Wiskunde met LitNet, graad 9: om algebraïese breuke te vereenvoudig

  • 2

Lee-Ann West is tot die redding! As jy in graad nege is en jy verstaan nog nie hoe om algebraïese breuke te vereenvouding nie, moet jy nou alles los en kom kyk. 

Kyk ook hierna:

Graad 9: Ken jy die reëls van faktorisering?

Graad 9: Wiskunde, oefenvraestel en memorandum

Wiskunde met LitNet: Graad 9, faktorisering – verskil in vierkante

  • 2

Kommentaar

  • Avatar
    Karen v d merwe

    Asb ek is maar die skaam soort. Maar al die vakke wat jy kan gee asb. Ek sukkel baie met my kids. En ek kan net deur julle gehelp word.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top