Kommentaar

Suid-Afrika

Marko van der Colff 2021-12-21 Herman, dis ’n sterk gedig, treffend. Met, soos Daniël Hugo sê, ’n kragtige slot. Dankie daarvoor.

Hulde aan Herman Binge

Herman Lategan 2021-12-21 Die beste grafskrif wat ek nóg gelees het. Dankie.

A Christmas present to all LitNet readers ...

Etienne Viviers 2021-12-21 Baie dankie, Pieter-Dirk. Ek lees dit graag.

Krismistyd as daar droogte is in ons liewe Karoo

Franselien mouton 2021-12-21 Lekker en kontreigerig geskryf! Skryfster het duidelike kennis van daardie wêreld. Lekkerlees op sy beste!

Karamel

Mich 2021-12-21 Wat ek van hou van joú dig, Megan, is dat jy uit jou hart skryf. En jy skryf jou hart uit in die proses. Jy vra nie verskoning vir jou emosies/gevoelens nie, al kan dit ander mense moontlik ongemaklik laat voel. Jy bly altyd getrou aan dit wat j

Krismistyd as daar droogte is in ons liewe Karoo

Dr RM Odendaal 2021-12-21 Wat ’n kosbare weergawe van ’n droogte in GR. Metafore is goed gebruik; so ook illustratiewe gebruik van taal. ’n Kosbare tekening in taal van ’n goeie stukkie aarde wat smag na die reën en ’n sprong tussen hoop en verlange so goed uitgebeeld.

FW de Klerk het Afrikaners van die juk van die verlede bevry

Wyse man 2021-12-21 Mnr Bosman. U weet tog seker dat daar weinig volke in die wêreld is wat nie ’n geskiedenis van onderdrukking van ’n ander het nie. Soms is dit blote oorheersing, soms vraatsug na ander se goed, soms bloot self-beskikking en -beskerming; veral as die

Ek gaan skryf sonder ophou ...

Anze Bezuidenhout 2021-12-21 Pragtige gedig Magrietha, trots op jou

FW de Klerk het Afrikaners van die juk van die verlede bevry

Jan-Piet en Ria Bosman 2021-12-21 Ons kan ons ten volle met Jan Bosman se sienings oor die rol wat FW de Klerk gespeel het om die "morele skuld" van die Afrikaner vóór 1990 af te werp, alhoewel daar nog vele in SA en in die buiteland was en steeds is wat die albatros van apartheid vir e

Krismistyd as daar droogte is in ons liewe Karoo

Marinda 2021-12-21 So lekkerlees, dis asof mens alles voor jou sien afspeel.

A Christmas present to all LitNet readers ...

Aletta 2021-12-21 Baie dankie vir hierdie wonderlike vroeë Kersgeskenk. Ek sien uit daarna om dit te lees!

Krismistyd as daar droogte is in ons liewe Karoo

Jeanne Fouche 2021-12-20 Wonderlik geskryf. ’n Mens kan jou inleef met die gebeure van die droogte innie Karoo. Hoe dit almal raak: mens, dier en grond.

Wie word ’n miljoenêr? op kykNET: ’n onderhoud

Anthony 2021-12-20 Deelneem op volgende reeks asb

Thelma

Ollie Joubert 2021-12-20 Prastag

Krismistyd as daar droogte is in ons liewe Karoo

Rory Sullivan 2021-12-20 Ja-nee Elise, ek bly in Graaff-Reinet en jy maak my verlang na die verlede. Tog ook lekker ou dae.

Persverklaring: Skryf in vir kykNET se Wie word ’n miljoenêr?

Kirsten 2021-12-20 I would like to nominate Oupa Andrew!

Wat is hierdie munt deesdae werd?

Karlien 2021-12-20 My ma het 'n 1961 een-sent-munt met ossewa; sy't 6 van hulle huidiglik.

Krismistyd as daar droogte is in ons liewe Karoo

Christa Hahn 2021-12-20 Wat 'n spesiale vertelling van Krismis en droogte in die Karoo. Nou net deurrygaste gegroet en oor 4 dae is dit Krimis en dit is 35° en droog hier op Graaff-Reinet.

Krismistyd as daar droogte is in ons liewe Karoo

Anziske Kayster 2021-12-20 En so het ek 'n Kapenaar in murg en been ook gewoond geraak aan Krismis in die Karoo. Kaapse kerrie het nie 'n kans op survival maar ek veruil die lamsboud vir niks! Dankie Elise! Ek hoor al klaar die brommers in aanloop!

