Kommentaar
Geskiedskrywing in die "Nuwe Suid-Afrika" – om te vergewe sónder om te vergeet
Riaan van Vuren 2022-02-13 "Daar moet, om mee te begin, verstaan word waarom Afrikaners die beleid van apartheid (afsonderlike ontwikkeling) ondersteun het – sónder die drang om dit óf goed te praat óf te veroordeel, maar om werklik te verstáán, te begryp, en te verklaar. Om
Reguit met Robinson: ’n videogesprek met Leopold Scholtz
Eben Viktor 2022-02-13 Wat betref die melding van VSA/EU se sogenaamde ‘coup d'etat’ in Februarie 2014 in Oekraïne: Dis interessant hoe dié woord 'staatsgreep' hier gebruik word. Ek het altyd gedog dit verwys na die gewelddadige omverwerping van ’n regering. Die geweld
Geskiedskrywing in die "Nuwe Suid-Afrika" – om te vergewe sónder om te vergeet
Raymond van Diemel 2022-02-13 Help my reg, asb? Het die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Geskiedeniskommissie hulle ooit uitgelaat oor die moontlike vernietiging van die staatsdokumente kort voor en tydens die Kodesa-onderhandelinge? Hoeveel waarheid is daar dat "befo
Swerfjaar vir seniors, aflewering ses: Ses lesse ná ses maande van swerf
Shirley Feris 2022-02-13 Enigiets van Marita is 'n leesfees.
Louis Fourie, Afrikanerpatriarg 1669-1750
Josephine Martha Kruger (nee) Fourie 2022-02-13 Ek is ook 'n Fourie. Ek vind die geskiedenis van Louis 'n deurmekaar spul. Almal het verskillende opinies en aantekeninge oor wie en wat hy was. As ek so kyk na al die kommentare oor sy mannewales, dink ek ek moet spoedig my nooiensvan verander na wag 'n
In memoriam: Jan Engelen
Ashley Williams 2022-02-13 Hi, ek was ook versot op die reeks, woon nou in Duitsland en wil dit graag met my dogter deel. Ek stel rêrig belang wie al die stemme agter die karakters was, want nou hier, na 'n lange soektog, het ek ten minste twee stemme gevind. So enige een wat wie
’n Pad met Danie van Niekerk
Ollie Joubert - Suidwes 2022-02-13 Van alle persone wat genoem word, het ek net vir Jan Spies persoonlik geken.
Persverklaring: Toegang, ’n kortverhaalkompetisie aangebied deur PEN Afrikaans
Marleze 2022-02-12 Opgewonde hieroor!
’n Pad met Danie van Niekerk
Greg Kerr 2022-02-12 Al is ek 'n (Afrikaans-)taalgestremde Engelssprekende, kon ek sien hoé liries, elegant, vol respek en liefde Annari se skrywe is. Só 'n man verdien só 'n skryfster.
Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda
Tarryn Maree 2022-02-12 Goeiedag! Op soek na graad 6-geskiedenisvraestelle vir hersiening, asb.
Eksodus 'n ontroerende en meesleurende ervaring
Antoinette Fourie 2022-02-12 Waar kan ek hierdie boek aankoop, asseblief? Eksodus - Barend Vos
Gawe mense, die Groblers (deel II)
Ismail Losper 2022-02-12 Afrikaans bly nog steeds relevant. Ek geniet altyd goeie skrywe en, bowenal, 'n boeiende storie.
Pieter Uys (1956–2022)
Jacques Wessels 2022-02-12 Die onbekende bome val baie keer die hardste in die letterkundebos, maar leef voort in hul gedagtes op papier.
Persverklaring: Die Heuwels Fantasties en Coenie de Villiers sing “Victoriabaai”
Martin swart 2022-02-11 Dit is my gunstelinglied!! Lucas het op my versoek dit op die joolplaas in Potch gespeel in 1993. Julle, dis great!
Swerfjaar vir seniors, aflewering ses: Ses lesse ná ses maande van swerf
Marita 2022-02-11 Ek hou van 'grey nomads'. Ons is 'n nuwe tribe.
