Kommentaar
Al is hulle nie soos die Bybel hulle wou hê nie
Marika 2022-04-12 Onder die vel in! Welgedaan, dis pragtig.
Zeph, oftewel, Oer-Zef, en veertien dinge wat jy moet check, my china
Jan370 2022-04-12 Dié knik-kophondjie in die agterruit is die beste herinnering van my kleintyd. Ek kon nooit 'n Cortina V6 bekostig nie en moes maar met 'n warm Volla tevrede wees. Trots armgat en ZEF.
Al is hulle nie soos die Bybel hulle wou hê nie
Anna-Marie Groenewald 2022-04-12 Pragtig geskryf. So hartseer.
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Angus 2022-04-11 Beste FC, Ongelukkig het jy weer die kat aan die stert beet. ‘n Belediging is nie snert nie. As ek sê die god van die Bybel is ‘n towenaar, mag daar Christene wees wat seergemaak voel, maar uit ondervinding weet ek dat hulle dan gebelgd raak, waars
Graad 6: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal
LitNet 2022-04-11 Hi there, thank you for your enquiry. Here is a link to the exam papers we have available on LitNet: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Most of the content is available in Afrikaans. Best wishes, Naomi Meyer, se
Graad 6: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal
Freddie Hamann 2022-04-11 Thank you, but where can I get it in English?
Al is hulle nie soos die Bybel hulle wou hê nie
Marianne 2022-04-11 Dankie vir hierdie kosbare skrywe.
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
F C 2022-04-11 Beste Angus Jy skryf onder meer: "Mike, ek stem saam met jou. God van die Bybel is ’n wonderlike towenaar." Dit alleen is snert en 'n belediging vir elke gelowige wat Jesus Christus as hul enigste Verlosser en Saligmaker aangeneem het. 'n Towenaar is i
Graad 6: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal
LitNet 2022-04-11 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is vraestelle en memo's vir graad 6-leerders: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad6 Blaai gerus deur die lys en klik telkens op die vraestelle om dit gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkt
Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)
LitNet 2022-04-11 Hallo! Hier is die gedeelte van 'n indeks op LitNet, waar vraestelle bymekaargevoeg is, wat spesiaal op graad 8-leerders toegespits is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Rol hierdeur en klik telkens op die skakels om die
Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld
Christopher Meintjes 2022-04-10 Ek kyk net so nou en dan, maar wie ook al in beheer is by oorklanking, verdien 'n goue medalje. My vrou sit vasgenael op haar stoel en geniet elke oomblik. Julle is profesioneel. Dankie, dankie, dankie en nogmaals dankie.
Graad 6: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal
Maruschka 2022-04-10 Wiskundevraestel, graad 6, termyn 1, asb.
Graad 9: Wiskundevraestel en memo – kwartaal 1 en 2
cate-lynn van mado 2022-04-10 Die web lyk goed en ek sal graag dit wil probeer.
Al is hulle nie soos die Bybel hulle wou hê nie
Thea Erasmus 2022-04-10 Pragtige storie en so waar, veral oor snobisme waar mense dink geld maak hulle beter as ander. Laat mens dink.
Skepties oor Kaapse Forum
AGH van der Walt 2022-04-10 Wonder of die reaksie dieselfde sou wees as Afriforum nie betrokke was nie. Julle beheptheid met Afriforum en apartheid laat mens koud. Maar nou ja wat anders kan mens van Afrikaners, bruin of wit, verwag?
’n Verkenning van taalvariasie in die Afrikaanse poniekoerante Son en Sondag
Arianna 2022-04-10 Wat is verkenning in 'n korter manier asb, dis vir skool.🙏😇❤
’n Sonstraal vir jou
jannie van Niekerk 2022-04-10 Indien jy dit wil toonset is jy meer as welkom. Ek kan ongelukkig nie musiek skryf nie.
Ukraine’s nightmare: The Russian Bear and its history
Kobus Smit 2022-04-10 Thank you for an excellent overview of the Russian-Ukrain relationship and history. It offers a very clear window on the war situation.
KKNK 2022: ’n Fees van baie trane en dankbaarheid (vir tannie Geraldine en oom George)
Belinda Grimbeeck 2022-04-10 Wonderlik vir julle mensies.
Al is hulle nie soos die Bybel hulle wou hê nie
MCee PJ POWER SEIBES 2022-04-10 Baie mooi leerstukkie.
