Sakkie Spangenberg2021-12-13Heron Brink, daar is goeie en minder goeie maniere om Genesis 1 te interpreteer. Om dit as ’n wetenskaplike verhaal te interpreteer en dit teenoor die moderne verhaal van hoe alles op aarde ontstaan het, te stel, is vir seker verkeerd en selfs dwaas. We
Edna S.Deudney-Prinsloo2021-12-13Beste Sakkie, jy het behoorlik 'n klip in die bos gegooi en nie ten onregte nie. Ek soek na gespreksgenote van jou kaliber en die van jou en jou vrou om saam met my te besin oor die uiters interssante navorsing van Prof Dr K Meijer van Groningen en sy s
Johan Terbanche2021-12-13Dis nou hoe Afrikaners maak. Julle kan nie eers saamsit by Angus se diens nie, dan wil julle praat van saamstaan???
Dan wil julle my vertel julle is ’n verbondsvolk!! Ek sal saamstem dat julle ’n verbond met die duiwel het.
En kom stemdag wil j
Bobbi Gerber2021-12-13Sê my eers, siniese, skeptiese, skerppuntpotloodskryfster van die artikel: is jy 'n gelowige? Is jy 'n wedergebore, Jesusbloedgewaste kind van die Enigste God? Iemand anders het in 'n kommentaar dankbaar verwys na 'n 'onemosionele, objektiewe' skryfstuk.
Naas Ferreira2021-12-13Die hele debat rondom die Skepping/Oerknal verskil is op sand gebou en daarom eintlik 'n hap na wind. Bybelwetenskaplikes, waarvan Sakkie ook een was, het reeds in die 19de eeu bewys dat die eerste vyf boeke van die Bybel, Genesis, Exodus, Levitikus, Nume
Fanie Herholdt2021-12-13Hi Elzahn, ek sou graag met jou kontak wou maak. Ek dink dis 'n interessante punt wat jy maak, wat opgeneem kan word. Jou inligting oor die kerk ("Instituut" en nie "Vereniging" nie) se rol is gebrekkig - oa omdat jy nêrens verwys na "barmhartigheid" wat
Heron Brink2021-12-13Sakkie
Wanneer twee partye debateer/argumenteeer/stry oor 'n saak, is daar na my mening twee benaderings. Eerstens kan beide uitgaan van die standpunt “ek is reg en jy is verkeerd en ek gaan jou oortuig”. Alternatief kan die gesinheid wees “hmmm ek
Berenice Merton2021-12-12Ek wil graag deel wees van Rachel's Angels. Ek lief om met mense te werk, doen dit al 36 jaar. Ek werk tans nou al 12 jaar by 'n dokterspraktyk en weet ek maak 'n groot verskil daagliks in my pasiënte se lewens.
Hennie van Deventer2021-12-12Christo, die antwoord is natuurlik afwesig omdat die vraag nie gestel is nie. Die vraag is nie gestel nie omdat die antwoord seker voor die hand liggend is. Selfs met al die agternakennis en ondanks gebreke sou die keuse klaarblyklik steeds gewees het vi
Chris Malan2021-12-12Die Engelse idioom is 'the proof of the pudding is in the eating.' Nou, na dekades van swart regering, voel die koerantmense nog hulle het die regte ding gedoen deur die pad vir 'n ANC regering skoon te skoffel? Die antwoord is heeltemaal afwesig in die o
Barry Saayman2021-12-11Internasionalisering - die kombinasie Afrikaans eerste taal en Engels eerste addisionele taal gee Afrikaanse studente makliker toegang tot Nederlandse, Duitse, Amerikaanse en Britse literatuur. Engels alleen is parogiaal, kleingeestig en heeltemal onaanva
Barend van der Merwe2021-12-11Onderwysprakties was een van die heel ergste goed wat ek in my ganse lewe deurgemaak het. Al wat dit my geleer het, is dat ek verkieslik NOOIT 'n onderwyser wil wees nie. My mentoronnie het dit goed gedink om 'n operasie te skeduleer toe hy hoor ek kom "u
Ada James-Almano2021-12-11My vraag sal seker ietwat dommerige klink vir die ingeligtes, maar ek het eers onlangs weer tot Afrikaans toegetree nadat ek hoofsaaklik op Linguistiek gefokus het, en omdat die omgewing waar ek my bevind, ook oorwegend Engels is. Daar vind derhalwe maar
Magda Coetzee2021-12-10Awesome ons wetenskaplikes hier op eie bodem, Helmuth en Susan, Johan Coetzee wat reeds 2012 deur jou gediagnoseer is met reumatoïde artrits en sedert 2016 tweeweekliks Humira 40mg spuite kry (INFLAMASIE HOOGSENTIEF) het Januarie saam met ons gesin, COVI
Sakkie Spangenberg2021-12-10Annora, as predikante, pastore en priesters maar net bietjie wou belê in die letterkunde, musiek en kuns, glo ek sou kerke mensvriendeliker plekke gewees het. My vrou lees vanoggend vir my 'n predikant se boodskap vir hierdie kerstyd en ek staan verstom
Raed-na-Gael2021-12-10FC
Arrogant. Dis presies wat die ontkenners is. Indien hul nie glo soos die ander ou nie, waarom nie maar net stilbly en aangaan nie. Nee, hy moet die anderkant aanvat en sê jou dwaas, en soort van 'ateïgeliseer'.
Dit skeel my min wat hulle van my sa
Tumenta F. Kennedy2021-12-10I just felt something was missing around me. Here in Cameroon, I started searching online for HERMAN BAILEY, wondering where he was and landed on this beautiful souvenir crafted in honour of this great entrepreneur and missionary. I still don't understand
Zaakir Jardine2021-12-10I enjoyed reading this piece. Well done Zubayr. It also allowed me to reminisce on past experiences at my barber! We need more of these.
Annora Eksteen2021-12-10Raed, nee ek kies self dat die Jesus-karakter ’n mite is, maar mens volg tog maar skoliere wat tot jou spreek en daar maak Richard Carrier vir my sin met sy gewonder oor die historisiteit van die Jesus-karakter.
Ek sal weer die Wikipedia-skakel bestu
Sakkie Spangenberg2021-12-09FC, ek kan nie meer met jou saamstem oor die mens se arrogansie nie. Neem nou maar die voorbeeld van die Christelike godsdiens wat homself voorhou as die enigste ware godsdiens. ’n Godsdiens wat maar die afgelope 2 000 jaar bestaan. Die mensspesie waart
Charl Adams2021-12-09Die klem was nog altyd op meertaligheid. Dis nou net omskryf en gespesifiseer.
Niks het werklik verander nie.
Die hartjie van die debat is en sal altyd wees dat ’n universiteit al die mense moet dien.
En proporsionaliteit is die wagwoord.
Va
F C2021-12-09Nou ja, hoe slim kan 'n mens nou eintlik wees? Het die mens enigiets bygedra tot sy ontstaan? Of jy nou evolusie of 'n kitsskepping onderskryf; maak nie saak nie, jy is die eindresultaat of produk van dit wat jy eintlik nie verstaan nie.
Eintlik is die m
Raed-na-Gael2021-12-09AE,
Ja wel, ek stel voor jy pak die NT aan nadat jy eers hier rondgeloer het: https://en.wikipedia.org/wiki/Sources_for_the_historicity_of_Jesus.
Hier lees jy albei kante raak.
Mite ... of wat? Jy, slegs jy moet 'n keuse maak, moenie dat ander vi