Jong US-dosent se visie van ’n aanlyn akademiese redigeerwoordeboek
Celesté 2022-02-11 Ek kan nie die kloutjie mooi by die oor kry oor wat 'n aanlyn akademiese redigeerwoordeboek is nie. Watter tipe inskrywings/lemmas verskyn in 'n redigeerwoordeboek? Het dit onder meer met die styl en voorskrifte van vaktydskrifte of akademiese publikasies
hierdie vakansie
Corne Volschenk 2022-02-11 'n Sielsgebonde, tasbaar-vereenselwigbare verwoording van 'n tyd van verkwikking met soveel betekenis vir ons as Suid-Afrikaners. Ek hou bitter baie van: “my hoopverlore hart opmerksaam olie met gesellige samesyn”. Jou talent beur voort Willem
’n Pad met Danie van Niekerk
Anne-Marie+Mischke 2022-02-11 Annari, Frederik, ek het nog van die koerante se kant af daardie gloriedae van Tafelberg beleef. Ek lig my hoed vir Danie en vir julle almal. Dit was groot dae, voor die "verkorporatisering van die uitgewersbedryf"en die "tirannie van aandeelhouersbelang"
’n Sinvolle lewe: herinneringe aan Danie van Niekerk
tilla diedericks 2022-02-11 Danie, wat 'n pragtige huldeblyk aan Danie van Niekerk! Goeie ou dae waarvan jy praat, veral die radiowerk! Ek dink ek en Anneke het ook saamgewerk in 'n radiodrama of twee.
SONA 2022: Local is lekker en ons laat niemand agter nie
Chris 2022-02-11 Daar is 'n gesegde wat lui: "Wanneer 'n nar die paleis inkom, word hy nie koning nie. Die paleis word 'n sirkus."
Resensie: Amraal deur Marinda van Zyl
LitNet 2022-02-11 Sarie. Kontak asseblief haar uitgewer met jou besonderhede. Hulle sal dit kan aanstuur.
Die proponentjie ’n entjie uit die vergetelheid ontruk
Nico Johannes Luwes 2022-02-11 Ai! Ek skryf nou juis in my PhD oor klugte in Afrikaans. Jou bydrae hierbo is so waardevol om aan te haal in die afdeling "Reaksie op die klug"! Dankie!
Skryfkompetisie: Eet my woorde – Wenners
Soekie 2022-02-11 Geluk aan al die wenners. Du Plessis se gedigte is altyd soos 'n skildery, sien die toneel voor 'n mens afspeel. Pragtig.
Resensie: Amraal deur Marinda van Zyl
Sarie Alberts 2022-02-11 Ek wil asb graag met Marinda in verbinding kom. Mag ek asb haar e-posadres kry? Ek is 'n afstammeling van die Dorslandtrekker, Gert Alberts, een van Dors se karakters.
Promosie: Die nuutste Francine Rivers nou by Bargain Books
LitNet 2022-02-11 Die voorgestelde prys is R299, maar loer gerus in by Bargain Books. Hulle gee dikwels afslag.
Troutyd op Graaffernet se strate
Christo Viljoen 2022-02-11 Wonderlike herinneringe aan mense en plekke wat ek persoonlik geken het. Dit is die Graaff-Reinet wat was, beskryf in korrekte Graaff-Reinettaans.
Troutyd op Graaffernet se strate
Ansie Malherbe 2022-02-11 Elise, jy skryf so goed. Dit voel asof jy in prentjies skryf, want ek het nou weer vele sulke troues in my geestesoog beleef. Dankie dat jy ons kosbare Graaff-Reinet se geskiedenis lewendig hou!
Troutyd op Graaffernet se strate
Jeanne Fouche 2022-02-10 Wonderlik en innemend vertel. Ek kan 'n prentjie skilder, jy is so talentvol.
Skryfkompetisie: Eet my woorde – Wenners
Veronica Williams 2022-02-10 Geluk aan al die wenners! Ek was in uitgesoekte geselskap!
Troutyd op Graaffernet se strate
Jones 2022-02-10 Ek voel of ek op daai troue was. Jy het die vermoë om die leser soos een van die karakters te laat voel.
Troutyd op Graaffernet se strate
Petrie Burger 2022-02-10 Dankie, Elize. Onthou so goed, veral die Kirsten-en-Abie Malan-troue, waar jy heerlik gewals het. Ek het nie geweet hoe nie. Was Arthur van Drostdy ook die man wat Sondae die klavier gespeel het?
Troutyd op Graaffernet se strate
Rory Sullivan 2022-02-10 Het dit baie geniet, Elise. Weereens mooi. Troues het absoluut net so plaasgevind. Kan onthou hou ons as kinders om die motors gespeel het. Die lekkerste dae nog omdat alles so eenvoudig was.
