdie behoort eintlik voorskriftelik te wees vir onderwyse

Andrew Nash by FilosofieKafee: "Denke wat kan dans: Johan Degenaar se gesprek as filosofiese kunsvorm"

Andries Gouws 2022-05-03 Andrew Nash het sy leermeester en later kollega Johan Degenaar en sy interaksies met die Stellenbosch-/Afrikaner-establishment dieper nagevors as enigiemand anders. Moenie hierdie praatjie misloop as jy meer wil weet oor hoe die minlike Degenaar tallose s

Ramadaan on Dorp Street

Lallie Pillay 2022-05-03 A really amazing experience reading The Beauty of Ramadan with compassionate, loving, unconditionally caring neighbours. Sharing and believing in being humble, who all became close family. Sharing names, memories and pictures is priceless. YOU

Ek wil vir jou die hemel gee

Mich 2022-05-03 Jannie, dis darem so mooi! Mens kan net wens om só liefgehê te word. Dit sou ’n mooi troubelofte maak.

Is dit die laaste sien van die blikkantien vir Roe v Wade?

Denise Jooste 2022-05-03 As 'n internasionaal-bekende evangelis se grootmoeder nie omgepraat is om nie haar ongehude swangerskap te beëindig soos wat sy wou nie, sou hy nie gebore gewees het nie. Sy moeder was die ongebore baba. Gaan verdiep jouself in die werke en leringe van D

Wiskunde, graad 1: vraestel en memo

Magrietha Harnoster 2022-05-03 Ek vind dit interessant.

Uitvoergehalte: ’n resensie van Hammerman deur Mike Nicol

Molebatsi Masedi 2022-05-03 Excellent review. Just started on it and I am hooked.

Ramadaan on Dorp Street

Berenice Bosch 2022-05-03 Wow – what an amazing essay; so touching and nostalgic!🙏🙏🙏🙏 It brought back memories of my childhood when our neighbours used to bring us cookies and delicious treats. I even bought a book called Indian Delights years ago, as I simply love s

Nommer, asseblief! Telefoonpoeding

Karen Hart 2022-05-03 Baie dankie, Ryno.

Nommer, asseblief! Telefoonpoeding

Ryno Eksteen 2022-05-02 Pragtig. Soete nostalgie.

Ramadaan on Dorp Street

Andiswa 2022-05-02 This is amazing! I really learnt a lot. Thank you so much for sharing this experience, Zubayr.🌹

Ramadaan on Dorp Street

Micky Baker 2022-05-02 Zubayr, it's so wonderful to have such immersive writing coming out of Bo-Kaap. You really pulled on my heartstrings with this one. To hear you recalling the magic of Dorp Street so vividly is making me think back to my own memories of the lower half

Ramadaan on Dorp Street

Adri Hagan 2022-05-02 Mash’Allah my friend. Very well written. It felt as if I have been a part of Ramadan in Bo-Kaap for all these years while reading it. The pictures add the perfect finishing touches. You’ve outdone yourself with this one 🙌👌❤️

My hart is ’n soutpilaar

Charles Skeen 2022-05-02 Diep mooi gedig

Ramadaan on Dorp Street

Rutendo 2022-05-02 This is a good very article!

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

LitNet 2022-05-02 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik op die skakels om d

Graad 6: Afrikaans Huistaal, September, oefenvraestel 1

LitNet 2022-05-02 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik op die skakels om d

Wiskunde, graad 1: vraestel en memo

LitNet 2022-05-02 Dankie vir jou navraag! Hier is die indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-for

Ramadaan on Dorp Street

Yacine Barre 2022-05-01 This is by far my favourite. The way all the details are vivid. The pictures just enhances the readers view. Once again wonderful piece, sir👌🏿❤

Ramadaan on Dorp Street

Gava 2022-05-01 Zubayr, you have captured the spirit of neighbourliness. Well done!

Ramadaan on Dorp Street

Lynn-Joy 2022-05-01 What a beautiful piece, Zubayr. Such rich history and cultural resources that is preserved in this.

Ramadaan on Dorp Street

Zubayrah Soeker 2022-05-01 This is so beautiful Zubayr! Super proud of you! This was heart warming.🖤

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika

antonie 2022-05-01 Baie dankie vir die besondere boek en artikels, die hoofstuk wat ek kon aflaai.

Lekkerkunde saam met Koos

Elsje Gräbe 2022-05-01 Dankie Koos. Nuwe insigte altyd welkom in ons Leeskring. Dankie ook aan LitNet.

Ramadaan on Dorp Street

Zufie Soeker 2022-05-01 Beautifully written, warms the heart. Traditions in bokaap still going strong, community love at its best… Shukran for sharing, x.

Ramadaan on Dorp Street

Adiel Kamalie 2022-04-30 Tramakasie for that wonderful walk with you into your neighbours homes and their willingness to share personal stories and photos. I smelt their kitchens and stood next to them and you. Now go have a lekker Labarang and keep the spirit going beyond Ramada

Ramadaan on Dorp Street

Shannon 2022-04-30 Thank you again for allowing us to be witness to this very holy and personal time, your spiritual journey. I am certain that many prayers were made by you and for you to be able to do what you do.

Louis Althusser and Jacques Derrida. Interconnections of sense and the sensual in two contemporaneous texts

Mark Forshee 2022-04-30 In an enigmatic sense which will clarify itself perhaps (perhaps, because nothing should be sure here, for essential reasons), the question of the archive is not, we repeat, a question of the past. This is not the question of a concept dealing with the pa

Ramadaan on Dorp Street

Gayle Kent 2022-04-30 Thank you so much for sharing your experience of the spirit of loving generosity shared at Ramadaan by the residents in Dorp Street. I love the way you weave the world of your childhood and the present together. It has touched my heart.

Ek wens ek kan jou nog een keer sien

Suné 2022-04-30 Dis beautiful, Keens! 👏🏼👏🏼
Top