Kommentaar

Graad 11: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum

sharlene 2022-03-15 Soek vraestelle vir Junie-eksamen en September, graad 11.

Cape Malay-uitdrukkings – ’n Jawaab-glossary

Shabier 2022-03-15 Baie tramakasie vir die. Spot on. My favourite words are kassie, slamat, kanala and koefia.

Hoofman onder die praatboom: Breyten in FilosofieKafee-gesprek oor die staat as "treurige verhaal"

Jeanette de Klerk-Luttig 2022-03-14 Dankie dat ons kan deel in die besondere aand en in die denke van twee groot filosowe.

Graad 6-wiskundevraestel: kwartaal 1

ROCHELLE 2022-03-14 GRAAD 6

Graad 3, 2016: Vraestelle en memoranda (beskikbaar vir die vakke Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho en Wiskunde)

LitNet 2022-03-14 Hallo! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af

Wiskunde, graad 7, November: gratis vraestel en memorandum

LitNet 2022-03-14 Hallo! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af

Taaltoets: Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

LitNet 2022-03-14 Hallo! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af

Graad 11: Fisika-vraestel en -memo (vierde kwartaal)

LitNet 2022-03-14 Hallo! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af

Wiskunde, graad 6, November: gratis vraestel en memorandum

LitNet 2022-03-14 Hallo! As jy op soek is na Wiskunde-vraestelle om jou met hersiening te help, is hier 'n indeks waar jy kan rondblaai: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur die lys van vraestelle en klik telkens op die skakel om die vrae

Moet nooit ’n mislukking onderskat nie! 

Marthinus Willemse 2022-03-14 AGH, dis nie wat Poetin gesê het nie; hy sal sy troepe terugtrek indien Oekraine instem om neutraal te word.

Niks verkeerd met hartseer wees nie

Lukas van der Westhuizen 2022-03-14 Ek het na my wonderlike ma gekyk en gesien hoe sy elke dag deur my vingers GLIP. Ons was soulmates ... Ek sukkel om oor haar dood te kom ... toe sy oorlede is, het dit gevoel hul ruk my hart uit en toe hul dit wil terugsit, pas dit nie. Ek verlang baie na

Theo Kleynhans verower die wye wêreld

Marius Swanepoel 2022-03-13 Ek het presies 'n uur gelede van jou te hore gekom deur my vriendin Ruth in Boston. Ek woon in Londen en my broer in Malaga so ek besoek die land gereeld en is bekend met al sy bekoorlikhede. Ons tree almal daar af. Jou kuns is simply stunning en veral di

Moet nooit ’n mislukking onderskat nie! 

A G H van der Walt 2022-03-13 Die grootste probleem wat oorkom sal moet word, is Poetin se magsbeheptheid. Volgens hom sal die oorlog net beëindig kan word as Oekraine instem om weer by Rusland ingelyf te word.

Moet nooit ’n mislukking onderskat nie! 

Piet 2022-03-13 Interessant en goed uiteengesit.

Graad 11: Fisika-vraestel en -memo (vierde kwartaal)

William hornimann 2022-03-13 Op soek na vraestelle vir graad 11.

Graad 7: SW (Geografie en Geskiedenis), vraestel en memorandum

Heidi Steyn 2022-03-13 Wil net baie dankie sê!

Moet nooit ’n mislukking onderskat nie! 

Marietjie Warrington 2022-03-12 Beter kan dit nie gestel word nie - duisend dankies hiervoor!

Where is your happy place?

Bilqees 2022-03-12 Zubayr, you are gifted in the way you write. You took me on a journey that helped me relax. I could almost smell the sea and hear the sounds of waves and the people of Saunders Beach. I haven't been there in ages and you have inspired me to go and seek ou

Die missiele val: Eben Viktor gesels uit Oekraïne (12 Maart 2022 om 14:00)

Elise 2022-03-12 Werklik 'n intense ervaring om te weet Izak sit in sonnige SA, maar gesels met Eben in ysige toestande in Oekraïne, ‘n oorlog-geteisterde land duisende kilometers weg. En luister hoe duidelik die twee mans hoflik en kalm oor die aangeleentheid gesels,

Fotoblad: Adam Small-fees 2022

Janine Myburgh 2022-03-12 Baie dankie Gary en LitNet, voorwaar 'n geseënde dag gewees. Was lekker om julle hier te hê. Kan ons die foto's van julle ook kry, asb?

