Kommentaar

Hoekom het Lindiwe Sisulu nog ’n werk?

Mich 2022-01-23 Wel, ék geniet Bettina se rubrieke baie. Sy praat haar waarheid (en meestal ander se waarheid) én sy sê haar sê.

Pieter Uys (1956–2022)

Karen de Wet 2022-01-23 Baie dankie dat jy moeite gedoen het hiermee, Johann. Dalk wil jy selfs oorweeg om dit te plaas as 'n inskrywing op Wikipedia.

Hoekom het Lindiwe Sisulu nog ’n werk?

Anton 2022-01-23 Clinton. Jy het glad nie verstaan wat in die artikel staan nie. Die oomblik as jy parlementslid is, is dit jou werk, jou beroep. Verstaan jy die definisie van werk? Verder as sy aangestel is deur 'n party, beter haar standpunte nie reëlreg met haar part

Pieter Uys (1956–2022)

Antonie 2022-01-22 Gaan hom vreeslik mis.

Eet my woorde: Inskrywings (4)

Jani van der Watt 2022-01-22 Baie sterkte aan almal! 😊

Pieter Uys (1956–2022)

Juan Jv Vuuren 2022-01-22 Maanskyn Vir Pieter Uys (1956-2022) Die siel is 'n swierige sprokieslandskap Van vrolike maskerades en aapmanewales, Waar luitspelers verlei en vleiende danse kolk Galant versluier in swye van hulle eie lot. Soos die wysies draal deur dieselfde

Hoekom het Lindiwe Sisulu nog ’n werk?

Riekie 2022-01-22 Hy's 'n papbroek. Raak ontslae van haar en alle ander wat gemors aanjaag. Ons is nou moeg en dik vir ANC se droogmaak.

Hoekom het Lindiwe Sisulu nog ’n werk?

Clinton Mckenzie 2022-01-22 Bettina weereens van jou swak rubrieke. Jy verwar staatsamptenare en politici met mekaar. Staatsamptenare is professionele mense waarvoor hulle sekere akademiese kwalifikasies moet het. Politici is politieke aanstellings soos kabinetsministers - waarvan L

Persverklaring: Wen R10 000 in Storiewerf se skryfkompetisie!

Nathaneil Isaacs 2022-01-21 Natuurlike eet Net om te pluk en eet, sonder Om te moor om te eet, sonder, Om te werk om te eet Net om te Oorleef deur te eet. Sonder om te bedel maar nogsteeds kan eet Want ons almal moet eet....

On The fall of the University of Cape Town by David Benatar: a discussion

Elisa Galgut 2022-01-21 Dear David Thank you for *your* response to my comments, and for taking the time to engage on these important issues. You claim that you do take aim at David's arguments by pointing out that what is missing is the context - "the historical, social, myth

Die A tot Z van Omikron

Dirk Vercuil 2022-01-21 Van die os op die jas. Jy het vir my klas gegee in 1982. Afrikaans, U.P. Jou pa Louis en my oom Frik (van Niekerk) was vriende. Tannie Moedi (Reyneke) is onlangs oorlede.

On The fall of the University of Cape Town: A further discussion

David Attwell 2022-01-21 Dear Bernard, Hats off to David Benatar. In the critical evaluation of arguments, he is il miglior fabbro. There is one observation I do want to make about these conversations, however. In your interview with him, at no point do his views change. He

Dark matter

Shelagh de Calais 2022-01-21 Brilliant poem, deeply philosophical, with so few simple words - the conundrum of the screens that have swallowed our lives. Till we do not know what is true, what is there, what is imagination and lives spent in the penumbra of the light...

Skryfkompetisie: Eet my woorde

Henriette Schoeman 2022-01-21 Dankie

In memoriam: Chris Brunette (1961–2020)

Charleine Olivier 2022-01-21 Dankie, Chris, jy het baie beteken vir my as digter en as mens. Reuseverlies.

Hoekom het Lindiwe Sisulu nog ’n werk?

Gustaf Claassens 2022-01-21 Jy gaan houe vat oor die 'kakkerlak'-vergelyking, Bettina. Veral in die Afrika-kultuur konteks. Nie dat wat jy sê verkeerd is nie. Inteendeel, jy's 100% reg maar hier's baie wat met dun nerwe rondloop en daarop floreer om dinge uit verband te ruk ....

Skryfkompetisie: Eet my woorde

Lynette Du Plessis 2022-01-21 Kan mens in Engels skryf?

Reguit met Robinson: ’n videogesprek met Theuns Eloff

Gustaf Claassens 2022-01-21 Hierdie gesprek is in twee opsigte belangrik en van betekenis. Enersyds omdat Freek Robinson met ’n onderhoud soos dié Afrikaans op die agenda van debat en bespreking hou en tweedens dat iemand soos Theuns Eloff die persoon is wat antwoorde verskaf en

Meneer, wees lief vir jou eie vrou ...

Chaantil Van Wyk 2022-01-21 Kan ek gesels wat met my gebeur het?

Die A tot Z van Omikron

Annora Eksteen 2022-01-21 "Skraagdosis" is ’n lekker woord: kort en bondig. Ek sal myne in Maart gaan kry. Inderdaad akkuraat en duidelike skrywe. Dankie.

