Nuut by Tafelberg: Koöperasiestories deur PG du Plessis

  • 1

PG du Plessis was een van Afrikaans se meestervertellers. En met Koöperasiestories, wat ook as ’n televisiereeks uitgesaai is, het hy volksbesit geword. Hierdie heruitgawe is ’n keur van die gewildste humoristiese kortverhale oor die lief en die leed van die mense in die dorp Gezinasrus. Flambojante karakters soos Veldsman, Genis, Vissertjie, Myta, Oom Botes en die Pieterses kruip ten spyte hulle stommighede en streke diep in ’n mens se hart.

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 1

Kommentaar

  • Adri Laubscher

    Ek is op soek na dié boek met kortverhale van Koöperasiestories. Ek woon in Kaapstad.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top