Elders gesien: Herman Binge, in memoriam

Paul Murray. 2021-12-19 A wonderful encomium of a great person, Herman and I were in the same koshuis and we much later collaborated on a Leipoldt project. I was shocked to learn of his passing. We were still intending doing something on Leipoldt. "Viooltjies in die voorh

Elders gesien: Herman Binge ons mis jou

Joan Hambidge 2021-12-19 Die dood van Herman Binge word wyd betreur. Vir my is sy allergrootste prestasie Verskroeide aarde (2001) met Fransjohan Pretorius as raadgewer. Met Marida Swanepoel ook as gespreksgenoot agter die skerms. In ‘n kursus oor ouer Afrikaanse digters (Mara

Skryfkompetisie: Eet my woorde

Sanél 2021-12-19 My dogter (12) wil ook graag deelneem. Sy is baie opgewonde!

Elders gesien: Herman Binge, in memoriam

Gerbie Strydom 2021-12-19 Ai Kosie. Dit is meer as 40 jaar later en ek onthou steeds vir jou en Herman met groot deernis. Ja, ons drie het daardie aand in die Carlton (1988) die stuk of 500 gaste aan die brand gesing. Julle twee se spore lê diep en prominent in my vol geheuebank.

Toespraak deur Marlene le Roux tydens die ontvangs van ʼn eredoktorsgraad in die Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch

Bernadette Richards 2021-12-19 Baie geluk Marlene, jy is n groot inspirasie vir menige opvoeder. Jou toepraak het my weer eens laat besef, dat daar altyd Hoop is.

Media release: Afrikaans Language Board delivers open letter to President Ramaphosa

Rusty van Druten 2021-12-19 Relentless debate surrounding the fate of Afrikaans is not going to alter perceptions in the minds of those who were subjugated for decades under Apartheid. A system which sadly brought so much angst to so many who were deprived of basic human rights. Ima

Skryfkompetisie: Eet my woorde

Willie Klopper 2021-12-19 Dankie vir uitnodiging. Ek gaan defnetief deelneem.

Mediavrystelling: Afrikaanse Taalraad oorhandig ope brief aan Ramaphosa

André Badenhorst 2021-12-18 Baie dankie vir die uitstekende protesinisiatief. Doe zo voort met die volgehoue druk en moenie dat julle stemme stil raak nie!

Elders gesien: Herman Binge, in memoriam

Ronél Dunn 2021-12-18 Dit is so 'n besondere huldeblyk. Dankie. Hy was 'n lieflike mens. Joanie, my hart is seer saam met jou en die seuns. Gee veral vir Laurie 'n druk.

Elders gesien: Herman Binge ons mis jou

Ronél Dunn 2021-12-18 Ek het Herman geken omdat my seun en Laurie pre-primêre- en laerskoolpêlle was en dikwels na skool saamgespeel het. Hy was eenvoudig net 'n besonderse mens.

Wôd gou gesond, uncle Cyril!

Anton 2021-12-18 Bettina Wyngaard, well done.

Skryfkompetisie: Eet my woorde

Deswill 2021-12-18 Dankie vir hierdie geldige geleentheid.

Skryfkompetisie: Eet my woorde

Jos Cloete 2021-12-18 My inskrywing is op pad!

Top 15 gedigte van 2013 op LitNet

Dr. Tinie Möller 2021-12-18 Noudat ek afgetree is, wil ek graag meer gedigte lees wat nie noodwendig in bundels verskyn nie.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Mike Schüssler

Charl Adams 2021-12-18 Ek het nou volledig geluister na Freek se onderhoud met die ekonoom Mike Schussler en onmiddelik daarna sy onderhoud met Dr Roelof Botha. Dis asof dié twee ouens in verskillende lande lewe! By Mike is dit rofweg net doom en gloom. Sy pessimisme is oorv

Robert – a queer and crooked memoir: ’n onderhoud met Robert Hamblin

Elise Bishop 2021-12-18 Een van die aangrypendste memoires; jy kan die boek eenvoudig nie neer sit nadat jy dit begin lees het nie. Mens bly dwarsdeur op hoogtepunte wat my voortdurend hoendervleis, omkrultone en trane besorg het. ‘n Boeiende verhaal…

Woord van die jaar 2021: Die inskrywings

Jaco Engelbrecht 2021-12-17 Hoesdoekie, Spoegdoekie

Skryfkompetisie: Eet my woorde

Suzanne Salmon 2021-12-17 Ek stel belang.

’n Nuwe volkslied vir Versoeningsdag?

Gustaf Claassens 2021-12-16 In die Suid-Afrikaanse opset beteken versoening in praktiese terme (vir nou in elkgeval) dat een groep alles moet prysgee waaraan hulle waarde heg of dit wat historiese betekenis het. Dit geld op feitlik elke lewensterrein. Die dag wanneer dit nie gebeur
Top