Hans Richardt2022-01-03Ek wonder nou of Makie Skhosana ook sou gedink het al die "leiers" van die destydse Raad van SA kerke, werkkik naasteliefde gehad het, in hul strewe vir een-man-een-stem? Waarom het Tutu destyds nie dieselfde emosionele tantrums voor mediakameras vanuit D
Andre Pretorius2022-01-02’n Artikel wat my regtig aan die dink het. Waar staan Afrikaans vandag?
Afrikaans verander so vinnig dat dit baie moeilik is om tred te hou met die veranderings, en nog moeiliker om te dokumenteer.
Annalene2022-01-01Die hoogtepunt van my 66 jaar was 13 jaar gebede in 2010 toe ek en my man Ernie in Zonnebloem (alhoewel dit maar Distrik Ses was) by my broers kinders Monte en Aemelius Ferreira gekuier het. Ek was vroeg die oggend van 2 Januarie oppad na die Kasteel om p
Rodney Warwick2022-01-01Desmond Tutu undoubtedly stood for what was good, right and just within a Christian context and there were few other SA clergymen who achieved such popularity and recognition therefor, let alone political leaders. The Christian message is universal and fo
klakous2022-01-01Eintlik wens sy dit die kinders toe. So much vir al die passievolle liefde en vrede wat sy huigel. Die Bybel is 'n gerieflik bron, behalwe as dit oor sekere sake gaan wat die linkervleuel na aan die hart lê soos gays, sodomie, ras en aborsie. Dan swyg d
Charl Adams2021-12-31Baie interessante eksegese van daardie bybelvers, Jean. Ek het altyd gedink dis soos 'n latente geen wat in opeenvolgende geslagte manifesteer, soos alkoholisme.
Jou verduideliking maak baie meer sin. Dit beklemtoon weer eens hoe belangrik die ouerhuis is
R van Druten2021-12-31If ever the term dynamite comes in small packages, it's so pertinent whenever my thoughts turn to events surrounding the life of Desmond Tutu. Whether his desires for a Rainbow Nation will ever come to anything is a moot point indeed, but if that hope cra
Jan Joubert2021-12-31Omgekeerd is net so waar. Ek kyk na die reaksie na die dood van FW de Klerk. Onverdraagsaamheid en haat kom van alle kante en is totaal onaanvaarbaar. Ons sal in hierdie land moet leer om hande te vat en ophou om klippe te gooi. Dit bring ons nêrens.
Jacques van Schoor2021-12-31Onttrekking is teenstrydig met die aanhaling waarmee jy afsluit, en ook nie hoe die Arch die instruksie uitgeleef het om die sout en die lig van die wêreld te wees nie. Ek sien dikwels soortgelyke sentimente in Amerikaanse mediaruimtes - to not associate
Annora Eksteen2021-12-31Ek stem saam. Medemenslikheid. Mag sy nalatenskap uitkring in die Anglikaanse Kerk dat gay mense ten volle daar aanvaar word en orals. Dit moes vir hom baie pyn verskaf het toe sy dogter haar amp daar moes opgee toe sy met haar vrou getroud is. Dit is so
Dewan McGregor2021-12-31Geskiedenis bewys dat Mike se siening goed is Die staat het nie die vermoë om groei te skep nie.Die SOE, Eskom, etc en geskiedenis bewys dit.
Annora Eksteen2021-12-31'n Prediker wat uitgesproke oor menseregte was: dat hy gay mense ondersteun en ook die reg tot genadedood - en ek het lankal gelees dat sy jongste dogter, Mpho Andrea Tutu van Furth in 2015 met 'n briljante Duitse vrou getroud is. Mpho is net 3 jaar jonge
Babs Basson2021-12-31Ek wens Jean se voorneme kan landswyd gehoor word en breë ondersteuning geniet, in so 'n mate dat ons eindelik 'n politieke bestel ingaan van vrede en samewerking. Dankie, Jean!
Schalk vd Merwe2021-12-31Dankie Jean. Mense soos die Arch, Beyers Naude en ander, se soeke na dit wat reg en eties is sal atyd vir my 'n inspirasie bly.
Douw Steyn2021-12-30Die eerste kursus met Frederik begin Februarie is reeds vol. Maar kyk na die tweede een met die drie skrywers as aanbieders. Ek hoor graag van jou. Groete, Douw.
Douw Steyn2021-12-30Hello Elmarie. Daar is nog plek ja. Epos ons asb by info@thetalkingtable,com en ons volg op met jou. Jy kan ook hier kliek en op die blou signup knoppie druk en naam en epos invul en ons volg op met jou. https://teamup.com/event/show/id/Pafp61UXRb1pqGXLVa
Kokkie de Kock2021-12-30Een betekenis van ‘beginsel’ kan wees ‘oortuiging’. Iemand kan bv. baie sterk geloofsoortuigings of -beginsels hê, iets waarin hy vas glo en sy lewe daarvolgens lewe.
Annora Eksteen2021-12-30"Net so hard soos wat hy gewerk het om van apartheid ontslae te raak, het hy gewerk om die stigma van alle soorte homofobie en seksuele vooroordele te beëindig en hom teen die skending van LGBTI-regte regoor Afrika uitgespreek."
Dit inderdaad was vir
RITA2021-12-29Niks neem mens so terug na ons dierbare Karoo soos daardie eerste druppels wat plof in die stof! Elise nou sit ek in Bethal wraggies "voor my eie agterdeur en huistoe verlang" gevoel!