Kommentaar

’n Noue ontkoming

Koos Holtzhausen 2022-02-14 https://www.thetimes.co.uk/article/how-to-waste-a-phone-scammers-time-an-experts-guide-rjgvxp0r5?shareToken=066c50fcdc9e3ca476dfcb49347bde7a Bostaande skakel is deur 'n vriend aangestuur.

’n Noue ontkoming

Gawie Groenewald 2022-02-14 Doen die volgende in geval van 'n skelmoproe.p Antwoord en sê Koos is nie hier nie, die persoon moet aanhou, jy gaan gou vir Koos roep. Dan sit jy die foon neer en gaan rustig voort met dit waarmee jy besig was. Ignoreer die herhaaldelike "hello, hello".

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

LitNet 2022-02-14 Goeiedag! Dankie vir die kommentaar op die artikel. Dit word aanbeveel om in hierdie geval formele regsadvies in te win. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

Matriekvraestelle: Geografie (2018)

LitNet 2022-02-14 Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. G

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

Peet Uys 2022-02-14 In die berekening van die aanwas by 'n egskeiding. Die HUIS is verkoop vir R2.4m en elke party kry R1.2m. Kan die bedrag wat oorspronklik bygedra is om die HUIS te Koop in die berekening van die aanwas hiervan afgetrek word?

Matriekvraestelle: Geografie (2018)

Ruhan 2022-02-14 Ek soek

Afrikaanse mense praat seks

George Pieter Redelinghuys 2022-02-14 Geluk, Bradley R Daniels, dat jy die komberse afpluk om ons Afrikanernasietjie se misrabele sekslewe en praktyke bloot te lê vir ondersoek. Eerstens moet jy kennis hê en verstaan dat ons die slagoffers van ons koue, Calvinistiese geloof en kerk is, wat

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

LitNet 2022-02-14 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien of die vraestelle waarna jy op soek is

Reguit met Robinson: Hoe lyk die Suid-Afrikaanse boekmark?

Malene Breytenbach 2022-02-14 Baie dankie vir ’n uitstekende gesprek wat baie vrae beantwoord.

Soek dringend woorde van lied

Brenda 2022-02-14 I'm looking for a South African song sung by a lady. I gotta get home, I gotta get home, to you. I got to get home, feel the warmth of you.

Swerfjaar vir seniors, aflewering ses: Ses lesse ná ses maande van swerf

Rene Jooste 2022-02-14 Laai die "Radio Garden"-app af op jou selfoon - gee jou toegang tot baie radiostasies. Jammer dat jy nie veral by Mississippi Public Radio uitgekom het nie, lieflike blues-musiek en -programme oor die staat.

Filmresensie: Tess

Davena 2022-02-14 Sorry, dame, maar dis glad nie wat ek bedoel het nie. Ek meen ek is 'n jong dame en ek voel dat Tess 'n baie wyse besluit gemaak het met haar baba - dit vir alles waardeur sy is ...

Reguit met Robinson: Hoe lyk die Suid-Afrikaanse boekmark?

Leone Tiemensma 2022-02-13 Baie dankie vir 'n insiggewende en interessante gesprek!

Perspoësie en joernalisgedigte

Andries van der Walt 2022-02-13 Hennie. Jy laat mens ver terug dink aan die goeie dae in die joernalistiek. Ek het vir hulle almal gewerk. Piet Cillie, Willem de Klerk, Ton, JJ, Ebbe, en onthou nog baie goed die aand in die Here XV11 toe ons afskeid geneem het van onder andere Schalk Pi

Swerfjaar vir seniors, aflewering ses: Ses lesse ná ses maande van swerf

Estie Neethling 2022-02-13 Hmmm... In Spanje sit die jonge dames oral net so wulps langs die paaie onder die sambreel, die temperatuur in die 40's. 'n Mens kan jou vergaap aan die dinge wat aangaan om jou.

Swerfjaar vir seniors, aflewering ses: Ses lesse ná ses maande van swerf

Marguerite Gotthard 2022-02-13 Dis wonderlik om van julle ervarings te hoor. Vriende van ons toer ook deur Suid-Afrika vir die laaste twee jaar en vind die karavaanparke, vernaamlik die in die Nasionale Parke, uitstekend! So dis iets om aan te dink!

Geskiedskrywing in die "Nuwe Suid-Afrika" – om te vergewe sónder om te vergeet

Riaan van Vuren 2022-02-13 "Daar moet, om mee te begin, verstaan word waarom Afrikaners die beleid van apartheid (afsonderlike ontwikkeling) ondersteun het – sónder die drang om dit óf goed te praat óf te veroordeel, maar om werklik te verstáán, te begryp, en te verklaar. Om

Reguit met Robinson: ’n videogesprek met Leopold Scholtz

Eben Viktor 2022-02-13 Wat betref die melding van VSA/EU se sogenaamde ‘coup d'etat’ in Februarie 2014 in Oekraïne: Dis interessant hoe dié woord 'staatsgreep' hier gebruik word. Ek het altyd gedog dit verwys na die gewelddadige omverwerping van ’n regering. Die geweld

Geskiedskrywing in die "Nuwe Suid-Afrika" – om te vergewe sónder om te vergeet

Raymond van Diemel 2022-02-13 Help my reg, asb? Het die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Geskiedeniskommissie hulle ooit uitgelaat oor die moontlike vernietiging van die staatsdokumente kort voor en tydens die Kodesa-onderhandelinge? Hoeveel waarheid is daar dat "befo

Swerfjaar vir seniors, aflewering ses: Ses lesse ná ses maande van swerf

Shirley Feris 2022-02-13 Enigiets van Marita is 'n leesfees.

