Kommentaar

Of Slavic Souls, continued

Etienne Viviers 2022-03-08 Wanneer fasciste aan bewind kom, is swaar belaaide kulturele begrippe soos "the Slavic soul" (of, in 'n plaaslike konteks, "die Afrikaanse gedagte") tog eintlik die talige raamwerk wat met propaganda ingespan word om militante geweld as die enigste en laa

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Barend van der Merwe 2022-03-08 Mens veroorsaak ook gewoonlik nie jou eie siekte en skete nie, dit beteken nie jy moet niks daaroor sê of dit nie probeer behandel nie.

Spade Reën Sending (Blourokke)

Lucas 2022-03-08 Hugh, I just want to quote Hannes de Beer: Die Sektekommissaris beskryf geestelike mishandeling as trauma wat deur mense opgedoen is deur Spade Reën-profesieë. Daar is berigte in sekere Duitse webwerwe van “Gruwel”-profesieë met ‘n verwoestende

Die vloek van Levitikus deur Ben Viljoen, ’n lesersindruk

Hetta Pieterse 2022-03-07 Bybelvertalings het stellings oor seks geïnterpreteer soos ingepas het in die MENSE EN SAMELEWING VAN DIE TYD. Wat veroordeel was is getroude mans wat seuns gekoop het en hulle ontman het. Sy vrou was net 'n "broeikas". Lees Mattheus 19 in 'n baie nuwe v

Where is your happy place?

Shameem jacobs 2022-03-07 Zubayr Charles! Thank you for sharing this beautiful piece. You have once again showed us how remarkable you are. May the Almighty guide and protect you on your journey always. Well done and continue writing ❤️

(Ab)using language for narrow socio-political and racist interests

Mashudu C Mashige 2022-03-07 Dear Theo du Plessis Thank you for your sentiments which, on face value, are indeed valid. Yes, the genesis of our current dilemma started when Afrikaans was imposed on Learners as a preamble to the 1976 riots. Before then black people used their first l

Aankondiging: Die Taalkommissieadviespaneel van die SA Akademie

Deon Pienaar 2022-03-07 Ek glo dié adviespaneel sal 'n wesenlike en nuttige bydrae tot die uitbou van die Afrikaanse taalskat kan lewer. Goeie inisiatief!

SALA-toekennings 2021: ’n onderhoud met Jean Meiring

Klyntji-redaksie 2022-03-07 Hallo! Die jaarlikse gedrukte zine heet Ons Klyntji (let op die hoofletter K) en die webweergawe, waarna julle verwys, heet Klyntji (of Klyntji.com, soos dit ook geken word).

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

F C 2022-03-07 Dit is eintlik verstommend dat die mens wat geen enkele bydrae gemaak het tot die proses waaruit dit ontstaan het soveel daaroor te sê het asof dit deur sy doen en late is. Maak nie saak wat jy onderskryf nie, die mens is die produk of resultaat van dit

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)

LitNet 2022-03-07 Hallo! Hier is 'n skakel na 'n vraestel van die eerste kwartaal: https://www.litnet.co.za/graad-8-wiskundevraestel-en-memo-eerste-kwartaal/. Hier is ook'n skakel na die indeks van vraestelle op LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraes

WF 2012: My droom word waar – soortvan ...

Caitlin 2022-03-06 Dit is wonderlike opstelle.

Top 15 kortverhale van 2013 op LitNet

Moira Delie 2022-03-06 Ek is op soek na 'n kortverhaal. Kan ongelukkig nie die outeur onthou nie. Weet wel dis 'n vroulike skrywer. Dié verhaal handel oor 'n meisie wat ontvoer is deur 'n man wat in 'n plattelandse dorpie aankom en homself voordoen as 'n kulkunstenaar. Die kor

Die graf

CJ Laing 2022-03-06 Dit is is 'n geweldig treffende stuk skrywe.

Staan maa eider ytie water, Uncle Cyril

Christo Snyman 2022-03-06 Briljant! Luister bietjie vir Bettina, Oom Cyril. Kom ons vermy 'n vieslike moles in die buiteland. Let sleeping dogs lie.

Mooi Berta

Linda 2022-03-05 Baie goed geskryf - die karakters baie lewensgetrou en die gebeure net soos die regte lewe.

Reguit met Robinson: ’n videogesprek met Christiaan Basson

Pieter de Lange 2022-03-05 Uitstekende uiteensetting van die geskiedenis en impak van die Russiese agressie in Oekraïne.

SALA-toekennings 2021: ’n onderhoud met Jean Meiring

Amanda le Roux 2022-03-05 Lekker gelees. Dankie Jean.

Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 1

Rimarno 2022-03-05 Okay, ek stem saam!

