Fouzia2021-12-16Congratulations on both the writer and the barber … both are artists of their craft. Great minds think alike. Well done guys. May you grow from strength to strength in your aspirations.
Conrad Steenkamp2021-12-16Beste Nicolaas, ons het 'n week gehad om alles te doen. Derhalwe is op ondertekenaars gefokus wat netwerke of organisasies verteenwoordig of andersins gemeenskapsleiers is. Baie dankie, Conrad
Annora Eksteen2021-12-16Ek stem saam met Jason Lloyd en Max du Preez.
Dan kan nog verse geskep word in al die ander tale... dink net hoe lekker dít sal wees vir taalliefhebbers soos ek.
Ek sal maar stop hierby, al glo ek nie in 'n god nie en dat dit nie vir my lekker is om oo
Nicolaas2021-12-16Baie mooi. Net jammer gewone sprekers van die taal word nie die geleentheid gegun om die aksie te ondersteun nie met bv ondertekening van 'n petisie. Dink hoeveel kragtiger gaan dit wees as sprekers van ander bevolkingsgroepe dit onderteken en mens hulle
Marilize2021-12-15After a few moments, I forget to be inspired by his silence, and begin once more to cry. When my father came in I was sobbing, and repeating the word bread over and over. Bread. Bread. Bread.
F C2021-12-15Jy kan nie net aanneem dat alle mense so goed ingelig is soos jy nie, want talle van hulle bly in plakkerskampe in haglike toestande en staan in hul duisende in rye om 'n skamele R350 per maand te ontvang.
"The unemployment rate, which includes people wh
Annora Eksteen2021-12-15Dit is werklikwaar interessant en wonderlik om in die reisproses weer boeke, films en musiek met dieper insig wat net die jare kan bring, te kan oproep.
Ek het lank terug toe ons daar in die VSA gebly het in Boston, 'n poskaart gekoop - dalk nog die dag
Annora Eksteen2021-12-15"Ons leef in ’n sekulêre demokrasie met ’n sekulêre Grondwet wat waardes van inklusiwiteit en billikheid bevorder."
- Aslam Fataar
Daaroor is ek bly en al het ek net 'n handvol klavierleerders by 'n skooltjie naby my, het ek nou ophou wegsteek d
Annora Eksteen2021-12-15Marlene le Roux is 'n pragtige vrou wat aanhou inspireer. Baie geluk aan Marlene met hierdie groot eer en baie dankie aan LitNet vir die plaas van haar lieflike toespraak.
Trisa Hugo2021-12-14Ons toer in 2018 het ook so 'n fliek/boek konnotasie gehad. Ons was in Margaret Mitchell se huis/museum in Atlanta, ook in haar museum in Jonesboro. Ek mag my naam op haar ou tikmasjien getik het. In Juliette in Georgia het ons regte Fried green tomatoes
Moster na die maal2021-12-14Maw "ware versoening en ’n inklusiewe gemeenskap" is sinoniem vir jou met die taal van die grootste kolonialiseerder in die geskiedenis van die mensdom, Engeland? Ag nee man, mens kan darem seker met beter argumente vorendag kom, mnr Lloyd. Die saamgefl
Sheugnet2021-12-14Ek wil graag weet - Ek is 'n blote amateur sonder digtersagtergrond of -geleerdheid. Gaan die gedigte nagesien word om klein kreukeltjies uit te stryk, of moet ons self iemand vind om ons te help daarmee?
Clinton McKenzie2021-12-14Dis nou ’n swak rubriek die. Hoe kom Bettina weg met die swak rubrieke en swak taal wat sy skryf. En nee, ek is nie wit nie. Ek is net bekommerd oor die standaarde van LitNet wat hiermee in die grond geploeg word.
Boudewijn Goedegebure2021-12-14Wat ben ik blij dat ik als kleinzoon van een bruine Javaanse grootmoeder in Nederland ben geboren en niet in Zuidafrika. Dus ook niet de vernederingen van de apartheid heb moeten gaan. Goed dat dat verleden tijd is en de mooie Zuidafrikaanse taal waar ik
Heron Brink2021-12-14Naas, dankie vir die mooi uiteensetting.
Die vraag wat my pla is hoeveel die argumente soos dit wat jy aanhaal regtig bydra tot ’n versoening tussen die hardebaard rasionaliste en mensies wat (hopelik voorlopig) die emosionele kruk van godsdiens nod
Berdéhan Brand2021-12-14Dankie vir die artikel. Dit is net sinvol om te distansieer van selfsug en idiote wat in ontkennning leef of te dêm dom is om steeds te glo dat COVID-19 ’n versinsel is. Die meeste kommentare is verstommend ...
Barend van der Merwe2021-12-13DSTV? Ek onthou so iets. Lui beslis ’n klokkie. As ek reg onthou het oupagrootjie-hulle nog DSTV-tegnogie gebruik om die ledige uurtjies tydens die Groot Trek te vul. So TV-masjien was amper so groot soos ’n wakis, maar hulle kon darem op hoogte bly v
Sakkie Spangenberg2021-12-13Edna Deudney-Prinsloo, na my aftrede hou ek my besig met een van my stokperdjies, naamlik geologie. Die aarde en hoe dit ontstaan het asook hoe lewe hier ontstaan en ontwikkel het, fassineer my. Na 50 jaar in die teologie is dit nou tyd vir 50 jaar in die