Skryfkompetisie: Eet my woorde – Wenners

Driekie Grobler 2022-02-13 Baie geluk aan die wenners.

Louis Fourie, Afrikanerpatriarg 1669-1750

Josephine Martha Kruger (nee) Fourie 2022-02-13 Ek is ook 'n Fourie. Ek vind die geskiedenis van Louis 'n deurmekaar spul. Almal het verskillende opinies en aantekeninge oor wie en wat hy was. As ek so kyk na al die kommentare oor sy mannewales, dink ek ek moet spoedig my nooiensvan verander na wag 'n

In memoriam: Jan Engelen

Ashley Williams 2022-02-13 Hi, ek was ook versot op die reeks, woon nou in Duitsland en wil dit graag met my dogter deel. Ek stel rêrig belang wie al die stemme agter die karakters was, want nou hier, na 'n lange soektog, het ek ten minste twee stemme gevind. So enige een wat wie

’n Pad met Danie van Niekerk

Ollie Joubert - Suidwes 2022-02-13 Van alle persone wat genoem word, het ek net vir Jan Spies persoonlik geken.

Skryfkompetisie: Eet my woorde – Wenners

Jean Lombard 2022-02-12 Veels geluk aan al die wenners.

’n Pad met Danie van Niekerk

Greg Kerr 2022-02-12 Al is ek 'n (Afrikaans-)taalgestremde Engelssprekende, kon ek sien hoé liries, elegant, vol respek en liefde Annari se skrywe is. Só 'n man verdien só 'n skryfster.

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

Tarryn Maree 2022-02-12 Goeiedag! Op soek na graad 6-geskiedenisvraestelle vir hersiening, asb.

Eksodus 'n ontroerende en meesleurende ervaring

Antoinette Fourie 2022-02-12 Waar kan ek hierdie boek aankoop, asseblief? Eksodus - Barend Vos

encantar

Sue-Anne 2022-02-12 Absoluut pragtig!

Gawe mense, die Groblers (deel II)

Ismail Losper 2022-02-12 Afrikaans bly nog steeds relevant. Ek geniet altyd goeie skrywe en, bowenal, 'n boeiende storie.

Pieter Uys (1956–2022)

Jacques Wessels 2022-02-12 Die onbekende bome val baie keer die hardste in die letterkundebos, maar leef voort in hul gedagtes op papier.

Persverklaring: Die Heuwels Fantasties en Coenie de Villiers sing “Victoriabaai”

Martin swart 2022-02-11 Dit is my gunstelinglied!! Lucas het op my versoek dit op die joolplaas in Potch gespeel in 1993. Julle, dis great!

Swerfjaar vir seniors, aflewering ses: Ses lesse ná ses maande van swerf

Marita 2022-02-11 Ek hou van 'grey nomads'. Ons is 'n nuwe tribe.

Skryfkompetisie: Eet my woorde – Wenners

Yvonne Botha 2022-02-11 Yvonne

Jong US-dosent se visie van ’n aanlyn akademiese redigeerwoordeboek

Celesté 2022-02-11 Ek kan nie die kloutjie mooi by die oor kry oor wat 'n aanlyn akademiese redigeerwoordeboek is nie. Watter tipe inskrywings/lemmas verskyn in 'n redigeerwoordeboek? Het dit onder meer met die styl en voorskrifte van vaktydskrifte of akademiese publikasies

hierdie vakansie

Corne Volschenk 2022-02-11 'n Sielsgebonde, tasbaar-vereenselwigbare verwoording van 'n tyd van verkwikking met soveel betekenis vir ons as Suid-Afrikaners. Ek hou bitter baie van: “my hoopverlore hart opmerksaam olie met gesellige samesyn”. Jou talent beur voort Willem

Troutyd op Graaffernet se strate

Marinda 2022-02-11 Jou skrywe boei mens van begin tot eind.

’n Pad met Danie van Niekerk

Anne-Marie+Mischke 2022-02-11 Annari, Frederik, ek het nog van die koerante se kant af daardie gloriedae van Tafelberg beleef. Ek lig my hoed vir Danie en vir julle almal. Dit was groot dae, voor die "verkorporatisering van die uitgewersbedryf"en die "tirannie van aandeelhouersbelang"

’n Sinvolle lewe: herinneringe aan Danie van Niekerk

tilla diedericks 2022-02-11 Danie, wat 'n pragtige huldeblyk aan Danie van Niekerk! Goeie ou dae waarvan jy praat, veral die radiowerk! Ek dink ek en Anneke het ook saamgewerk in 'n radiodrama of twee.
Top