Kommentaar
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Raed-na-Gael 2022-02-25 Beste Andreas Jy weet mos van "'n goeie begrip het 'n halwe woord nodig". Uit die "resensies" hierbo kon ek agterkom dat dit is waaroor jy hierbo so mooi uitwei. (Dit was dus nie vir my nodig om die boekie aan te skaf en te lees nie.) In teenstelling met
Die regte van diere in deeltitelskemas (en die verskil tussen katte en honde)
Rina Cascione 2022-02-25 My siamese kat, sy Hoogheid Ruffi, het van 'n muur deur 'n bo-venstertjie op my kombuiskas kom sit en afkyk op my - bewus van sy koninklike afkoms. Dankie Nini, 'n heerlike rubriek om te lees!!
Terug tot niks
Pieter Loots 2022-02-25 Dankie Jannie. Jou 'Vergetelheid' het ons diep geroer. Welgedaan!!
Die regte van diere in deeltitelskemas (en die verskil tussen katte en honde)
Erich 2022-02-25 Sonder om 'n mooi storie te bewimpel: "The first animals to reach space were fruit flies that the United States launched aboard captured German rockets in 1947. The first mammal to reach space was a rhesus monkey named Albert II, who flew two years late
Die regte van diere in deeltitelskemas (en die verskil tussen katte en honde)
Erich 2022-02-25 Wat 'n uitstekende rubriek!
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Barend van der Merwe 2022-02-24 Wat uitstaan soos 'n paal bo water, is dat die mens 'n verstommende talent het om gode uit te dink. En die gode het verstommende kenmerke wat die mens tot in die fynste detail vir jou kan beskryf. Daar is selfs mense wat weet wat hulle gode dink! Wow! Is
Philip de Vos en Piet Grobler gesels oor Tokkelossiebossie en ander dol gedoentes
Celesté Fritze 2022-02-24 Jy laat die woordeboeke vir jou kloek, Philip! Dankie vir jou versies wat vir ewig in mens se ore sing ;-) En Piet Grobler verstaan jou kop.
Johan Combrink-gedenklesing 2022: ’n Postpandemie kultuur
Etienne Viviers 2022-02-24 As Afrikaanssprekendes bewandel ons 'n gevaarlike paadjie ('n terrein wat eintlik lank reeds deur Afrikaner kultuurnasionaliste deurgetrap is) wanneer ons die groter Suid-Afrikaanse kulturele ekosisteem in 'n aktivistiese en dalk selfs ook 'n propagandist
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Andreas Engelbrecht 2022-02-24 Beste Raed-na-Gael, Ek sou dink as eerste beginsel mens 'n teks behoort te lees voordat jy jouself in 'n goeie posisie ag om dit te kritiseer. Anders kan mens bloot ongegronde aannames maak, gebaseer op jou eie vooroordele, sonder om werklik die feite te
Bystanddood in die regswêreld
Henry von Eeden 2022-02-24 Baie dankie vir hierdie uitstekende uiteensetting.
Wentzel van Huyssteen (1942–2022)
Johan Buitendag 2022-02-24 Dankie, Danie, vir hierdie deernisvolle en erkentlike huldeblyk. Wentzel sal in sy werk bly voortleef. Ars longa, vita brevis.
Keuses
Tyron De Villiers 2022-02-24 Great gedig! Duidelike beelde, en die realisme maak dat mens dit selfs beter kan sien. Dis iets waarmee baie kan relate, maar u beskryf dit die beste. Ek hou van die afsluitingsreël, dit laat mens wonder. Amazing dat so 'n klein stukkie literatuur iemand
Die regte van diere in deeltitelskemas (en die verskil tussen katte en honde)
Mellet Moll 2022-02-23 Honde word ook dikwels gebruik om te help met opruimwerk na ete en met die pre-wash van skottelgoed. En nog 'n ding: honde is selfs al saam met sendelinge vereer in die kama sutra. Ek is onseker waarom sendelinge die lys gehaal het. Ek moet sê katte kan
Persverklaring: Skryf in vir kykNET se Wie word ’n miljoenêr?
Hugo Bartz 2022-02-23 Ek sal graag wil deelneem.🙏
Aankondiging: Die Taalkommissieadviespaneel van die SA Akademie
Johan Etsebeth 2022-02-23 Die Afrikaanse taal lê my na aan die hart.
Wiskunde met LitNet, graad 9: om algebraïese breuke te vereenvoudig
Nakeesha 2022-02-23 Dit is 'n goeie ding.
