Kommentaar

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Raed-na-Gael 2022-03-28 Angus, Einstein is ook gerapporteer dat hy gesê het "God does not play dice" Wat maak jy hiervan? (1) Hy impliseer tog die bestaan van God. (2) Dat iets geskep moes word en dit nie net ontspring/ontstaan het nie.

Hoe sê ’n mens totsiens aan ons geliefde prof Jacques?

Japie Gouws 2022-03-28 Ja, hy was 'n besonderse mens. Ons sal sy nalentskap koester.

Humor in die oorlogsone: Eben Viktor gesels uit Oekraïne (21 Maart 2022 om 15:00)

Corlia Fourie 2022-03-28 Ek luister so lekker na Izak en Eben se gesprekke. Baie dankie daarvoor. Goeie agtergrond oor die oorlog - die ontstellende wreedhede sowel as die humoristiese oomblikke.

’n Onderhoud met Jerzy Koch oor Pole, Rusland en Oekraïne

Corlia Fourie 2022-03-28 Baie dankie, prof Koch, dis werklik insiggewende antwoorde. Een van my oupagrootjies, 'n Latsky, was Pools.

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

F C 2022-03-28 Beste Angus Dit is die grootste klomp snert wat jy nog op LitNet kwytgeraak het. Dit sal help as jy dalk 'n webblad soos Fact and faith besoek. Ribbebeen as jy die vertaling glo,dan is die maan van kaas gemaak. Van wanneer af is evolusie net progressief?

Openbarend: 1 Recce, volume 3 deur Alexander Strachan, ’n leserindruk

Francois Verster 2022-03-28 Aan almal wat wonder of hierdie oorlog verniet was: eerstens is enige oorlog verwoestend en onmenslik en iets wat vermy moet word. Ongelukkig gebeur dit egter steeds, soos nou, ver noordoos van ons. Waarom gebeur dit? Hoofsaaklik omdat politici OF nie daa

Openbarend: 1 Recce, volume 3 deur Alexander Strachan, ’n leserindruk

Anne-Marie Burger 2022-03-28 Hi Barend, ek dink ons het nog 'n leeftyd nodig om al die boeke te kan lees. Ek glo steeds oorlog is onsinnig. Wat ek nie geweet het nie, was dat ons reeds van 1969 saam met Unita gestaan het. Rusland het op daardie stadium wapens verskaf om Unita aan te

Testamentnalating

LitNet 2022-03-28 Goeiedag! Dankie vir die navraag. Ek stel voor dat jy regsadvies bekom. Indien prokureurskoste 'n probleem is, is daar ook gratis regsadviesdienste beskikbaar (jy sal kan google om iemand op te spoor). Groete en sterkte, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuur

Testamentnalating

Christine 2022-03-27 Dringend advies nodig. My broer is oorlede 2021. Testament sê dat die huis na sy seun toe gaan, nog minderjarig, en dat die ma in die huis mag bly tot sy weer trou. Nou wil sy die huis verkoop om saam met die boyfriend 'n plot te koop. Wat staan die kind

Taal van my hart

Bernadette Richards 2022-03-27 Ek het nou stil-stil en alleen-alleen gelag dat die trane rol. Jou rubriek het my onmiddellik teruggevat na my kinderjare.

My broer Japie

Jan Daniels 2022-03-27 Dankie, Samantha. Ek is bly die verhaal wat 'n greep uit my lewe is, het jou ontroer. Jammer vir die abrupte einde.

In die tyd van die gif deur Dana Snyman: ’n lesersindruk

Hannes steyn 2022-03-27 Sien uit daarna (daarna uit?) om weer van Dana se werk te lees.

My broer Japie

Samantha 2022-03-27 Baie goed geskryf. Ek hou van die beweging tussen die huidige en die verlede. As ek dit lees voel dit dat jou geduld met Japie toegeskryf kan word aan die feit dat jy eerder gebore is as so ’n mens, of omdat jy die goeie dae onthou met Japie voor hy sy

Poëtiese taal: Dol heuning deur SJ Naudé, ’n resensie

Joan Hambidge 2022-03-27 Naudé is afkomstig van Namibië? Sover my kennis strek, is hy gebore in Pretoria. Vir my is hy soos Willem Anker en Ingrid Winterbach, skrywers wat jou voortdurend uitdaag en meesleur. Net soos Hans Pienaar in sy roman Kaap.

Taal van my hart

Santie Dold-Chapman 2022-03-27 Jy kan toor met woorde ... Afrikaans het vlerke uit jou mond.

Taal van my hart

Hester Lischke 2022-03-26 Ek lief my taal!

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Angus 2022-03-26 Mike, ek stem saam met jou. God van die Bybel is ’n wonderlike towenaar. Om darem ’n klompie grond binne oomblikke in ’n volwasse man, met al die nodige toebehore, te toor, wil gedoen wees. Dan sommer so woeps-waps maak hy nog ’n vrou ook van, kan

word wakker

Riaan Esterhuyse 2022-03-26 Baie treffend, my ou maat.

