Kommentaar

wit soos walvismae

James 2021-11-24 Jy speel so mooi met woorde, Willem.

wit soos walvismae

Andre Symington 2021-11-24 Pragtig, so mooi en kleurvol omskryf!

Gooi weg daai vooropgestelde idee oor hoe antivaksers lyk

Herman Lategan 2021-11-24 Ditsim! Stem saam met jou.

Vincent

CJ Laing 2021-11-24 Opregte waardering, dankie vir die raak lees en fyn waarneming.

Gesprekke met ontvangers van die R350-COVID-19-verligtingstoelaag

Aubrey Leon Rooi 2021-11-24 Op die oomblik werkloos.

Gesprekke met ontvangers van die R350-COVID-19-verligtingstoelaag

Aubrey Leon Rooi 2021-11-24 Wil graag aansoek doen vir die 350 grant.

Foto-indrukke: Merweville en die sewe maer jare

Stephen 2021-11-24 Baie dankie aan almal vir die baie opbouende kommentare. Ek waardeer dit geweldig. Die grootste dank kom egter die wonderlike mense van Merweville toe. Groetnis.

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)

LitNet 2021-11-24 Hier is die vraestelle. Baie sterkte! https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/

Boesak-toespraak aan DAK Netwerk: belowend, met enkele probleme

anthony 'Speedo' Wilosn 2021-11-24 Ek stem dat ons op die toekoms moet konsentreer, maar nie die lesse vergeet wat ons uit die verlede en die geskiedenis geleer het nie - ons nabetragting moet eerlik geskied. Dit is al manier hoe ons saam die toekoms sal binnegaan. Dié herinner my aan die

’n Swerfjaar vir seniors, aflewering drie: Allerhande alledaagse wonderwerke

Jeannette Gilfillan 2021-11-24 Dankie Marieta, ek lees heerlik en sien uit om meer te hoor hoe dit met julle gaan. Geniet die tyd.

’n Swerfjaar vir seniors, aflewering drie: Allerhande alledaagse wonderwerke

Rosette Jordaan 2021-11-24 Ek ontdek nou eers die nuwe fontein van LitNet, en boonop Marita, een van my ikone! Nou weet ek ook waarheen om te gaan met my rondloopstories en foto's! Dankie LitNet, dankie Marita! Ek gaan nog baie drink uit dié fontein ...

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)

Quinzelle 2021-11-24 Ek wil vir eksamen oefen.

Selfs Job sou empatie hê met die rateltaaie Ethienne Reynecke

Daniel Hugo 2021-11-24 Fanie Olivier 'n internasionale rugbyspeler? Nou het ek alles gehoor.

wit soos walvismae

Nico van der Merwe 2021-11-24 Wat 'n voorreg om die mooi geldig te lees. Uitstekende taal.

wit soos walvismae

Ben Cronje 2021-11-24 Willem jy het ‘n ware talent om God se skepping in woorde vas te vat.

’n Swerfjaar vir seniors, aflewering drie: Allerhande alledaagse wonderwerke

Elna 2021-11-24 Marita dankie dat jy ons saam op julle reis neem en julle wedervaringe met ons deel. Die mooiste foto vir my is die van die Katetraal in Sienna. Veilige reis verder.

Die pers, die Broederbond en FW se besluit

Koot Bosman 2021-11-24 Hennie, ek lees jou mededelings met groot waardering en insig. Vir ons geslag is jou inligting van groot waarde. Vir die jonger geslag wat nie daardie tyd van oorgang beleef het nie, is dit bloot inligting sonder werklike betekenis. In wese was die verwik

wit soos walvismae

Riaan Esterhuyse 2021-11-24 Dankie, meester. Pragtig vasvevang.

FW de Klerk en die laaste Rubicon

Brenda 2021-11-23 Wilhelm Verwoerd, dit maak nie saak hoe en hoeveel keer mnr De Klerk verskoning vir apartheid gevra het nie - julle sal nooit tevrede wees nie! Sy verskonings kom uit sy hart.

Vincent

Desmond Gird 2021-11-23 Puik uitbeelding van Van Gogh se bekendste skilderye, lewe en lyding in lieflike en diep metafore. Welgedaan, inderdaad!