Nuwe inligting bygewerk: ’n Asteroïde, ’n katastrofe? Die mens poog om ’n ruimtevoorwerp se wentelbaan om die son te verander
Christo Viljoen 2022-04-09 Verdere lig op die onderwerp: tinyurl.com/5x6k5mj8 https://tinyurl.com/2tyu2s62
Ukraine’s nightmare: The Russian Bear and its history
Sakkie Spangenberg 2022-04-09 Excellent overview of the history of Ukraine. I hope it will be read by many - especially those in the ANC supporting "Mother Russia".
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Angus 2022-04-09 Beste FC, Jy sê self die vertaling van die Bybel is snert, en daarmee stem ek saam. Ek maak egter beswaar daarteen dat jy my beskuldig van snertskryf. Hier is jou presiese woorde aan my: "Dit is die grootste klomp snert wat jy nog op LitNet kwytgeraak
Kaapse Forum ’n aparte AfriForum?
Rudy October 2022-04-09 Ten gunste van beide forums. Bruinmense altyd laaste om aan die vark se speen te suig, bv tenders en werksgeleenthede. Bruinmense het weinig stem in die politiek. En kan die Bruinmense gaandeweg hulle bitterheid en voortploetery uitroei? En trots hulle id
Anderkant die blou deur Zelda Bezuidenhout: ’n resensie
Jill Mitchell 2022-04-09 Moet definitief hierdie boek lees! So opgewonde, Vishoek, saam met al die vissermanne, is waar ek groot geword het. 📚
Kaapse Forum: Word bruin mense misbruik?
Anelene Schoonees 2022-04-08 Ek wens Heinrich en die Kaapse Forum sukses en voorspoed toe. Ek, as 'n wit persoon, sal graag by hulle wil aansluit, as ons mag. Bloot om versoening te help bewerkstellig, sodat ons nader aan mekaar kan kom.
Kaapse Forum: Word bruin mense misbruik?
Peter J Marais 2022-04-08 Hiendrich, nee man. Waarom vertel dat die Kaapse Forum sy eie ingang gaan het by Afriforum se kantoor in Durbanville? Gaan daar n bordjie ook wees wat dit sal aandui "Coloured entrance"? Dis 'n groot politieke flater van jou, gesien die sosiale media se a
Kaapse Forum: Word bruin mense misbruik?
Sylvia Thomas 2022-04-08 Pragtige kommentaar, Francis en Benjamin. Met sulke waaksaamheid staan ons geboortereg dalkies 'n kans. Ons benodig inderdaad forums waar ons kan praat oor sake van belang. Let wel, ons het al begin. Ek dink met trots aan DAK en hoop die forums vat spoed
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
F C 2022-04-08 Beste Angus. Bladsy 1195 van HAT, 6de uitgawe:"idees/menings/stellings wat nie waar is nie of baie laf klink, kaf, onsin, prul-snert. En dit is wat die vertaling is. Die woord 'Tsela': "The Hebrew word that is traditionally translated as 'rib' is tsela‘
Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)
Olivia 2022-04-08 Hey, ek soek graag vraestelle en antwoorde vir my graad 8-leerder, asb.
Die onderskatte rol van die oupa – en die storie van Danie "Reënwolf" du Toit en sy oupa, Danie du Toit
Annemarie Muller 2022-04-08 Skitterende artikel!
Kaapse Forum: Word bruin mense misbruik?
Benjamin Mouers 2022-04-08 Mens moet net waak dat jy nie jou eersgeboortereg vir 'n pot lensiesop verruil nie. Ek hoop nie hierdie inisiatief word deur Afriforum en die DA en Volksfront misbruik om die Kaap/Wes-Kaap in 'n volgende Orania te omskep nie. Meer as dit wil ek my nie gra
Is djulle gesyp, Kaapse Forum?
Barend van der Merwe 2022-04-08 Ek dink nie die Kaapse Forum sal slaag nie. Die direkteur, mnr. H. Wyngaard, het iewers opgemerk dat die vlaag kritiek hoofsaaklik uit die middelklas kom en dat die Kaapse Forum meer op arm gemeenskappe wil fokus. Maar die Afriforum model is juis tog gebo
Is djulle gesyp, Kaapse Forum?
Barend van der Merwe 2022-04-08 Die invloei van mense in die Wes-Kaap baat die provinsie grootliks. Ongeag watter rasse hulle is. Selfs die mense van ander lande of dit nou Europa, VSA of Zimbabwe is. Dit stimuleer die ekonomie, want mense het behoeftes. En dit skep nuwe markte. Boonop
’n Huldeblyk aan Derick van der Walt
Lenie van der Walt 2022-04-08 Dankie aan almal vir huldeblyk aan my man, Derick. Ons mis hom.
Laaste woorde
Koos-nie-Kombuis 2022-04-07 Ek hou van die "woorde sonder woorde". Baie gevoelvol en gebroke.
