Reusedwerg2022-02-17Ek verlustig my partykeer aan oproepe uit die buiteland. Ek bevestig gewoonlik vrae met 'n ja. Dan wil hulle weet of ek tyd het om te luister na uitmuntende beleggingsmoontlikhede. Ek word dan gevra of ek beleggings het en waarin. Ek het gewoonlik dan 'n
Eben Viktor2022-02-17Die mense van Oekraïne benodig die morele ondersteuning van vryheidsliewende en demokrasie-gesinde Suid-Afrikaners in hierdie tyd van hernude Russiese aggressie teen die land. Volg die #standwithukraine beweging op
twitter
https://twitter.co
Barend van der Merwe2022-02-17Dis als waar. Ek salueer jou vir jou artikel. Daar kan baie verder hieroor gesê word. Dit sê ook iets van apartheid. Dat apartheid 'n kulturele stryd was. En dit sê iets oor nasionalisme. Afrikanernasionalisme en Afrikanasionalisme. Nasionalisme is onv
F C2022-02-17Ek kry gereeld 'n SMS oor die geld wat een of ander vir my nagelaat het. Dan antwoord ek hulle gwoonlik in Engels met "Thank you. On receipt of your checque and cleared, 10% will be donated to your favourite charity".
En ewe skielik het ek nie meer ryk o
LitNet2022-02-16Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Jy is welkom om hiervan gebruik te maak. Blaai deur die lys o
Lesley2022-02-16Goeie môre
Ek is op 2016/11/30 getroud.
Ek het aansoek gedoen om egskeiding, op 4 Februarie 2022 sou dit gebeur het.
Nou het sy aansoek gedoen om regshulp om die egskeiding teen te staan op gronde van onderhoud.
Ek het vier maande laas werk gehad, omdat
Chanele Roodt2022-02-16Die feit dat daar verskeie sekstonele was, is juis nodig om te kan wys hoe mense in hierdie omstandighede weer en weer mishandel en misbruik word. Die feit dat daar meer as een toneel gewys is, illustreer ook dat daar meer as een "tipiese" gebruiker van h
Renette Vosloo2022-02-15Baie goeie keuses, kan ook saamstem dat dit behoorlik moeilik moes wees om te kies! Die kortlys was goed! Dis lekker om beoordelaars se kommentaar te kan lees, dis leersaam!
George Pieter Redelinghuys2022-02-15Dankie vir hierdie uitstekende en insiggewende artikel. Na die lees daarvan klink Jean-Paul Satre se woorde in my ore: Hel is ander persone. En dit geld ook veral vir die Kerk en sy onkunde, vir sy dogmas en vooroordele, en vir voorbeeldige preutse christ
George Pieter Redelinghuys2022-02-15Dit verbaas my dat niemand tot dusver, met die verloop van 'n periode van 10 maande, gereageer het op hierdie uitstekende artikel deur Esias E Meyer nie. Persoonlik vind ek dit moeilik om te begryp hoe reëls aangaande, en die verbod op, seksuele praktyke
Rose lottering2022-02-15Dankie vir die geleentheid om advies van u af te kry.
Ek will weet: Hoe gaan ek te werk om die huis van my naam af te kry en op my drie dogters se naam te sit? Wat is die koste daaraan verbonde? Is dit beter om dit net in een se naam te sit?
Ek wil ook as
Koos Holtzhausen2022-02-14https://www.thetimes.co.uk/article/how-to-waste-a-phone-scammers-time-an-experts-guide-rjgvxp0r5?shareToken=066c50fcdc9e3ca476dfcb49347bde7a
Bostaande skakel is deur 'n vriend aangestuur.
Gawie Groenewald2022-02-14Doen die volgende in geval van 'n skelmoproe.p Antwoord en sê Koos is nie hier nie, die persoon moet aanhou, jy gaan gou vir Koos roep. Dan sit jy die foon neer en gaan rustig voort met dit waarmee jy besig was. Ignoreer die herhaaldelike "hello, hello".
LitNet2022-02-14Goeiedag! Dankie vir die kommentaar op die artikel. Dit word aanbeveel om in hierdie geval formele regsadvies in te win. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
LitNet2022-02-14Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. G
Peet Uys2022-02-14In die berekening van die aanwas by 'n egskeiding. Die HUIS is verkoop vir R2.4m en elke party kry R1.2m. Kan die bedrag wat oorspronklik bygedra is om die HUIS te Koop in die berekening van die aanwas hiervan afgetrek word?
George Pieter Redelinghuys2022-02-14Geluk, Bradley R Daniels, dat jy die komberse afpluk om ons Afrikanernasietjie se misrabele sekslewe en praktyke bloot te lê vir ondersoek.
Eerstens moet jy kennis hê en verstaan dat ons die slagoffers van ons koue, Calvinistiese geloof en kerk is, wat
LitNet2022-02-14Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien of die vraestelle waarna jy op soek is
Brenda2022-02-14I'm looking for a South African song sung by a lady. I gotta get home, I gotta get home, to you. I got to get home, feel the warmth of you.
Rene Jooste2022-02-14Laai die "Radio Garden"-app af op jou selfoon - gee jou toegang tot baie radiostasies. Jammer dat jy nie veral by Mississippi Public Radio uitgekom het nie, lieflike blues-musiek en -programme oor die staat.
Davena2022-02-14Sorry, dame, maar dis glad nie wat ek bedoel het nie. Ek meen ek is 'n jong dame en ek voel dat Tess 'n baie wyse besluit gemaak het met haar baba - dit vir alles waardeur sy is ...
Andries van der Walt2022-02-13Hennie. Jy laat mens ver terug dink aan die goeie dae in die joernalistiek. Ek het vir hulle almal gewerk. Piet Cillie, Willem de Klerk, Ton, JJ, Ebbe, en onthou nog baie goed die aand in die Here XV11 toe ons afskeid geneem het van onder andere Schalk Pi
Estie Neethling2022-02-13Hmmm... In Spanje sit die jonge dames oral net so wulps langs die paaie onder die sambreel, die temperatuur in die 40's. 'n Mens kan jou vergaap aan die dinge wat aangaan om jou.
Marguerite Gotthard2022-02-13Dis wonderlik om van julle ervarings te hoor. Vriende van ons toer ook deur Suid-Afrika vir die laaste twee jaar en vind die karavaanparke, vernaamlik die in die Nasionale Parke, uitstekend! So dis iets om aan te dink!