Graad 8, hersiening van die eerste- en tweede kwartaal se werk: Wiskunde

  • 5

Is jy in graad 8 en moet jy nog jou eksamens van die tweede kwartaal skryf voordat julle met die derde kwartaal se werk kan begin? Hersien jou werk met hierdie vraestelle wat deur Lee-Ann West opgestel is.

Laai die vraestel gratis in PDF-formaat af.

Laai die memo gratis in PDF-formaat af.

Lees ook:

Afrikaans EAT: Graad 8: Woordeskat en spelling

Graad 8: Ken jy die reëls van algebra?

Taaltoets: Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Graad 8-wiskundevraestel: Junie-eksamen

  • 5

Kommentaar

  • Goeiedag en dankie vir jou navraag! Dis sleg om 'n onaangename eerste kwartaal-ervaring in die eksamen te hê, maar gelukkig lê die res van die jaar nog voor om sake te verbeter. LitNet bied vraestelle wat gratis beskikbaar is en wat leerders vir privaatstudie mag gebruik. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien watter inhoud hier is, en klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Daar is beslis inhoud vir graad 8 ook hier beskikbaar. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top