F C2022-01-31Die rakleeftyd van bevrydingdorganisasies is wêreldwyd ongeveer 30 jaar. So die ANC leef in die doodsnikke. Die probleem is dat sulke partye dan soos in ander Afrikastate alles in hul vermoë doen om aan bewind te bly en opposisie met geweld onderdruk.
L
LitNet2022-01-31Hallo Lettie. Ja, jou inskrywing is op hierdie bladsy gepubliseer: https://www.litnet.co.za/eet-my-woorde-inskrywings-14/. Groete, Liné
LitNet2022-01-31Hallo. Dankie vir jou navraag. By verre die meeste van LitNet se skolemateriaal is eksklusief vir LitNet deur kundiges opgestel. Daar is wel enkele vraestelle wat ons met die toestemming van die Oos-Kaapse Onderwysdepartement met ons lesers mag gedeel het
LitNet2022-01-31Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat vir graad 7's op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad7. Dit is ingedeel volgens vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien
DG Rickers2022-01-30Dankie Professor, dat ons kon saamstap - hek toe. Kaalhand. Die militante tegemoet, met gewere en swepe en honde en Casspirs en die wete dat u daar by ons is. Hamba kakuhle Professor, beste professor.
Dawid Botha2022-01-30Pragtige beskrywing! Ek verstaan net nie waarom die mengels nie. Die mense het sekerlik altyd maar 'n paar Engelse woorde vir sekere goed gebruik, maar ek vind die baie Engelse woorde voeg geen besondere waarde toe nie, doen eerder afbreuk aan die andersi
Rudolph van Wyk2022-01-29Ek vermoed ek het in Desember Omicron gehad. Was vir 4 dae siek met hoes, koue koors. Ek is 68 maar oefen gereeld. Dit is nou 6 weke nadat ek siek was en my fiksheid is steeds met nog nie waar dit voorheen was nie. My tyd oor 5 km is 20 sekondes per kilom
Mariette Van Biljon2022-01-29Die Spieël Van Herhaal deur Caroline Marais laat mens weer eens besef dat kos soveel meer is as net vitamiene en minerale. Die pyn en plesier wat daarin saamgevat is, kan 'n persoon verwoes of laat lewe. Goed van jou taak gekwyt, Caroline!
Peter Horn2022-01-28I am English speaking but totally bilingual. I love Afrikaans and find it a most descriptive language in general and especially in poetry. Unfortunately Prof. Jaap was not known to me and this is my loss, sadly. I am grateful to now have the privelege of
LitNet2022-01-28Hallo Henriette, ons is besig om die laaste gedigte tot by groep 21 te plaas. Dit gaan voor die einde van die dag verskyn. Groete, Liné
Henriette Schoeman2022-01-28Hi, Liné, my gedig veskyn nog steeds nie onder die gepubliseerde lys inskrywings nie? Moet daar nog inskrywings gepubliseer word?
Johann Smith2022-01-28Yolande, ek het 82 Konsalik-titels beskikbaar, benodig nog 'n paar om die stel te voltooi. Sal bly wees om die titels wat jy beskikbaar het, na te gaan.
H. Coetzee2022-01-28Ek het nou 7 dae Covid onder lede. Weet nie of dit die Omicron-virus is nie. Was net positief vir Covid getoets. Is nog baie moeg en kan nie veel doen nie. Ek sweet ontsettend baie, veral op my kopvel. Is dit maar ook 'n simptome van die virus?
Ek het ni
Monica Hammes2022-01-28Ek het die boek pas klaar gelees - my eerste kennismaking met die skrywer - en dit baie geniet. Veral hoe dit die verhaal is van gewone mense wat as gevolg van maar ook ondanks kolonialisme volledige lewens lei, bepaal deur 'n ingewortelde kultuur en die