Kommentaar

Elders gesien: Graaffernet-mense

Reusedwerg 2022-02-22 Ek het jare gelede een aand op die draadloos na 'n hoorbeeld geluister. Dit was, as ek reg onthou, deur die wyle oom Fanus Rautenbach geskryf. Die storie, in kort, was dat daar 'n dorp langs 'n spoorlyn ontstaan het. Die dorp het nog nie 'n naam gehad nie

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Andreas Engelbrecht 2022-02-22 Beste Izak, ek is nie seker of dit goeie maniere vir een van die skrywers is om op 'n resensie te reageer nie. Uit my perspektief voel ek jy gee 'n uitstekende oorsig oor die boek. Dit was presies ons doel as skrywers om aan ons lesers 'n opsomming te bie

Testamentnalating

Cornelia Strydom 2022-02-22 My dogter is oorlede. Sy het twee seuns. Ek het my testament opgestel deur Absa, dat my seun alles erf. Na sy afsterwe sal die kleinkinders by hom erf. Ek het net die twee kinders. Nou wil my skoonseun die boedel beveg na my dood dat my seun nie alles moe

Reguit met Robinson: Hoe lyk die Suid-Afrikaanse boekmark?

Nico M Ferreira 2022-02-21 Nog 'n suksesvolle aanbieding deur Freek Robinson - beslis aangehelp deur twee kenners te gebruik wat gebore is met "the gift of the gab" en nie bang is om 'n mening te lug nie. Ek meen, om feminisme te klassifiseer as 'n "fenomeen" verg nogals moed. Net

Die regte van diere in deeltitelskemas (en die verskil tussen katte en honde)

Terence Thiele 2022-02-21 Ons is twee ou mense (70 en 75) wat nou na 'n ouetehuis trek na 'n lang proses, die waglys, ens. Ons is nou laat weet dat ons ons 12 jarige Chihuahua moet uitsit, want honde word nie toe gelaat nie. Ons ken baie ou mense en almal het 'n hondjie wat al bai

Reguit met Robinson: Hoe lyk die Suid-Afrikaanse boekmark?

Dr. Helene De Kock 2022-02-21 ‘n Stewige, interessante gesprek!

Om wiskunde beter te verstaan: ’n onderhoud met Amanda le Roux

LitNet 2022-02-21 Hallo! Dankie vir jou navraag. Ek kan nie kommentaar lewer op ander skolehulpmiddels nie, maar van LitNet se kant af bied ons gratis vraestelle en memo's wat deur kundiges opgestel is en hier opgelaai word: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-

Wiskunde: graad 8, tweedekwartaal-vraestel en -memo

LitNet 2022-02-21 Goeiedag! Dankie vir die navraag. Ek het gou die vraestel en memo nagegaan en dit stem wel ooreen. Die memo hierby beantwoord die vraestel se vrae. Laat asseblief weet as daar onduidelikheid is. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

Graad 1: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal

Annemarie Lubbe 2022-02-21 Dankie vir die hulp en vraestelle, dit help baie!

Skoleseminaar en Wysigingswetsontwerp: waarom Afrikaanse ouers moet kennis neem

Barend van der Merwe 2022-02-20 So die ANC-regering wil terugkeer na hoe dinge gedoen was tydens apartheid ... en tussendeur sal ons seker ook bly "moedertaaldag" vier terwyl ons spog met ons 11 "amptelike" tale.

Vrugbeginsel deur De Waal Venter: ’n resensie

Johan Diedericks 2022-02-20 Uitstekende toeganklike digkuns.

Die Rusland-Oekraïne-konflik: die geskiedenis en Poetin se wêreldbeskouing

Eben Viktor 2022-02-20 In my artikel het ek verwys na die rol van taal, geloof en grondgebied in Poetin se wêreldbeeld, sonder om die grondgebied geografies te identifiseer. Die grondgebied wat Poetin glo histories aan Rusland behoort, is min of meer dié van die Russiese Ryk

Elders gesien: Graaffernet-mense

Ekke 2022-02-20 Christo, baie dankie!

Skoleseminaar: Die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys

Wilhelm Fourie 2022-02-20 Natuurlik moet ons hierdie probleem aanspreek. Dit beteken egter nie dat die politici mag wegkom met wat hulle doen nie. Ek kan baie ander tieners en kleuters noem wat wel 'n goeie woordeskat het. Die meeste mense onder 20 luister nie meer radio nie, maar

Om wiskunde beter te verstaan: ’n onderhoud met Amanda le Roux

Caroline Humpel 2022-02-20 My seun is in graad 12 en kry xtra klasse by MasterMaths ... Die probleem is hul program is makliker as die Wiskunde in die klaskamer en wanneer die toetse geskryf word sukkel my kind om 50% te behaal ... Dit laat hom moedeloos voel ... Wat staan my te do

Wiskunde: graad 8, tweedekwartaal-vraestel en -memo

Mariana 2022-02-20 Die memorandum en vraestel stem nie ooreen nie.

Rede radikaal

Andries Fourie 2022-02-19 Baie dankie, Morne en Mich. Ek waardeer die saamlees.

Persverklaring: Skryf in vir kykNET se Wie word ’n miljoenêr?

Sonja Marx 2022-02-19 Ek wil graag deelneem in seisoen 2. Wanneer open inskrywings?

Bystanddood – ’n omstrede saak

Johan Snyman 2022-02-19 Dankie, Willem, vir 'n baie insiggewende artikel.

