Adam Small-fees op Saterdag 26 Februarie 2022: ’n onderhoud met Darryl David

“Alle lesings is gratis vir die publiek en vir boekliefhebbers. Natalia da Rocha se vertoning sal egter R50 kos vir haar musikale huldeblyk aan Adam Small.”