Graad 9: Ken jy die reëls van faktorisering?

  • 8

Is jy in graad 9? Ken jy die reëls van faktorisering? Laai ’n gratis aanbieding, werkkaart en memorandum wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, hier af.

Foto: Canva

Aanbieding

Werkkaart

Memorandum

  • 8

Kommentaar

  • Hoop hierdie sal my help om beter in my wiskunde te vaar... veral met faktorisering waaraan ons nou in die klas by die skool besig is.

  • Hoop hierdie sal my help om beter in Wiskunde. Veral met faktorisering waaraan ons in die klas by die skool besig is

    • Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Jy kan gerus hierdeur blaai om te sien of daar nog vraestelle is wat jou kan help. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle beskikbaar is (dit is ingedeel volgens graad en vakgebied). Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Baie sterkte met die voorbereiding. Groete, die LitNet-redaksie

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van inhoud wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Klik op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Elize Dippenaar

    Baie dankie vir die inligting. Ek sal baie graag 'n volledige lys van alle Wiskundereëls wou hê as dit moontlik is. My kleinseun sukkel met die Wiskunde. Ons is oud en ken nie meer die nuwerwetse Wiskunde nie; iets wat maklik is om te leer en te verstaan.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top