Elders gesien: Die gloeilampe is geblaas

Joke d' Ath 2022-02-19 Al die poskantore in ons omgewing het al toegemaak hier in die ooste en suide van Pretoria. Daar is posbusse in ons 'estate' aangebring en ons pos is ontvang in 'n privaatsak by ons naaste poskantoor. Die poskantoor is egter nou gesluit en die privaatsak

Klimtol – en 'n onderhoud met 2012 se Europese damesklimtolkampioen

Tersia Theunissen 2022-02-19 Ek soek asb. antwoorde van die klimtol 12 jaar terug. Hoe oud is die voorwerp? Waarvan is dit gemaak? Hoe word dit gebruik? Wie het dit gebruik? Hoe word dit vandag gebruik?

The mouse with no whiskers

Estelle Neethling 2022-02-19 Such a beautiful, enriching sketch ... so much to be learned from Margaret Poland's words.

Danie van Niekerk: hulde aan die uitgewer

Hennie van Deventer 2022-02-19 Danie van Niekerk was een van Naspers se fynste mense in 'n goue era; 'n sieraad vir Tafelberg en die boekewêreld.

Elders gesien: Die gloeilampe is geblaas

Malene Breytenbach 2022-02-19 Johan skryf sulke heerlike stukke op Facebook. Plaas asseblief meer daarvan op LitNet.

Ôs moet oek ôse milestones celebrate

Marie Spruyt 2022-02-19 Die geskiedenis van die tien kramatte is deel van wie ons is. Historiese geboue met 'n eie geskiedenis wat die groot tramakassie verdien.

Elders gesien: Graaffernet-mense

Ansie Malherbe 2022-02-19 Soos met jou vorige skrywes, het ek hierdie een ook baie geniet. Dit bring soveel herinneringe in prentjies terug! Baie dankie!

Skoleseminaar: Die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys

Tersia du du Plessis 2022-02-18 Ek is 'n tuisonderrig-tutor vir sewe Afrikaans-moedertaalleerders, ouderdomme 12 tot 16. Afrikaans gaan binne 20 jaar uitsterf. Leerders se woordeskat is uiters beperk. Woorde soos spook, veearts, herder, solo, getuiens, vulgêr ens. is onbekend en ongebr

Skoleseminaar: Die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys

Anne Stoffels 2022-02-18 Wat ek nou gaan noem, is nie oor die talebeleid by skole nie. Ek wil graag verneem: Wie onthou die middagskof by skole van ’n paar dekades gelede? Dit het gewerk soos ’n bom. Ek was self ’n middagskofonnie. Dit sal ook meer poste skep vir nuut afges

’n Ware profeet het ons ontval – ’n dankbare terugblik op die lewe en werk van JJF (Jaap) Durand

Louis+du+Plessis 2022-02-18 Wat 'n boeiende ontleding, gepak met historiese feite, oor die agtergrond en ervarings, waardes en denke van Jaap Durand! Uitmuntende insigte, Christo!

Swerfjaar vir seniors, aflewering ses: Ses lesse ná ses maande van swerf

Georges LORY 2022-02-18 Wanneer kom jy terug Frankryk toe ?

Bystanddood – ’n omstrede saak

Chris Botha 2022-02-18 'n Wet met prosedures behoort in Suid-Afrika goedgekeur te word met reëls wanneer bystanddood uitgevoer kan word. Dit moet vrywillig wees en mense wat daarteen gekant is, mag nie met bystanddood gehelp word nie. In Switzerland waar bystanddood wettig is,

Wat behoort die benadering teenoor godsdiens in skole te wees?

gerrit boonstra 2022-02-18 Godsdiens is beslis nie die enigste, of beste, bron om kinders morele waardes en etiese gedrag te leer nie. Daarvoor het al die hoofstroomgodsdienste heeltemal te veel bagasie van onverdraagsaamheid, vervolging, afskeidings en teologiese vetes. 1 Daar moe

Skryfkompetisie: Eet my woorde – Wenners

adéle theron 2022-02-18 Veels geluk, puik!

Skryfkompetisie: Eet my woorde – Kortlys

adéle theron 2022-02-18 Dis baie lekker om hierdie puik gedigte te lees. Dankie aan elkeen, en LitNet.

Gawe mense, die Groblers (deel II)

G. Mulder 2022-02-18 Afrikaans bo!

Mark Behr (1963–2015)

Jef Boden 2022-02-18 Geachte mevrouw Terblanche, Mag ik nog even enkele mogelijke aanvullingen suggereren? Het verhaal "I am with Them" van Mark Behr verscheen in de bundel Inventory of Possible Narrations onder redactie van Paul Hendrikse. Het boek bevat vijf verhalen di

Elders gesien: Graaffernet-mense

Christo Viljoen 2022-02-18 Lekker herinneringe aan mense, die meeste waarvan ek persoonlik geken het. Dankie Elise vir die onthou. Graaff-Reinet se mense was van die begin af maar "moeilike" mense. Reeds in 1795 eis die inwoners, onder leiding van Adriaan van Jaarsveld, dat landdro

Skryfkompetisie: Eet my woorde – Wenners

Santie Dold-Chapman 2022-02-18 'n Fees van woorde! Veels geluk aan die wenners en hou aan in ons taal!

Wit terroriste: Afrikaner-saboteurs in die Ossewabrandwag deur Albert Blake: ’n lesersindruk

Maricel Botha 2022-02-18 Frank, ek is ook op soek hierna. Ek sou graag die Duitse Zeesen-materiaal met die Afrikaanse vertalings wou vergelyk. Het jy iets kon kry? Ek wonder of daar nie argiewe in Duitsland is wat die Afrikaanse uitsendings het nie.
Top