My broer Japie

Jan Daniels 2022-03-25 Baie dankie, Hilton. Ek het net gevoel hierdie ervaring moet gedeel word. Mag dit ook ander lesers so ontroer dat hul nooit sal opgee om hul afgedwaalde geliefdes met hulle te herenig nie.

Taal van my hart

Marie Ashpole 2022-03-25 Dankie, dit was prettig om te lees!

Taal van my hart

Chanette Paul 2022-03-25 Lieflik, Deborah!

Taal van my hart

Amanda Botha 2022-03-25 Baie dankie, Deborah! Ek het dit met ’n gevoel van nostalgie gelees en my verlekker oor ons taal se praat.

’n Onderhoud met Jerzy Koch oor Pole, Rusland en Oekraïne

Leopold Scholtz 2022-03-25 Wat ’n fantastiese onderhoud. Baie dankie, prof. Koch. Jy ken daardie deel van die aarde, die kultuur en mentaliteit wat daarmee saamhang baie goed. Ek kan bevestig: dis my indruk ook dat die steun onder die Afrikaners vir Poetin feitlik uitsluitend uit

Swerfjaar vir seniors, aflewering sewe: Oor ons ver verlate vlaktes

Marié 2022-03-25 Wonderlik! Geniet jul tyd in mooie SA.

Openbarend: 1 Recce, volume 3 deur Alexander Strachan, ’n leserindruk

Barend van der Merwe 2022-03-25 Dankie Anne-Marie. Jy skryf nogal baie oor jou eie idees oor die Bosoorlog, wat soos ek verstaan, ietwat verander het oor die jare. Ongelukkig is ek nie vertroud met wat jou idees presies eens was nie, net dat dit skynbaar 'negatief' was. Die vraag wat no

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Angus 2022-03-25 Raed-na-Gael, Ek kan ook "Cut en paste", net soos jy. Kyk hier: Einstein expressed his skepticism regarding the existence of an anthropomorphic god, such as the God of Abrahamic religions, often describing this view as "naïve" and "childlike". In

Watse menseregte?

Leon Retief 2022-03-24 "En die VSA is in ’n wedloop met hulself om te kyk watter hulle vinniger kan inperk: vroueregte, die regte van swart mense, of die regte van transgender mense." Dit sal gaaf wees as me. Wyngaard ons kan inlig oor watter regte van swart mense en trans me

Hulde aan Herman Binge

Andy Anderson 2022-03-24 ’n Leemte wat sekerlik nooit gevul sal word nie. Lekker rus ou grote!!

word wakker

Chrisna 2022-03-24 Baie mooi geskryf, Willem!

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Mike 2022-03-24 Dit was nou werklik baie insiggewend en interessant. Om egter te beweer dat evolusie deel was van God se skeppingsleer, is belaglik. Soos reeds gesê: dit is heel teenstrydig met die Bybel, waar God homself optree as outeur van wat daar geskryf is. God sa

My lewe met optel, aftrek, maal en deel

Koos Holtzhausen 2022-03-24 Beste Louis Dankie ook vir die verwysing na die interessante artikel oor die ontstaan van logaritmes. Uit die aard van die saak kon ek nie alles inneem nie, maar die laaste paragraaf sê baie: "In writing this paper I have learned a great deal about

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Raed-na-Gael 2022-03-24 Angus, Daar gaan dit alweer – om en om en om. Ek verstaan baie goed, dankie. Ek is nie toe nie. ’n "Cut en paste" vir jou, en hiermee volstaan ek: J. Wentzel van Huyssteen is Princeton Theological Seminary’s James I. McCord Professor of Theology

’n Onderhoud met Jerzy Koch oor Pole, Rusland en Oekraïne

Angelique v Niekerk 2022-03-24 Dankie aan prof. Koch en LitNet vir die 'tuis'-bring van 'n bekende historiese verhaal en tog onbegrepe ...

Matriekvraestelle: Afrikaans Huistaal (2018)

LitNet 2022-03-24 Hallo! Hier is 'n skakel na 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai hierdeur om te sien of die vraestelle waarna jy op soek

Graad 3: Wiskundevraestel en –memo, eerste kwartaal

LitNet 2022-03-24 Hallo! Hier is 'n skakel na 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai hierdeur om te sien of die vraestelle waarna jy op soek

Graad 3, 2016: Vraestelle en memoranda (beskikbaar vir die vakke Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho en Wiskunde)

Milla 2022-03-24 Hi, kan julle my help met graad 1 se notas, aktiwitete, toetse en vraestelle, asb.

My lewe met optel, aftrek, maal en deel

Koos Holtzhausen 2022-03-23 Dankie, Louis. Die foutjie is duidelik 'n vingerglips. Ek waardeer jou wakker oog. Groete Koos

Virtuele nasate

Dawn 2022-03-23 Dit is ’n verskriklike en hartroerende mooi storie. Ek sien en ruik die ou briewe en sien vir Meestertjie, want daar is baie .....

’n Onderhoud met Jerzy Koch oor Pole, Rusland en Oekraïne

Waldemar Gouws 2022-03-23 Baie dankie hiervoor!
Top