Nee Mammie 

  • 2

Foto: Canva.com

Nee Mammie 
Ek’tie houdingsie 
ek fight silent battles. 
Nee Mammie, 
ek’sie lui nie, 
ek’s moeg 
van asemhaal. 

Nee Mammie, 
ek’s glattie ’n alkie, 
ek vesypie sorrows. 
En Mammie?

Die laste is swaa’, Mammie, 
haa tussenie walms  
daa’ wôd ek wee’ kalm, Mammie. 

  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top