Marie Spruyt2022-02-19Die geskiedenis van die tien kramatte is deel van wie ons is. Historiese geboue met 'n eie geskiedenis wat die groot tramakassie verdien.
Ansie Malherbe2022-02-19Soos met jou vorige skrywes, het ek hierdie een ook baie geniet. Dit bring soveel herinneringe in prentjies terug! Baie dankie!
Tersia du du Plessis2022-02-18Ek is 'n tuisonderrig-tutor vir sewe Afrikaans-moedertaalleerders, ouderdomme 12 tot 16. Afrikaans gaan binne 20 jaar uitsterf. Leerders se woordeskat is uiters beperk. Woorde soos spook, veearts, herder, solo, getuiens, vulgêr ens. is onbekend en ongebr
Anne Stoffels2022-02-18Wat ek nou gaan noem, is nie oor die talebeleid by skole nie.
Ek wil graag verneem: Wie onthou die middagskof by skole van ’n paar dekades gelede? Dit het gewerk soos ’n bom. Ek was self ’n middagskofonnie. Dit sal ook meer poste skep vir nuut afges
Louis+du+Plessis2022-02-18Wat 'n boeiende ontleding, gepak met historiese feite, oor die agtergrond en ervarings, waardes en denke van Jaap Durand! Uitmuntende insigte, Christo!
Chris Botha2022-02-18'n Wet met prosedures behoort in Suid-Afrika goedgekeur te word met reëls wanneer bystanddood uitgevoer kan word. Dit moet vrywillig wees en mense wat daarteen gekant is, mag nie met bystanddood gehelp word nie. In Switzerland waar bystanddood wettig is,
gerrit boonstra2022-02-18Godsdiens is beslis nie die enigste, of beste, bron om kinders morele waardes en etiese gedrag te leer nie. Daarvoor het al die hoofstroomgodsdienste heeltemal te veel bagasie van onverdraagsaamheid, vervolging, afskeidings en teologiese vetes.
1 Daar moe
Jef Boden2022-02-18Geachte mevrouw Terblanche,
Mag ik nog even enkele mogelijke aanvullingen suggereren?
Het verhaal "I am with Them" van Mark Behr verscheen in de bundel Inventory of Possible Narrations onder redactie van Paul Hendrikse. Het boek bevat vijf verhalen di
Christo Viljoen2022-02-18Lekker herinneringe aan mense, die meeste waarvan ek persoonlik geken het. Dankie Elise vir die onthou.
Graaff-Reinet se mense was van die begin af maar "moeilike" mense. Reeds in 1795 eis die inwoners, onder leiding van Adriaan van Jaarsveld, dat landdro
Maricel Botha2022-02-18Frank, ek is ook op soek hierna. Ek sou graag die Duitse Zeesen-materiaal met die Afrikaanse vertalings wou vergelyk. Het jy iets kon kry? Ek wonder of daar nie argiewe in Duitsland is wat die Afrikaanse uitsendings het nie.
Reusedwerg2022-02-17Ek verlustig my partykeer aan oproepe uit die buiteland. Ek bevestig gewoonlik vrae met 'n ja. Dan wil hulle weet of ek tyd het om te luister na uitmuntende beleggingsmoontlikhede. Ek word dan gevra of ek beleggings het en waarin. Ek het gewoonlik dan 'n
Eben Viktor2022-02-17Die mense van Oekraïne benodig die morele ondersteuning van vryheidsliewende en demokrasie-gesinde Suid-Afrikaners in hierdie tyd van hernude Russiese aggressie teen die land. Volg die #standwithukraine beweging op
twitter
https://twitter.co
Barend van der Merwe2022-02-17Dis als waar. Ek salueer jou vir jou artikel. Daar kan baie verder hieroor gesê word. Dit sê ook iets van apartheid. Dat apartheid 'n kulturele stryd was. En dit sê iets oor nasionalisme. Afrikanernasionalisme en Afrikanasionalisme. Nasionalisme is onv
F C2022-02-17Ek kry gereeld 'n SMS oor die geld wat een of ander vir my nagelaat het. Dan antwoord ek hulle gwoonlik in Engels met "Thank you. On receipt of your checque and cleared, 10% will be donated to your favourite charity".
En ewe skielik het ek nie meer ryk o
LitNet2022-02-16Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Jy is welkom om hiervan gebruik te maak. Blaai deur die lys o
Lesley2022-02-16Goeie môre
Ek is op 2016/11/30 getroud.
Ek het aansoek gedoen om egskeiding, op 4 Februarie 2022 sou dit gebeur het.
Nou het sy aansoek gedoen om regshulp om die egskeiding teen te staan op gronde van onderhoud.
Ek het vier maande laas werk gehad, omdat
Chanele Roodt2022-02-16Die feit dat daar verskeie sekstonele was, is juis nodig om te kan wys hoe mense in hierdie omstandighede weer en weer mishandel en misbruik word. Die feit dat daar meer as een toneel gewys is, illustreer ook dat daar meer as een "tipiese" gebruiker van h
Renette Vosloo2022-02-15Baie goeie keuses, kan ook saamstem dat dit behoorlik moeilik moes wees om te kies! Die kortlys was goed! Dis lekker om beoordelaars se kommentaar te kan lees, dis leersaam!
George Pieter Redelinghuys2022-02-15Dankie vir hierdie uitstekende en insiggewende artikel. Na die lees daarvan klink Jean-Paul Satre se woorde in my ore: Hel is ander persone. En dit geld ook veral vir die Kerk en sy onkunde, vir sy dogmas en vooroordele, en vir voorbeeldige preutse christ
George Pieter Redelinghuys2022-02-15Dit verbaas my dat niemand tot dusver, met die verloop van 'n periode van 10 maande, gereageer het op hierdie uitstekende artikel deur Esias E Meyer nie. Persoonlik vind ek dit moeilik om te begryp hoe reëls aangaande, en die verbod op, seksuele praktyke
Rose lottering2022-02-15Dankie vir die geleentheid om advies van u af te kry.
Ek will weet: Hoe gaan ek te werk om die huis van my naam af te kry en op my drie dogters se naam te sit? Wat is die koste daaraan verbonde? Is dit beter om dit net in een se naam te sit?
Ek wil ook as