Kommentaar

Hulde aan Herman Binge

Isabel du Toit 2021-12-23 Ek het nie vir Herman Binge of Joanie persoonlik geken nie, maar dié onthou van jou Kerneels, is vir my baie mooi. Jy het jou goeie vriend raak beskryf; baie jammer vir Herman se familie en ook vir jou en jou familie.

Hélène Passtoors: The life and times of an MK soldier

Klaas de Jonge 2021-12-23 Hélène Passtoors geschiedenis is verbonden met die van mijzelf.

FW de Klerk het Afrikaners van die juk van die verlede bevry

Douglas 2021-12-23 En die chaotiese toestand gaan al hoe erger word. Die ANC is nog lank nie klaar met die vernietiging van Suid-Afrika nie.

Hersien jou gedagtes oor Afrikaans, minister Nzimande

Graham 2021-12-23 Laat my dit duidelik en met deernis sê. AFRIKAANS GAAN NÊRENS. Hiermee dien ek ’n mosie van wantroue in jou, Mnr Nzimande.

Elders gesien: “Waar is weg, Mamma?”

Cilna Maritz 2021-12-23 Jou storie klink baie soos wat ek en my man gedoen het toe ons in Newcastle gewoon het. Ek wou selfs vir onderwysstudente leer om dit vir kinders te leer. Hulle reaksie was: "Nee, Mevrou, dit is werkskepping!" Hierdie siening het ek ook voorheen al gehoor

Elders gesien: “Waar is weg, Mamma?”

Hendrina Gelderblom 2021-12-23 Dis beslis 'n begeesterde stuk skrywe. Bly moeilik om te verstaan hoekom mense goed net neersmyt. Ek is hier by 'n groep, Litter Ladies. Maak hier langs Onrus se strand skoon. Veral vislyn op rotse en kondome van perlemoenstropers. Of selfs van hul klere

FW de Klerk het Afrikaners van die juk van die verlede bevry

Hennie van Deventer 2021-12-23 Hoe sekere Afrikaners dit aan hulleself moreel kan verantwoord dat hulle FW de Klerk se daad van geregtigheid so blindelings verooreel, bly 'n raaisel. Dankie, Jan Bosman, vir hierdie broodnodige skrywe.

Elders gesien: “Waar is weg, Mamma?”

Marianne Strydom 2021-12-23 Baie dankie hiervoor. Het nou heerlik lê en lees. Jy mag maar skryf. Oor rommel optel ook. 😉 Op die pad wat jy stap terwyl jy skoonmaak, word ook jy weer skoon.

Hersien jou gedagtes oor Afrikaans, minister Nzimande

Peter Mocke 2021-12-23 Ek stem heeltemal saam. Afrikaans is die mees ontwikkelde inheemse taak en is ver gevorder op alle vlakke, byvoorbeeld die wetenskap en medies.

Hersien jou gedagtes oor Afrikaans, minister Nzimande

Frederik van Dyk 2021-12-23 Applous en respek aan my kameraad in die stryd!

Elders gesien: “Waar is weg, Mamma?”

Axel 2021-12-23 Dankie hiervoor - dis lafenis

Elders gesien: “Waar is weg, Mamma?”

Salomé Combrink 2021-12-23 Baie baie dankie Estelle. Ek het dit intens baie geniet. Ek is so bly oor wat jy doen en skryf ...!

Hulde aan Herman Binge

Elmarie (Barnardt) de Kock 2021-12-23 Liewe Bibette en familie, ek dink met baie liefde aan julle

Elders gesien: “Waar is weg, Mamma?”

Jenny Kerchhoff 2021-12-23 Such a beautiful litany - ending with your daughter's question! Very full and rounded and challenging - so beautiful.

Elders gesien: “Waar is weg, Mamma?”

Ria Taylor 2021-12-23 Wow ... ongelooflik ... ek wil elke dag rustig lees sodat dit kan insink ...

Elders gesien: “Waar is weg, Mamma?”

Hanna Fouché 2021-12-23 Dankie Estelle, ek het dit nou so geniet om weer bietjie deel van jou lewe te wees.

Elders gesien: “Waar is weg, Mamma?”

Mary Mattheyse 2021-12-23 Baie dankie, Estelle. Wat jy geskryf het het my diep ontroer. 'n Geseënde Kersfees vir jou!

Hulde aan Herman Binge

Raymond smith 2021-12-22 Uitstekende herinnering-kapsule!

