Kommentaar

Bystanddood – ’n omstrede saak

Willem Landman 2022-02-08 Frederik, my artikel gaan oor selfdood in ‘n mediese konteks aan die einde van die lewe. Jy soek na inligting en hulp oor selfdood in die algemeen, ook wanneer mense oënskynlik alles het om voor te leef, dus nie ondraaglike pyn het of terminaal siek is

Bystanddood – ’n omstrede saak

Willem Landman 2022-02-08 Dankie Tersia. Ek is bly jy het die artikel van waarde gevind.

Bystanddood – ’n omstrede saak

Willem Landman 2022-02-08 Stem saam, Barend. Ons wil God beheer, in ‘n blik druk, vasvang in ons hand, skep na ons eie voorkeure en selfs vooroordele.

Perspoësie en joernalisgedigte

Hennie van Deventer 2022-02-08 Dankie, Daniel. Tipies van ons persmense om sommer te aanvaar Willem de Klerk is noodwendig ons Willem de Klerk. Sal opvolg by Litnet. .

Bystanddood – ’n omstrede saak

Herman Lategan 2022-02-08 Uitstekende artikel. Dankie

Bystanddood – ’n omstrede saak

Tersia Viljoen 2022-02-08 Baie dankie vir 'n uitstekende artikel, Willem. Ek dink jou slotsin som presies my gevoelens rakende bystanddood op. Ek het veral waardering vir die wyse waarop jy die hoofargumente daarteen as ongegrond verduidelik het. Ek sien uit na die tweede artikel.

Rede radikaal

Morné Du Preez 2022-02-08 Briljant alweer, Andries!

Rekeningkunde-vraestelle: Februarie/Maart 2012

celeste dippenaar 2022-02-08 Soek vraestelle: Maart-eksamen, graad 11-wiskunde, Rekeningkunde RTT, Besigheids.

Perspoësie en joernalisgedigte

Daniel Hugo 2022-02-08 Hennie, ek dink Hans du Plessis se gedig handel oor die taalkundige Willem J. de Klerk.

Ons was daar: Sektor 20 & 70 deur Johan van Wyngaard: ’n resensie

Dennis Zeelie 2022-02-08 Ek het die boek Sektor 70 (die verste Sektor) gekoop. Ek het hom toe aan my Sammajoor van 1975/6, Mac Beets, geskenk nadat ek hom klaar gelees het. Ek was op Katima toe die aanval daar plaasgevind het ... 23-8-78. 'n Goeie boek om in jou versameling te hÃ

Bystanddood – ’n omstrede saak

Frederik Van den Berg 2022-02-08 Ek wil graag meer weet van selfdood (Danie het hom self gehang aan 'n boom, 1 Januarie 22). Hoekom en waarom? En wat dryf n person tot so 'n daad? My broer, 61 jaar oud, 41 jaar aktief gewerk, was so te sê amper op aftrede. Ongetroud. Ek is stukkend. Hoe

Bystanddood – ’n omstrede saak

Barend van der Merwe 2022-02-08 Mense kan nie vir jou uit een mond sê of God kelkies of bekers by die nagmaal verkies nie, maar hulle weet darem hoe God dink en voel oor genadedood (nie dat ek dink daar is so wese soos god nie). Erger nog, homo sapiens sapiens het die insig ontwikkel

’n Noue ontkoming

Barend van der Merwe 2022-02-08 Ek gaan nou seker soos 'n ou man klink, maar waar is die jare heen toe mens nog jou bankbestuurder persoonlik geken het? Nou bel vreemdelinge jou uit Johannesburg en 'n rekenaarsisteem monitor ongewone aktiwiteit op jou rekening. En as mens 'n oproep uit

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

LitNet 2022-02-08 Hallo, dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die gedeelte van die indeks waar al die vraestelle en memo's op een plek beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad9. Hierdie gedeelte is toegespits op graad 9's se

Nuwe bywerkings! Volksblad-joernaliste ook outeurs van ’n magdom boeke

Marina Van Wyk 2022-02-07 Volksblad en Vrystaat is soos een groot, hegte familie met kwaliteit mense en menings. Dankie Volksblad en lojale meningsvormers!

Kan ons op regters vertrou?

Gerhard 2022-02-07 Marius, dankie vir die skrywe, jy verwoord hoe baie mense voel en hulle koppe in skaamte laat sak. Jou verwysing na Hlope, Motata en andere laat mens net wonder wat is hulle houvas op die president. Hyself is 'n regsgeleerde. Politici hoort nie op die pan

Kan ons op regters vertrou?

Barend van der Merwe 2022-02-07 Dankie, dit is 'n besondere prikkelende artikel die. Die howe is seker darem betroubaar. Mens wonder watter soort sisteem Sisulu in gedagte het? Die stelsel is tog op sekere beginsels gebou wat basies universeel is. Bv onafhanklike derdeparty-regter, argu

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

juanita 2022-02-07 Middag! My dogter is in graad 9 en sy sukkel nogals met Afrikaans en Wiskunde - as julle vraestelle van dit kan opsit, asb.