Alles Malan 2 op kykNET: ’n onderhoud met René van Rooyen

Alida Jansen Van Vuuren 2022-03-05 Dankie vir so 'n mooi reeks om na te kyk. Julle mag maar 'ALLES MALAN' se volgende reeks vir ons kykers voorlê. Julle mag maar! En ons geniet elke oomblik daarvan!

Where is your happy place?

Lindiwe Jeane 2022-03-05 Enjoyed reading this, and well written.

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Raed-na-Gael 2022-03-04 Swys, Die "ai man RnG" en die "cheers..." Ek vind dit vermaaklik.

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Raed-na-Gael 2022-03-04 Swys, Geen mens word as 'n christengelowige of enige ander gelowige gebore nie. Al die ander gelowe waarvan jy praat, beaarbei hul volgelinge intensief, omdat daar buite die boks gedink is. Dink jý 'n slag buite die boks - miskien leer jy iets.

Johan Combrink-gedenklesing 2022: ’n Postpandemie kultuur

Barend van der Merwe 2022-03-04 Wat is die mens sonder die taal? Die taal is self ook kultuur. Afrikaans is juis een van die landjie se grootste suksesverhale oor kulturele grense heen.

Die tragedie van Rusland en Oekraïne

Sakkie Spangenberg 2022-03-04 Soos sovele kere in die geskiedenis van die Christelike godsdiens bewys ook hierdie tragiese gebeure dat godsdiens en politiek 'n dodelike brousel is.

Die graf

Barend van der Merwe 2022-03-04 Stem saam Marthe.

Een aand in Bishop Lavis

Morné Du Preez 2022-03-04 Welgedaan.

Die graf

Morné Du Preez 2022-03-04 Wow, daar is ’n diepte hier binne, 'n rou en vreugde van ’n moeder se opofferings. Bravo!

Reguit met Robinson: ’n videogesprek met Christiaan Basson

Alphonsina Houben 2022-03-04 Hartelijk dank aan Ambassadeur Basson voor de interessante uiteenzetting over de situatie in Oekraïne!

Die tragedie van Rusland en Oekraïne

Marthinus Willemse 2022-03-04 Ek wil nie graag hierdie mooi skrywe bevuil met politiek nie. Ek kon saamvoel" soos ek lees. Een van die redes vir Poetin se aksies is juis oor godsdiens. Sy ma was 'n Jodin, maar hy is Russies Ortodoks, en nie skaam daaroor nie. In Oekraïne is daar regs

(Ab)using language for narrow socio-political and racist interests

Theo du Plessis 2022-03-04 Nice sentiment. However, it might be too late in the day to call for the development of the other indigenous languages - a mantra that we have been hearing since 1994. It seems their users will continue using their languages in low functions, given the fu

Where is your happy place?

Aziza Mobara-Bowser 2022-03-04 You transported me to Saunders and the beautiful people that share your happy place. That place has a very special aura and every year when I visit Cape Town, I have to go and spend time on that beach. Thank you for sharing your experience with us.

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Swys 2022-03-03 Ai man RnG ... en wat as jy nie 'n Christen gebore is nie, wat sou jou aanhaling dan gewees het? M.a.w. as jy 'n "redenasie" met 'n nie-Christen het, dink jy hy sal beïndruk gewees het met 'n aanhaling uit 'n geskrif waarin hy nie glo ne? Is maar moeilik

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Raed-na-Gael 2022-03-03 In die buite-bybelse gelowe is sonder uitsondering een of ander bonatuurlike wese wat vereer word, tot in die verste, veraf gemeenskappe in bv. oerwoude ens. Hoekom? Die rede lees jy in Hand 17:26 en 27. Tas hulle volgens hierdie verse rond? Daarom sê Ch

Die graf

Marthe 2022-03-03 Ek geniet jou gedigte baie.

Saam-mekaar-anders-maak as beweging – ’n perspektief op Breyten Breytenbach se skilderkuns tydens COVID-19

Jacobus Swart 2022-03-03 Dit gaan dus in wese om 'n sekere ossillasie. Hier is die praesence 'n gladde spoelklippie in Dawid se omslote hand ewig voor sy verankering. Ek wonder of die teoretici wat flink en welluidend aan die metamodernisme formuleer weet dat hulle op

Mooi Berta

Marietjie 2022-03-03 Baie goed geskryf. Het Berta self beleef.👏

Wiskunde, graad 7, November: gratis vraestel en memorandum

LOU BOTHA 2022-03-03 Dankie vir die vraestel! Lou B.

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)

daleen 2022-03-03 Ek het asb graad 8-Wiskunde, kwartaal 1 nodig. Hoe gaan ek te werk om so iets te kry, asb?

Where is your happy place?

Naomi 2022-03-03 Great read and well written ... Just out of interest, is this family welcoming to ANYONE or just those that they are familiar with?
Top