AGH van Der Walt2022-01-12En nou erken hy dat hy nie die waarheid vertel het en sy vorms verkeerd ingevul het. Geen wonder hy is nie so gewild is soos 'n Nadal of Federer nie. Ek het ook van Borg gehou maar nie van McEnroe nie. Sampras was ook 'n gunsteling.
Barend van der Merwe2022-01-12Stem nie saam met jou nie. Dis so belangrik om die klein dingetjies in die lewe te waardeer. Ek stem ook nie aldag met Bettina nie maar die is 'n boodskap waaraan mens maar elke dag herinner kan word, want hoe gou vergeet ons dit nie? Ons leef met met ons
Charl Durand2022-01-12Ons bly by die see. Permanent. Elf maande en twee weke van die jaar is die strand verlate, die vakansiehuise leeg. En dan verskyn die GP-nommerplate, vreemde honde, die bote en die spierwit lywe. Ons is bly daaroor. Nie net omdat die plaaslike snoepie sy
Charl Durand2022-01-12Ek gaan so 'n paar paragrawe hier cut en paste in 'n Notepad-dok om te gebruik as antwoord op die hordes glas-dolleeg Facebook-kommentare wat deesdae so 'n pes is.
Clinton Mckenzie2022-01-12Bettina nog 'n mislukte skrywe deur jou. Jy ondersteun natuurlik die dom idee dat regerings vir mense moet voorskryf wat hulle moet doen en nie doen nie. Hoekom die spasie kry om sulke twak te skryf.
Corné Volschenk2022-01-12'n Intieme universele sielshunkering effektief verwoord met 'n alombekende vereenselwigbaarheid deur die aanhoorder daarvan. Mag daar nog baie hart- en sielsgedagtes deur jou skeppende hand met ink op papier geëts word en dien tot diepe stof van nadenke
Naas Ferreira2022-01-12Dankie vir hierdie kommentaar op Djokovic se selfverheerlikig. Hy heg geen waarde aan die eerste beginsels en waardes soos liefde, integriteit, eerlikheid/opregtheid of die waarheid nie. Die antivaksers is selfsugtig, op 'n dwaalspoor en dink nie aan die
HLBalcomb2022-01-11Pragtige gedig, veral hierdie woorde: "wil ek my siel/ doop in die see /se oneindige dreuning." Kos vir 'n mens se siel; padkos vir die Nuwejaar.
Dankie, Willem de Swyger.
Linda Engelmohr2022-01-11Marlene Roux - onthou net dat almal jou broer menswaardig moet behandel. Behou oogkontak as jy met hom praat. As hy moeilik kommunnikeer & jy verstaan nie sy antwoorde - gee dan altyd EK sinne! Ek hoor jy probeer Ek hoor dis moeilik vir jou Ek sien jy
Dirk Vercuil2022-01-11Beste Bettina
Ek lees gewoonlik wat jy skryf met aandag.
Effektiewelik het ek feitlik alles dusver verrykend gevind en ervaar.
Maar, myns insiens, het jy 'n onrusbstende aantal dubbelfoute hierin "geslaan", wat vir my betreurenswaardig is, komende van jou
Breyten Breytenbach2022-01-11Surely we are on the slippery (Table Mountain) slope of philosophristy here? Selfs ´n deurwinterde bergmens soos Marthinus Versfeld sou net ´n sonore (en gelate) windlaat kon los ten aanhoor van soveel talibaans …
Lelanie Kruger2022-01-11Jy verstaan wat ons almal voel en vers dit.
Jy vra en verteenwoordig die veerlig waarna ons streef om die vragte futloosheid te gaan herlaai by die soms vergete verlede Desembers. Dankie vir jou nuwe onthou daarvan. Jy skryf uitsonderlik. Welgedaan.
John Brandow2022-01-11Wat 'n eensydige oningeligte persoonlike opinie is die nie net nie! "Aansteeklike liggaam"...? Een van die eerste punte wat uitgewys is n.a.v. die vaksienes is dat dit nie aansteeklikheid beperk tot ongevaksineerdes nie .... Dus elke liewe persoon op a
Barend Van der Merwe2022-01-10Nee, nie gesien, dankie. Ek sal bietjie die video kyk. Bestaan daar ooit so 'n kursus? Nie dat jy hoef geleer te word hoe om te skryf nie; jy skrywe reeds goed genoeg.
Johan Waldeck2022-01-10Ek wil graag inskryf om deel te neem aan die volgende seisoen. Ek het die webtuiste besoek maar ek kry nie hoe en waar om in te skryf as deelnemer nie. Kan iemand my asseblief voorsien van die korrekte skakel?
June McKinnon M.A. History2022-01-10What were his mother, father, and wife's christian and surnames? I am trying to trace a relative's family tree. He was related to Susanna Johanna van den Heever who married Gideon Francois Steyn; her father was Cornelis Johannes van den Heever.
Marti van Zyl2022-01-10Dankie Anne-Marie, ons weet Dana kyk diep en skryf raak, jy verwoord
met deernis en verstaan. Genade en liefde, sagte aanslag is wat almal
nou nodig het.