Conrad Steenkamp2022-01-28Die soort van gesprekke waarvan gepraat word, is op kleiner skaal wel aan die gang. Baie voetjie-vir-voetjie werk is ook gedoen en ons is in sekere opsigte beter daaraan toe as vroeër. Die idee van 'n 'volkskongres' oor Afrikaans is egter in beginsel 'n
Hans Richardt2022-01-27Ag dankie tog vir eerlikheid. Die bande het net gommerig geraak agv hitte, maar ons het nooit in Wamboland na "tannie Esmè" geluister wat versoekie uitsaai vir "korporaal vir hele sak toffies" nie.
Meatloaf, ens, was ons musiek daar, solank batterye in b
Barend van der Merwe2022-01-27Die meeste Suid-Afrikaners verkies dinge net soos dit is. Daarvan getuig die ANC se oorwinnings by die stembus in een verkiessing na die ander, na die ander. Enigste alternatief is die DA en dit is 'n rassistiese party, soos jy al aangedui het in jou arti
Barend van der Merwe2022-01-27Die jongmense is lankal nie meer op Facebook nie. Facebook lyk deesdae soos Die Burger op Saterdae. Vol aankondigings van wie almal onlangs oorle' is.
Sal so 'n kongres werk? Waaroor sal daar gepraat word? Weer al die ou verwyte van die verlede? Covid-19
Koos Holtzhausen2022-01-27Ek sou graag die oorspronlike Duits saam met die vertaling wou sien. Die digter Jan Wagner is vir my onbekend, dalk nie vir ander nie.
Kobus Kuyler2022-01-27Ja - dit is Manne soos dié wat 'n land en sy mense Bou!! Manne met geloof en oortuiging in wat God verwag van alle mense op aarde!!
Lelanie Kruger2022-01-27Al ken ek hom nie, wens elke mens sekerlik dat sulke mooi groot woorde eendag gebruik word om 'n nalatenskap te beskryf wat so enorm was en sal voortleef!
Wat 'n pragtige huldeblyk van lewe en dood.
LitNet2022-01-27Hallo! Hier is die skakel na die indeks op LitNet waar al die vraestelle beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Soms is daar nie van al die vakke inhoud beskikbaar nie
LitNet2022-01-27Hallo! Hier is die skakel na die indeks op LitNet waar al die vraestelle beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Soms is daar nie van al die vakke inhoud beskikbaar nie
LitNet2022-01-27Hallo! Hier is die skakel na die indeks op LitNet waar al die vraestelle beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te sien of jy kry waarna jy op soek is.
Jay2022-01-26Koue rillings.
Die uitdrukkings en prentjie (verbeelding) wat jou woorde deur 'n mens se kop laat rol - soos 'n swart-en-wit 1950s film. Shoe! Awesome!
Chrisna2022-01-26Goue oomblikke pragtig verwoord, en ek hou van die dieper betekenis daaragter. Rykdom en geluk lê nie in materiële dinge nie, maar in spesiale oomblikke soos in jou gedig beskryf. Mooi geskryf, Willem!