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)

LitNet 2022-02-07 Hallo, dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na 'n indeks waar jy graad 8-vraestelle op LitNet kan kry: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Blaai daardeur om te sien wat alles beskikbaar is. Daar is vraestelle wat nie a

Soek dringend woorde van lied

Linda Olivier 2022-02-06 Soek ook na die lirieke van die temalied uit die Afrikaanse rolprent "Debbie". Sal bly wees as iemand kan help - vind dit nie as ek Google nie.

Nuwe bywerkings! Volksblad-joernaliste ook outeurs van ’n magdom boeke

Hennie van Deventer 2022-02-06 Hope debuutskrywers was natuurlik nie joernaliste of hoegenaamd bekend voordat hul boeke die mark getref het nie. Nietemin: Uitgewerskommentaar sal interessant wees. Sal ook graag wil weet watter rol "bekendheid" in besluitneming oor publikasie of nie spe

’n Netwerkperspektief op die gebruik koöperatiewe basisgroepe as tegniek om samewerking in afstandhoëronderwys te bevorder

Bachelor of Interior Design Telkom University 2022-02-06 Dankie vir die programinligting wat ek nodig het.

Nuwe bywerkings! Volksblad-joernaliste ook outeurs van ’n magdom boeke

Skuilnaam 2022-02-06 Kan ek `n klip tussen die volk se blaaie gooi? Hoeveel se boeke sou gepubliseer gewees het indien hulle nie joernaliste was nie? Ek is by `n paar geleenthede deur uitgewers vertel dat ek goed skryf, en dat my manuskripte "goed, leesbaar, uitgeeva

Elders gesien: Uitrysondae

Stephanie S 2022-02-06 Dit was nou 'n lekker lesie op 'n Sondagmôre, met koffie innie hand.

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 6, November)

LitNet 2022-02-05 Nikita, Wiskunde en baie meer hier te kry: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/

Testamentnalating

Cornelia 2022-02-05 Goeienaand. Ek is ekseketeur in my ouers se aangeleenthede. Ek het die afskrif verloor van die testament en die prokereurs wil nie 'n afskrif gee nie. My ouers is nie in staat om te bevestig waar die oorspronklike testament is nie. Help en dankie.

IEB-Afrikaansvraestel, graad 9: hersiening van die tweede kwartaal se werk

Hettie Kleingeld 2022-02-05 Dankie vir die gratis vraestelle.

Vroue  soek equal status, nie net paper rights nie

John Hendricks 2022-02-05 Pragtige Kaapse voorstedelike Afrikaans. Spreektaal uitstekend omgeskakel na skryftaal...

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)

Tanya 2022-02-05 Goeiedag, ek wil my seun help met sy wiskunde vir Graad 8. Ek sien die vraestelle is 2015; sal dit werk vir nou 2022. Help asb.

Emily Hobhouse (1860–1926) en haar biograwe: US Woordfees 2017

Bernice 2022-02-05 Het enige iemand dalk 'n foto van die huis waar Emily Hobhouse in Philippolis gebly het?

Waar’s die mandjies met blomme?

Dr RM Odendaal 2022-02-05 Elise, weer eens 'n pragstukkie werk uit jou pen. Ek het nou nooit eers gewonder oor die blomme in GR nie, maar nou dat jy dit so noem, maak alles sin. Dink net aan die jonge mans wat geswot het op die Onderwyskollege en hulle damesvriendinne, hulle moes

Bure van nature: Waar mens en natuur skouers skuur deur Hennie van Deventer – ’n resensie

Hennie van Deventer 2022-02-05 Ongelukkig nie. Elke navraag kan natuurlik help. Maar die regte adres daarvoor is die uitgewer, Protea.

Die paartie-tapes

Lodine 2022-02-05 As dogter was jy baie bevoorreg om daai rol in die tagtigs te kry! Dit was nou n lekker storie. Plek-plek sing ek die liedjies saam en roep dit herinneringe van soortgelyke partytjies. Deel asb daai spotify speellys!

Eenvoudige verhaal van liefde wat alles oorwin

Rick Robertson 2022-02-04 Dankie Maryke. So mooi geskryf. Such a talented production from all concerned and so well interpreted. Let the show go on to the many more encores - but more so... giving more people the appreciation of good theatre.

Bure van nature: Waar mens en natuur skouers skuur deur Hennie van Deventer – ’n resensie

Elize Swanepoel 2022-02-04 Is hierdie boek dalk in Engels beskikbaar?

Waar’s die mandjies met blomme?

Anziske Kayster 2022-02-04 Te pragtig Elise. Ek onthou darem nog vir Rosemine. Na 25 jaar noem ek myself 'n Graaff-Reinetter!
Top