Die getuienis: ’n onderhoud met Francois Smith

Hennie Saaiman 2021-11-23 Selfervaring tog die sin.

Nêrens, Noord-Kaap op kykNET: ’n onderhoud met Nico Scheepers

Marietjie du Preez 2021-11-23 Wat 'n aangrypende verhaal. Ek het gehuil; ek het gelag, ek het geween ... die laaste episode het net te gou aangebreek. Dit was hartstogtelik mooi. Net te kort. Ek hoop Nico Scheepers gaan hierdie karakters weer laat herlewe. Die ontknoping was 'n verras

wit soos walvismae

Marlene Oosthuizen 2021-11-23 Dit laat my wil saam speel! Werklik so mooi, uit die hart geskryf!

Hoe het jy tydens die inperkingstyd gemaak toe dit verbode was om drank te koop?

Raed-na-Gael 2021-11-23 Hans, Ek dink nie jy het die ding reg nie, seker typo's. My komper is Engels en dit verstaan die taal wat ek tik nie en wil alewig korrigeer. (Ek wil nie R'e in kilo's opdok vir daai Afrikaanse taal program nie.) Die landdros moet bo redelike twyfel daa

wit soos walvismae

Carin Brand 2021-11-23 Dit was n voorreg om van die gedigte te kon lees. Die woordspeling is ongelooflik. Ek kon my so inleef en soms het dit gevoel hierdie is op my van toepassing. Hou aan om te woeker met hierdie wonderlike taal van ons. So sal dit behoue bly.

Peter Harker Philander: Remembering my dad, PJ Philander

Peter Philander 2021-11-23 Thank you for publishing this essay.

Kommadagga-kortverhaal: "Eendag is eendag"

Kenny 2021-11-23 Kan jy dit oorvertel 👌🏾

wit soos walvismae

Rozelle Blackie 2021-11-23 Altyd ‘n voorreg om een van jou gedigte te lees. Lieflik.

wit soos walvismae

Mariè Porter 2021-11-23 Ons sien en beleef die hele natuurtoneel in goeie taal uitgebeeld. Baie geluk.

Kommadagga-kortverhaal: "Eendag is eendag"

Daylen Tobias 2021-11-23 Nice, man. Yster💪🏽

wit soos walvismae

Willem de Swyger 2021-11-23 Baie dankie vir al die mooi en opbouende kommentaar; dankie ook vir die ondersteuning. Ek waardeer dit, soos my oupa altyd gesê het, van ganser hart. Ek is ook opreg dankbaar teenoor LitNet wat die ruimte skep vir nuwe stemme soos myne.

Hoe het jy tydens die inperkingstyd gemaak toe dit verbode was om drank te koop?

Hans Richardt 2021-11-23 Raed-na-gael, daardie artikel in Strafproseswet wat verduidelik dat as die landdros nie bo redelike getuienis het dat 'n misdaad gebeur het nie, maar tog VOEL daar was misdaad gepleeg, en die verdagte waarsku en ontslaan, is 'n onding in SA Strafreg vir o

Vincent

CJ Laing 2021-11-23 Baie dankie, Cobus, ek waardeer jou oomblik se stilstaan.

Wie word ’n miljoenêr? op kykNET: ’n onderhoud

Angus 2021-11-23 Net jammer die aanbieder is so langdradig. Behou die spanning, ja, maar skakel die tussenin se twakpraatjies uit.

wit soos walvismae

Esmé van der Colff 2021-11-23 Dit is pragtig geskryf. Afrikaans is 'n mooi taal en hierdie gedig onderstreep dit net weereens. Wel gedaan.

wit soos walvismae

Lelanie Kruger 2021-11-23 Die vergelyking tussen walvismae en wolke is treffend. Die gedig is uitstekend!

wit soos walvismae

Henk 2021-11-23 Wat 'n prentjie word geskets om weereens herinner te word om die natuur te waardeer. Wat 'n gawe om deur sulke kunstenaarsoë die wêreld te aanskou en op so 'n talentvolle wyse weer te gee.

wit soos walvismae

Riaan van Heerden 2021-11-23 Ek sal nie weer na wolke kan kyk in dieselfde lig nie! Ongelooflik, Willem!
Top