Aankondiging: Die Taalkommissieadviespaneel van die SA Akademie

  • 2

Na die aanstelling van die Taalkommissie vir die termyn 2022 tot 2024 maak die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns graag die name bekend van die eerste Taalkommissieadviespaneel vir dieselfde periode van drie jaar.

Die adviespaneel is uit die breë Afrikaanse taalgemeenskap saamgestel om die Taalkommissie te adviseer oor veral woorde vir oorweging en insluiting in die volgende uitgawe van die gesaghebbende Afrikaanse woordelys en spelreëls. Die bekende radio- en televisiejoernalis, Heindrich Wyngaard, is aangestel as die voorsitter. Die Taalkommissie-adviespaneel bestaan uit 100 lede en is soos volg saamgestel:

Alberts, Mariëtta, dr
Andries, Bruno FA
Bailey, Alana
Basson, Earl-Ray
Blaauw, Johan
Bonthuys, Marni, dr
Boonzaier, Christiaan
Botha, Nico, prof
Botha, Willem, dr
Breed, Adri, prof
Brewis, Carmen
Brits, Karien
Carstens, Adelia, prof
Carstens, Cassie, dr
Cornelius, Eleanor, prof
Cupido, Gerswin W
De Bruin, George
De Kock, Charléne
De Vries, Anastasia J, dr
Deacon, Jaco, dr
Diedericks, Erla
Du Plessis, Carmen M
Du Plessis, Theo (LT), prof
Eloff, Irma, prof
Fouche, Kie-Mari
Fourie, Reinhardt, dr
Geldenhuys, Jakobus Johannes
Genis, Petronella F
Gouws, Rufus H, prof
Greeff, Oppel, prof
Grobler, Jackie, dr
Grobler, Riaan
Groenewald, Ernalize
Hendricks, Frank, prof
Jansen, Athina SC
Jonas, Michael
Kemp, Theo
Koorts, Lindie, dr
Kotzé, Ané
Kulsen, Anzil Brunise
Larkins, Hennah, dr
Lawrence, Donovan C, dr
Le Cordeur, Michael LA, prof
Lemmer, Gerhard S
Le Roux, Marlene
Lesch, Harold M, prof
Liebenberg, Wilna
Loots, Sonja, dr
Ludick, Hardus
Malherbe, Lida
Marais, Amanda, dr
Meiring, Jean, adv
Meyer, Deon G
Myburg, Johan, dr
Myburgh, Melt
Naudé, Charl-Pierre
Odendaal, Bernard J, prof
Odendaal, Gerda, dr
Olivier, Jako, prof
Olivier, Ria
Oosthuizen, Jean
Pelser, Waldimar
Pretorius, Rudi, prof
Prins, Jo D
Pyler-Slabbert, Sue
Roux, Alwyn P, dr
Smith, Johan Jack
Smith, Susan prof
Smook, Bittie
Smuts, Helena
Sonnekus, Jean C, prof
Stander, Marga
Stassen, Nicol, dr
Steenekamp, Annamarie
Steenkamp, Conrad, dr
Stehle, Rudolf
Steyn, Deon
Strydom, Ina
Sullivan, Laetitia
Swart, Corlietha
Taylor, Raymond
Theys, Hendrik S, dr
Van Coller, Helena, prof
Van der Merwe, Elda, dr
Van der Merwe, Kanja
Van der Merwe, Linette
Van der Rheede, Merlyn
Van der Walt, Gawie
Van Dyk, Adean
Van Rensburg, Alta, dr
Van Rooyen, Morné
Van Wyk, Ben-Erik, prof
Van Wyk, Danie
Van Wyk, Tia
Van Zyl, Ettienne
Van Zyl, Stefan, dr
Voges, Remona
Wessels, Catrina
Wierenga, Roné
Wyngaard, Heindrich (voorsitter)
  • 2

Kommentaar

  • Ek glo dié adviespaneel sal 'n wesenlike en nuttige bydrae tot die uitbou van die Afrikaanse taalskat kan lewer. Goeie inisiatief!

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top