A Christmas present to all LitNet readers ...

Jan van Schaik 2021-12-22 Baie dankie Pieter, ek sien uit om te lees!

FW de Klerk het Afrikaners van die juk van die verlede bevry

Rudi Oelofse 2021-12-22 En met al sy opofferings, kyk in watter chaotiese toestand is ons land nou. Verduidelik dit vir my.

Elders gesien: “Waar is weg, Mamma?”

Co Griffioen 2021-12-22 Liewe Estelle, dankie vir jou woordborduursels, dis pragtig en ek geniet so om dit te lees. Het voor dit ook gereageer maar toe vlieg dit weg voor ek dit vir jou kon stuur. Vrede vir jou!

Elders gesien: “Waar is weg, Mamma?”

Hester Spies 2021-12-22 So inspirerend. Dankie, Estelle

Elders gesien: “Waar is weg, Mamma?”

Francois Verster 2021-12-22 Die ontboesemings van 'n diep denker.

Elders gesien: “Waar is weg, Mamma?”

Denis 2021-12-22 What a fabulous record of generous deeds of service mixed with the appreciation that we are one - working together in gratitude of Life. Thank you Estelle.

FW de Klerk het Afrikaners van die juk van die verlede bevry

De Villiers Hauptfleisch 2021-12-22 Baie van ons veroordeel of prys FW vir sy besluit van 1990. Maar niemand noem die name van die ander verligtes soos Pik en Barend nie. Ek glo nie FW sou die besluit op sy eie geneem het as hy nie geweet daar was baie ander in sy kabinet wat hom ondersteun

Skryfkompetisie: Eet my woorde

Enelle du Preez 2021-12-22 Baie dankie vir die geleentheid. Ek 'brand' om deel te neem.

Wilma Stockenström: portrette deur Henk Serfontein

Estelle Neethling 2021-12-22 Ontroerende, ondersoekende kyk op die menslike toestand. Asembenemende kuns...

Krismistyd op Graaffernet

Marga 2021-12-22 Oh wow, ek ken nie Graaff-Reinet nie, maar mens leef jou in daardie tyd met jou manier van skryf!! Ek dink jy sal beslis 'n goeie roman ook kan skryf!!

Hulde aan Herman Binge

Charl Theron 2021-12-22 Die wonderlikste ode aan ons JINTELREUS. Baie dankie, Kerneels.

Krismistyd op Graaffernet

marinda 2021-12-22 Pragtig, Elise. Mens lewe so in in jou stories.

Krismistyd as daar droogte is in ons liewe Karoo

Philip Laubscher 2021-12-22 Ek wag nou vir 'n boek … kom, Elise. Skryf.

Testamentnalating

Diana Lewis 2021-12-22 Indien jy 'n wettige testament in jou besit het waar jy die huis erf, mag jy begin om reëlings te tref aangaande die oordrag van huis op jou naam of moet dit na ouers se dood eers gedoen word. Let wel: my moeder is amper 2 jaar weg van die huis en ek is

Wag gou 

Nevique Meyers 2021-12-21 Ek's verlief op die een Megizay. 😄❤

Krismistyd op Graaffernet

Philip Laubscher 2021-12-21 Vat so raak. En dit is in n taal wat on Graaffinetters verstaan. Graaffikaans. Ek lag vir die Transvalers, especially die Pretoria-okés as hulle so probeer praat om cool te wees.

Krismistyd op Graaffernet

Rory Sullivan 2021-12-21 Ek verlang al hoe meer na daardie dae. Mooi geskryf, Elise. Ek sien alles net soos jy dit beskryf. Maak my hartseer, maar ek geniet dit.

Hulde aan Herman Binge

Ilza Roggeband 2021-12-21 Herman het niemand onaangeraak gelaat nie. Hoe verskriklik moet die gemis nie wees in die binnekring nie.

Gebed van ’n digter

Edward T. Jeneke 2021-12-21 Ek is bly, Jacques.

Suid-Afrika

Elsabe Pepler 2021-12-21 Hartverskeurend droef; ontnugterend mooi oor die eenvoud. Sjoe, eina. Dié bitterheid sny soos ’n lem deur ons almal. Behalwe in diegene in die groot swart motors met blou ligte. Afrikaans sing seer ...

Suid-Afrika

Penny Sonnenberg 2021-12-21 This is powerful and disturbing.
Top