Weesmens

  • 2

Foto: Canva.com

Weesmens 
ek stap deur ’n huis 
waarvan die mure 
behang is met geraamde drome 
’n kombuis vol somer 
wat ruik na moerkoffie en mosbeskuit 
gaan sit by die tafel, 
as WEESMENS 
met ’n mondvol uitgedroogde woorde 
en die vreemdeling oorkant my 
het jou oë ...

  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top