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Raed-na-Gael 2022-02-23 Isak, Ek't nie die boekie gelees nie. Dit klink asof dit op die jeug (wie anders) gemik is, want daar word verwys na "skoolhandboek" en dan word ons ook aangeraai (in rooi nogal) om na agnostici en ateïste se "Bybelstories" te blaai. Dr. John D. Barrow (
Die regte van diere in deeltitelskemas (en die verskil tussen katte en honde)
Melodie Labuschaigne 2022-02-23 Wat 'n fantastiese stuk! As regsgeleerde voel ek skoon moerig as ek lees van die eiegeregtige body corporates. Uitstekend gedoen, Nini!
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Andreas Engelbrecht 2022-02-23 Ek sou sê epistemologie is die filosofie oor die oorsprong van kennis. Miskien kan mens liewer sê betroubare kennis. As iemand dus sou sê dat hy of sy nie glo in sake waarvoor daar objektiewe bewyse is nie, dan lê daar waarskynlik 'n fout in die perso
Wiskunde, graad 4: eerste kwartaal – vraestel en memo
LitNet 2022-02-23 Hallo! Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel direk na die graad 4-vraestelle en -memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad4. Blaai daardeur om te kyk wat daar is en klik telkens op die skakel
Objektiwiteit en regterlike besluitneming
Ludolph Botha 2022-02-23 Wat 'n interessante artikel! Juis op hierdie tydstip is ons land se regters meer as ooit onder die vergrootglas en is die kwessie van objektiwiteit aanhoudend in die nuus. Dankie vir 'n blik op die ongelooflike uitdagings wat die regters die hoof moet bie
Die regte van diere in deeltitelskemas (en die verskil tussen katte en honde)
kla-kous 2022-02-23 Baklei!! Soos in me Bennet se weergawe. Kry veeartsverklaring wat sê hond is gesond, stil en goed geleer. Kry verklaring van sielkundige wat julle deel van die storie vertel. Miskien kan hond selfs in ouetehuis vreugde aan 'n paar inwoners bring (soos Sh
’n Skeppie Kleur en karamel vir jou vrugteslaai
Anne-Marie 2022-02-23 Baie dankie, Trisa. Dit is 'n teer saak, en nogal moeilik om aan te spreek.
Die regte van diere in deeltitelskemas (en die verskil tussen katte en honde)
Heidi 2022-02-22 Vir dekades deel ek 'n denkpatroon dat bejaarde sorgsentrums en dierewelsynsinstansies moet hande vat. Gee die DBV's vir ouetehuise. So sal vereensaamde oumensies iets hê om voor lief te wees en die weggooidiere van 'n samelewing die liefde en sorg kry w
Van Rusland, met liefde?
Lizma 2022-02-22 Nou maar dis mos wat ons al van die 70's en 80's al weet. Ma en pa en ouma-hulle het gepraat oor sekere lande wat die ANC destyds so gehelp het om die plaaslike regering uit te druk. Hulle het altyd gesê 'n kommunistiese land doen nooit iets verniet vir
Wiskunde, graad 4: eerste kwartaal – vraestel en memo
Dennis Albert Dietrich 2022-02-22 Afrikaans HT Kwartaal 1-vraestelle en -memorandums gr 4.
Skoleseminaar en Wysigingswetsontwerp: waarom Afrikaanse ouers moet kennis neem
Gine Strydom 2022-02-22 Dis interessant dat ons wonderlike regering so klakkeloos truratrassisme beoefen, sonder om te blik of te bloos. Hul het die Afrikaanse boeke verbrand en wou in eie taal onderrig word, net om ons Afrikaans van ons kinders te wil steel, nes die Engelse des
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Flip Raath 2022-02-22 Wat is jou antwoord aan iemand wat sê: Ek glo dit nie.
Elders gesien: Die gloeilampe is geblaas
Reusedwerg 2022-02-22 Dit laat my terugverlang na my vorige lewe. Ek was ook 'n "grens"-vegter. Ons het gereeld "pakkies en briewe" op die grens ontvang. Ek het van 'n "geval" gehoor van 'n antie wat vir haar grensvegterseun gereeld pakkies aangestuur het. Op 'n dag stoom sy d
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Izak de Vries 2022-02-22 Andreas. Dankie. Julle boek sal vir baie mense baie beteken. Ek het heelwat geleer hieruit! Dankie dat julle moeite gedoen het hiermee.
’n Skeppie Kleur en karamel vir jou vrugteslaai
Trisa Hugo 2022-02-22 Wat 'n lieflike skrywe oor 'n lieflike boek. Dit is die tipe insig wat op skole behoort gepredik te word, pleks van die gewone oordele oor alles wat nie in die skool se benoude boksie pas nie.
’n Skeppie Kleur en karamel vir jou vrugteslaai
Donnie 2022-02-22 Ons nasie sal nog bykom, so 25 jaar van nou af. Dan is/was niemand skielik nooit anti-gay gewees nie. (Nes jy tans ver sal soek vir iemand wat erken dat hy/sy apartheid ondersteun het.)
