Inge Venter2022-02-10Wat 'n nugtere blik op en advies vir 'n reis met uitdagings, wat maklik geromantiseer sou kon word! Dankie, Marita! My kinders in Australië noem die afgetrede reisigers 'grey nomads'! Nogal beskrywend!
Chris2022-02-10Ek het my eie mening, soos almal het, oor genadedood. Ek kan nie verstaan waarom daar so 'n bohaai oor genadedood gemaak word nie. Die persoon is nie in alle gevalle bewus van wat om hom/haar aangaan nie. Die persoon gaan deur lyding en pyn. Die emfiseemg
Reusedwerg2022-02-10Ek het in my geeste se oog die bruilof belewe. Ek was ook al op bruilofte van formaat. Daar is ook die bruilofte wat wroegings was om by te woon. Wou dan die present wat ek gebring het gaan terug steel, maar is berispe. Gaan eerder na 'n lekker begrafnis
Barend van der Merwe2022-02-10Die deel van die simposium wat ek gesien het, was vir my ook goed en leersaam. Ongelukkig was die klank tydens professor Simpson se aanbieding skielik so sag dat ek nie verder kon luister nie, ten spyte van pogings om dit harder te kry aan my kant. Weet n
Hennie2022-02-10Hi, ek en my twee susters het ons ouers se huis geërf. Ek en my vrou is binne gemeenskap van goedere getroud, nou wil ek graag weet of haar naam ook op die titelakte aangebring word as mede-eienaar, en sou ek tot sterwe kom voor haar en haar naam is op d
Koos2022-02-10Baie dankie, Schalk en Barend. "Once bitten, twice shy".
Die doel van my artikel was egter om die mini-drama wat in ons huis afgespeel het weer te gee.
Hopelik sal dit mense ook aanmoedig om versigtiger op te tree.
Schalk, dankie vir jou praktiese wen
Hannes Stander2022-02-10Wat 'n pragtige ode aan Sonia, Henk. Ek en sy het ook parallel geleef, maar danksy Facebook mekaar "leer ken". Mag haar lig helder elders skyn.
Nicky2022-02-10Baie geluk met jou prestasie! Ek is ook baie opgewonde oor die vooruitsig van jou akademiese redigeerwoordeboek! Daar is beslis 'n leemte en om alles op een plek beskikbaar te hê, gaan vir studente en nuweling-redigeerders waardevol wees.
Schalk2022-02-09Ek kry toe ook 'n oproep met 'n herkenbare Indiese aksent aan die ander kant, wat vra of ek sopas 'n betaling van R4500 aan 'n hotel in Nairobi, Kenia met my kredietkaart gedoen het, want vir hom lyk dit na bedrog.
Ek besef dadelik hierdie is 'n internet
Willem Landman2022-02-09Henry, jy is heeltemal korrek - die argument oor God se wil is heeltemal irrelevant met betrekking tot die wettiging van bystanddood. Dit sal duidelik uit my tweede artikel blyk. Ons moet die waardes en regte in die Handves van Menseregte van ons Grondwet
LitNet2022-02-09Hallo! Om die vraestelle oop te maak, moet jy op die skakels klik. Dit laai op jou rekenaar af in PDF-formaat. Hier is 'n voorbeeld van een van die vraestelle hierbo: https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2017/01/Gr-4-Kwartaal-1-Heelgetalle-Getalsin
Henry von Eeden2022-02-09Uitstekende artikel, dankie. Die eerste argument teen bystanddood, nl dat dit teen God se wil is, het egter geen plek in 'n ernstige besinning oor die kwessie in sekulêre lande nie. Dit kan uiteraard mense se persoonlike beskouings en optrede rig (bv om
LitNet2022-02-09Hallo! Hier is 'n skakel na die indeks wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te sien wat help. Klik telkens op die skakels om die vraestelle grati
LitNet2022-02-09Hallo! Hier is 'n skakel na 'n indeks waar jy al die vraestelle op LitNet kan kry, als op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Rol daardeur en kyk wat kan help. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op
Liezel van Schalkwyk2022-02-09Sjoe, hoe trots klop my Afrikaanse taalhart nie vir nou vir my oudleerder se mooie kompliment nie! Dankie. Jy is steeds 'n inspiration!
LitNet2022-02-09Hallo! Hier is 'n skakel na die graad 12-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad12. Rol gerus daardeur om te sien watter vraestelle beskikbaar is. Klink telkens op die skakel om die inhoud
LitNet2022-02-09Goeiedag! Hier is 'n skakel na die skoleindeks op LitNet wat spesifiek toegespits is op graad 11-werk: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad11. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om d
Willem Landman2022-02-08Jacques, ‘n groot dankie dat jy hierdie merkwaardige gebeurtenis van jou vrou se dood met ons gedeel het. Dit is kosbaar. Karel Schoeman het ook herhaaldelik daarna verwys dat die dood mooi kan wees. Jou opmerking dat vele mense goedgekeur word vir byst
Jacques Uys2022-02-08Ek sou graag 'n eerstehandse ervaring wil deel vir diegene wat belangstel.
Ek en my vrou woon sedert 2002 in Nederland, albei haar ouers is oorlede aan kanker, haar moeder toe sy 9 was, en haar vader toe sy 11 was. Sy het hulle albei stadig sien sterf. Ty
Mark2022-02-08Ek en my vrou was vir 9 jaar getroud. Sy is nou 2 jaar oorlede en ek wil die huis verkoop. Ek het die wettige testament in my besit waar ek die huis erf. Wat staan my te doen?