Fotoblad: Adam Small-fees 2022

  • 4

Die Adam Small-fees het op 26 Februarie 2022 plaasgevind en uit sy nate gebars. Gary Naidoo het namens LitNet gaan foto's neem.

André Smith

Anne Mari Lakay

Anton Carstens, Sandra November en Kalaluz Ananda

Ashmit Malan speel kitaar vir Natalia da Rocha

Athena Jansen

Anthea Jansen speel kitaar by die geleentheid

Die gehoor bly vasgenael

Bridgitte Syster

Cathy Park gesels oor Boiling a frog slowly.

Cecile Bruintjies vra 'n vraag vanuit die gehoor

Chareldine van der Merwe

Christa Kleynhans

Darryl David

Dennis Malgas

Desiré Payne, Natalia da Rocha en Joylene Hendriques

Diana Ferrus en Kyle Jantjies

Diana Ferrus

Eleanor Damon en Ernestine Meyer-Adams

William Keet en Saartjie Botha

Veronica Alexander, Deneen Jefthas, Sarah Stubbs en Cecile Bruintjies

Ulrine Williams

Trevor Fourie en Lyntjie Jaars

Theresa Carstens, Gameeda Henry, Marlé Daniels en Madge du Preez

Sandra November

’n Lewendige opkoms

Staande ovasie vir die fees

Saartjie Botha en Bradley Williams

Steward van Wyk en Mvula Yoyo

René Arendse

Leon Klate

Leon Klate, Demorian Syster en Bridgitte Syster

Pniël, die dorp wat die boekefees gehuisves het

Eli September, Porchia Adams, Julian Jansen en Alyson Reid

Die gehoor luister steeds

Karen Jennings

Jeffrey Oarasib Hartzenberg

Julian Jansen

Isaac Jones

Lyntjie Jaars en Enrico Nel

Lees ook:

Adam Small-fees op Saterdag 26 Februarie 2022: ’n onderhoud met Darryl David

 

  • 4

Kommentaar

  • Janine Myburgh

    Baie dankie Gary en LitNet, voorwaar 'n geseënde dag gewees. Was lekker om julle hier te hê. Kan ons die foto's van julle ook kry, asb?

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top