’n Onderhoud met Retief Scholtz, hoofskrywer van Suidooster op kykNET

Braam Muller 2022-01-21 Ek sukkel ook om Greg sommer so in Donovan se skoene te aanvaar. Bridget is nie ’n dom vrou nie. Hoekom kom sy dit nie agter nie, maar met ’n kort besoekie herken Naazim sommer dadelik vir Greg. Maar nou ja, dit is mos sommer net ’n storie.

Die A tot Z van Omikron

Corrie Kuhn 2022-01-21 Baie dankie, weer eens, Elsabé, vir ’n baie sinvolle artikel. Jy doen duidelik deeglike navorsing oor jou onderwerpe en dra dit dan in verstaanbare taal aan ons oor. En so help jy ons om "by te bly."

Op soek na Heinz Konsalik

Yolande 2022-01-21 Hi, Ek het 35 titels beskikbaar van Konsalik as iemand dalk belangstel.

Begrafnis

Dr RM Odendaal 2022-01-21 Wat ’n pragstuk met absolute meegevoel geskryf! Pragtige beskrywings en ontlok soveel empatie! Metafore goed gebruik soos in "stomme lyk". Vergelykings met roosblare en peace vir ouma laat mens met soveel deernis bekyk. Goed gedaan Elise en doe so vo

’n Onderhoud met Retief Scholtz, hoofskrywer van Suidooster op kykNET

Sherrilyn 2022-01-21 Goeie reeks wat nou opgemors word deur Greg-/Donovan-drama. In bruin-realiteit sal vrou soos Bridgette nooit met kêreltjje soos Donovan trou nie. As hy immers nog hoog-geleerd of uitsonderlike prestasie bereik het. Laat gaan met Greg en bring Bridgette s

Begrafnis

Nico Schamrel 2022-01-21 Pragtige skrywe. Dit is sulke skrywe wat ek as Africana beskou. Christa Hahn ‒ ek is seker daar is baie te vertel van die ou Drostdy se dae.

Die A tot Z van Omikron

Henriette E 2022-01-21 Akkuraat en duidelik. Dankie!

Swerfjaar vir seniors, aflewering vyf: ’n Road trip is nie dieselfde as ’n motortoer nie

Andre Smith 2022-01-21 Ons kuier heerlik saam, en kan ons vereenselwig met van die situasies. Ons is ook pas terug nadat ons in Australië vasgekeer is deur COVID-19. Die beplande vier weke by die kinders en kleinkinders het uitgerek na vyf maande! In dié tyd kon ons ’n road

Die mure maak sin

Maryna Venter 2022-01-21 Ongelooflike verwoord!!

Die A tot Z van Omikron

Corrie Kuhn 2022-01-20 Baie dakie, Elsabé vir ’n uitstekende artikel, geskryf in hoogs verstaanbare taal; sinvol, logies, insiggewend. Ek het jou wetenskap-artikels op Netwerk24 só gemis nadat dit gestaak is ... En sowaar, hier loop ek jou, tot my groot vreugde, op Li

Begrafnis

Hans Richardt 2022-01-20 Reusedwerg, my ma was 'n siniese vrou. Sy het gevra dat kinders haar met 'n boeredans moes onthou. So, daar was skynbaar 'n boeredans na haar begrafnis. My oudste dogter was gebore en dit was maar 'n benoude tyd in my lewe. My eksvrou was moeilik. My p

Die A tot Z van Omikron

Charl Adams 2022-01-20 Uitstekende opsomming, soos altyd, Elsabé. Dankie.

’n Onderhoud met Retief Scholtz, hoofskrywer van Suidooster op kykNET

Hennie van Deventer 2022-01-20 Die storielyn van Greg en Donovan en die een wat sommerso in die ander se skoene klim - ek weet darem nie.

On The fall of the University of Cape Town by David Benatar: a discussion

Kato van Niekerk 2022-01-20 Prof Atwell, you state: "You might expose your opponents' faulty arguments, you might outwit them, but if they respond by fortifying themselves with cultural symbols, then what do you do?". Would you please provide some examples of such fortification w

Graad 5-wiskundevraestel: derde kwartaal

Sanet Steyn 2022-01-20 Baie dankie vir die hulp en netjies uiteengesette wiskundevraestelle en -toetse!

Skryfkompetisie: Eet my woorde

Yvonne Lecordier 2022-01-20 Dankie, nou kan ons lekker speel.

Dis groter as net Djokovic

Angus 2022-01-19 Ek kan nie verstaan waarom mense nou juis so tekere gaan dat Djokovic hom nie wil laat inent nie. Sy naam is dan mos Novak.

Die A tot Z van Omikron

Dirk Vercuil 2022-01-19 Swak en onduidelik geskryf. Emotief.

Navorsing oor water en infrastruktuur: die Rozendal-reservoir by Stellenbosch

Charl Cilliers 2022-01-19 Soos altyd,'n aktuele tema deur die skrywer ... veral goed om ook 'n positiewe herbevestiging van Stellenbosch-munisipaliteit te lees!!!
Top