Leonie de Meyer2022-02-04Goeie dag
Ek wil nie kommentaar lewer nie, wil net graag hulp vra. Waar kan 'n graad 11 leerling gaan vir n Wiskunde-assessering?
My kleindogter wil Wiskunde omruil vir Wiskundige Geletterdheid.
Kan mens hulle laat asseseer om te kyk waar lê die probleem
Pieter G.R. de Villiers2022-02-03Baie dankie vir hierdie spesiale huldeblyk deur Allan Boesak wat self in die branding van daardie revolusionêre tye vir Jaap van naby beleef het. Dus, in Allan se skrywe het ons "eerstehandse" getuienis wat met insig die hart van Jaap se lewe en invloed
Robert Sadler2022-02-03Hierdie artikel lees soos die verklaring vanaf die munisipaliteit oor waarom belasting verhoog moet word. Dit verduidelik mooi al die uitgawes en regverdig dan waarom lesers so baie moet betaal vir boeke en waarom skrywers so min van die verkoopsprys ontv
Theolla Langenhoven2022-02-03Baie geluk aan al die deelnemers en die finaliste. Dit was lekker om die gedigte te lees en hoe mense iets verskillend kan interpreteer.
margaret cordier2022-02-02Veels geluk aan al die digters ... dit was heerlik om hier te lees.
Daar is soveel om van te kies ... maar ek het veral gehou van die unieke invalshoek op die tema van "kos".
Barend van der Merwe2022-02-01Jy skryf so dat mens aanhou lees. Dit kan die president nie regkry nie. Nie met my nie ten minste. Ek het altyd sulke mooi voornemens om die prez se e-posse deur te lees. Maar ek dop die toets elke liewe keer. Ek kan nie wat hy skryf ernstig opneem nie. N
Henk Rossouw2022-02-01Vir my was hy "Oom Jaap", ’n familievriend. ’n Sagte, vriendelike man met ’n intense belangstelling in, en deernis vir sy naastes. Hy het nogal na Sean Connery gelyk, maar in teenstelling met die fiktiewe James Bond was Oom Jaap ’n regte held.
LitNet2022-02-01Hallo! Dankie vir die navraag. Hier is 'n indeks van die skolevraestelle wat op LitNet beskikbaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te s
LitNet2022-02-01Hallo! Dankie vir die navraag. Hier is 'n indeks van die skolevraestelle wat op LitNet beskikbaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te s
LitNet2022-02-01Hallo! Dankie vir die navraag. Hier is 'n indeks van die skolevraestelle wat op LitNet beskikbaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te s
Jeaques2022-02-01Blykbaar is ditsem.io een of ander aanlyn woordeboek wat gedryf word deur die gemeenskap. Enige iemand kan ’n rekening maak en definisies plaas, maar dit lyk of dit eers deur ’n goedkeuringsproses gaan voor dit wys. Dit het nog nie baie inhoud nie, ma
Sherrilyn Lloyd2022-01-31Kolskoot! Perfekte beskrywing van wie Prof vir my was. Onverskrokke het hy my eens verby die dieners begelei toe ek die vasgekeerdheid nie meer kon hanteer nie. Een Saterdagoggend was hy die enigste wat opspoorbaar was en ons - in Ladies se saal - uit die
Barend van der Merwe2022-01-31Baie geluk aan al die finaliste. Sjoe maar julle toor met die taal! Ek het te lekker gelees aan almal se gedigte. Hoop almal van julle hou aan om te skryf.
Jakob & Elina Dekker2022-01-31Prof Jaap my jarelange tennismaat op Brandwagbaan Stb. In 2015 verskyn eerste uitgawe van sy boek, "Godsgeheim". Daarná volg "Dit is amper dag" en ander. As senior skryf hy nog van sy Vader ...
F C2022-01-31Dit is totaal onnodig om iemand sleg te sê oor 'n onderwerp waaroor daar soveel meningversklille is. Eerder as om 'n mens te verdeel moet 'n mens as 'n geheel sien.
In Afrikaans het die woord "siel" verskillende betekenisse.
In HAT 6 word "siel" as volg