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Raed-na-Gael 2022-03-12 Babsie, sê ook vir ons wat jy van die onderwerp af weet.

Where is your happy place?

Najwa 2022-03-12 Mr Charles, what a beautiful, heart-rendering piece. I thoroughly enjoyed your journey through Saunders and its quirks . Love your happy place!

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Wyno Simes

Jenneke Fehrsen 2022-03-12 Iets om op trots te wees, baie dankie. Jenneke Fehrsen

Hoofman onder die praatboom: Breyten in FilosofieKafee-gesprek oor die staat as "treurige verhaal"

Jopie 2022-03-12 Wonderlik dat jy kan voortgaan daar in die Kaap, Lamé. Jopie, hier uit Pretoria

Persverklaring: Skryf in vir kykNET se Wie word ’n miljoenêr?

Samuel john clark 2022-03-12 Asseblief, gee my 'n kans om in "Wie word 'n milijoenêr?" te speel.

Die vloek van Levitikus deur Ben Viljoen, ’n lesersindruk

Scholtz Maritz 2022-03-12 Hetta Pieterse bevraagteken die korrektheid van die vertaling van sommige skrifgedeeltes in die Bybel, maar dan moet sy die betrokke Hebreeuse en Griekse woorde, frases en verse aanhaal en ons vertel - aan die hand van betroubare gesag - wat die korrekte

Oumaklere

Marinda van Onselen 2022-03-12 Hoe het ek diè nóú geniet!

Moet nooit ’n mislukking onderskat nie! 

Irma Kruger 2022-03-12 Ek stem saam! Ek het dit twee keer gelees!

Oumaklere

Dalene 2022-03-12 Such a lady, jou ouma! - met buneons en al! En om ʼn mammie se liefde darem te kan voel soos dit shine uit haar oë... jou memories maak my hart warm!

Persverklaring: Skryf in vir kykNET se Wie word ’n miljoenêr?

Samuel john clark 2022-03-11 Ek wil graag deelneem aan die kompetise, asb.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Wyno Simes

Monica Hammes 2022-03-11 Een van die minder bekende versamelings by NALN is die dokumente van die Afrikaans-Hollandse Leesunie (AHLU), die eerste Afrikaanse leeskring wat in 1912 deur mev. Mabel Malherbe in Pretoria gestig is. En ook die dokumente van die Mabel Malherbe Leeskri

Moet nooit ’n mislukking onderskat nie! 

Fanie van Wyk 2022-03-11 Insiggewend. Die indruk wat mens kry in die media is dat die internasionale magsbalans aan die tuimel is, en dat Poetin dit eksploiteer. Die kernkragverhoudings van ooste en weste is vir my kommerwekkend, as hierdie oorlog die gebruik daarvan as die neksl

African Library: Dust by Yvonne Adhiambo Owuor

Tony 2022-03-11 Thank you for this explanation. It solved many of my confusions while reading this book.

Philip de Vos en Piet Grobler gesels oor Tokkelossiebossie en ander dol gedoentes

Francois Verster 2022-03-11 Wat 'n span, daai twee! Geluk aan hulle, en ek hoop ook hulle persoonlike lewens is nou op goeie plekke. Piet, ek het kort na julle vertrek oorsee toe een van jou geraamde prente in Hoi Hannelore gaan koop, soos ek belowe het. Dit hang reg langs ons voor

Taaltoets: Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

retha fourie 2022-03-11 Stuur asb 2016 en 2019 se Afrikaans Graad 8-vraestelle en toetse, asook die memorandums.

’n Grootman is ’n groot man, by wyse van spreke

Jean Joubert 2022-03-11 Dus interessant hoe Grootman se gewigtigheid Boetman s'n benader, al is die betekenisinhoud verskillend.

Moet nooit ’n mislukking onderskat nie! 

Charl Adams 2022-03-11 Briljante stuk!
Top